Steve Hofmeyr vang tuna in Mosambiek | Byt en Buskruit | S01E06

  Рет қаралды 76,838

Byt & Buskruit

Byt & Buskruit

2 жыл бұрын

In dié week se episode kom Steve Hofmeyr saam met Adam Tas Mosambiek toe. Steve en Adam gaan terg die tuna op die diepsee waar die water rof raak en verken Ponta do Ouro op vierwielmotorfietse. Steve berei garnale voor en dan sing almal lekker om die kampvuur.
Die episode is ten bate van Solidariteit Helpende Hand.

Пікірлер: 16
@karelesterhuizen7117
@karelesterhuizen7117 2 жыл бұрын
Lekker T hemp Steve van die Huey in Namibia, liefde en groete uit Namibia.
@guygough7383
@guygough7383 2 жыл бұрын
You guys need to do a few episodes. Head north. In Vilanculos try Catsanova cruises. Fish bazarutu and many others. Beeeeeg feeeesh. 🤙
@peach2969
@peach2969 2 жыл бұрын
Ponta is n baie spesiale plek, my Seun is daar op die strand getroud. Awesome! Dankie vir hierdie oulike video.
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 2 жыл бұрын
Die see is pragtig, love die see, so goed vir jou siel, lekker man👍
@francoispoolman9853
@francoispoolman9853 8 ай бұрын
EK GROOT VOOREG OM OP PLAAS TE LEWE BOER MET PAAR BEES MIN GELD SIELS GELUK ❤😢😂😂
@albertlouw2520
@albertlouw2520 2 жыл бұрын
Legends,kyk nou het ek lekker gelag.Puik program
@jj56x7.5mm
@jj56x7.5mm 11 ай бұрын
Baie dankie waardeer
@jacobritz1281
@jacobritz1281 2 жыл бұрын
Awesome show. Well done
@neelsmuller3716
@neelsmuller3716 2 жыл бұрын
Uitstekend julle, mal daaroor!
@orgduplessis4354
@orgduplessis4354 2 ай бұрын
Pure BOER, trots AFRIKAANS !!!
@christobrand9302
@christobrand9302 2 жыл бұрын
Legende!
@ericfick8770
@ericfick8770 2 жыл бұрын
Lekker, Kamp en visvang
@jacobfaurie3641
@jacobfaurie3641 2 жыл бұрын
Amen
@charmainepallischeck6787
@charmainepallischeck6787 2 жыл бұрын
Awsome!
Buisdoorens jag saam met Bakkies Botha | Byt en Buskruit | S01E07
32:05
The day of the sea 🌊 🤣❤️ #demariki
00:22
Demariki
Рет қаралды 38 МЛН
Which one is the best? #katebrush #shorts
00:12
Kate Brush
Рет қаралды 21 МЛН
Steve Hofmeyr - Neil Diamond Storie (Deel 1 / Live at Sun Arena / 2019)
6:58
Snoektyd in die Weskus
9:01
Weskaap Aktueel
Рет қаралды 98 М.
Johnathan & Pottie langs die Vaalrivier saam Conoflex Carp
41:44
Conoflex Carp
Рет қаралды 96 М.
Jonathan vang Tuna in die diepsee
6:20
Radioraps
Рет қаралды 490 М.
Bakkie jag - Bakkie Hunting With Adam Tas & Ricus Nel
18:54
SUPERCAST DVD Vol 76 (Toronto Pan Welkom)
1:04:07
Super Cast
Рет қаралды 50 М.
The day of the sea 🌊 🤣❤️ #demariki
00:22
Demariki
Рет қаралды 38 МЛН