Steve's Monday Video, 19 Aug 2024

  Рет қаралды 15,373

Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr

Күн бұрын

Dis Maandag 19 Augustus. Ek praat rugby en UFC, oor Gayton en die ou monumente, die werkloosheidsyfer, ek reageer op verlede week se kommentare en ek som op alles wat my m**r koer.
Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHof...
Volg vir Steve op
Facebook : / steve.hofmeyr
Twitter : / steve_hofmeyr
WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
Google+ : bit.ly/SteveGoo...

Пікірлер: 74
@phyllisjohst6481
@phyllisjohst6481 24 күн бұрын
Ek haal my hoed vir jou af om so te kan praat ♥️
@GeorgeSteynberg
@GeorgeSteynberg 24 күн бұрын
Ons moet ons taal en kultuur koester mense !!! Wees trots op jou taal en praat hom suiwer
@booysenjulian
@booysenjulian 24 күн бұрын
Steve is die beste!
@dewaldlabuschagne9921
@dewaldlabuschagne9921 23 күн бұрын
As daar net meer Steve's was het dit al beter gegaan!
@johannespetervandermerwe3620
@johannespetervandermerwe3620 24 күн бұрын
more more .... dankie vir ons Maandag oggend brein voedsel wat die siel genees
@anitazondagh923
@anitazondagh923 24 күн бұрын
Dankie Steve. 😊
@groenbelinda1
@groenbelinda1 24 күн бұрын
More More. Jy Bly ONS Ysterman. Rugby en boks was Amazing. Wow daai einde songs beautiful..Baie geluk met Rut. Mooiste Mooi Song. ❤🌹
@user-pe9wc4il5o
@user-pe9wc4il5o 24 күн бұрын
Steve net so vertel hule reguit, Steve daai liedjie Rut is die beste wat nog kon gebeur het. Mooi so .,Blou Bul groete uit Witbank.
@carlawalkinshaw
@carlawalkinshaw 24 күн бұрын
More Steve soos altijd geniet ek jou kort en baie vinnige gesproke program 😂😂 sjoe maar jy praat te vinnig 😂😂 mooi week vir jou en jou gezin. Love jou muziek ❤️
@dirktreurnicht210
@dirktreurnicht210 24 күн бұрын
Môre, môre Steve mooi week vir jou en gesin.😂😂😂
@elsabekock5731
@elsabekock5731 24 күн бұрын
Dankie weer vir jou lekker gesels op die Maandag. Jy maak ons trots om wit en n Suid Afriikaner te wees. Mooi week en wees veilig.
@AdriStrydom-fl2ub
@AdriStrydom-fl2ub 24 күн бұрын
More More Steve uit n warm Oos Moot ek stem staan jou ek is moeg Vir Apartheid stories alles die Afrikaners se skuld ek is trots om n regte egte Afrikaner te wees my kultuur my taal ons mense dankie vir die mooi Liedtjie geniet die week en veilig wees💕💕🇿🇦
@johndavid5618
@johndavid5618 24 күн бұрын
"Apartheid has run out of excuses.""For those that are looking back move forward.😊
@rose-marieackerman8351
@rose-marieackerman8351 24 күн бұрын
Baie dankie Steve vir jou lekker gesels. Kan nie wag vir Maandae nie. Geseënde week en wees veilig asseblief. ❤
@DanieKoch
@DanieKoch 24 күн бұрын
More Steve, altyd lekker om jou te hoor. Ek will nog graag jou hand kom skud. My gesondheid is nie so goed nie en wens ek kon jou shows kom kyk. Groete hier van Bloemfontein, Danie Koch❤
@sumayavanwyk1580
@sumayavanwyk1580 23 күн бұрын
Dankie Steve. Ek hou daarvan om altyd na jou te luister. Dink jy moet ons volgende President word. Jy praat reguit en op die man af. Mooi week vir jou.
@dirktreurnicht210
@dirktreurnicht210 24 күн бұрын
Janee hulle kan nie eers 'n poletike party aan die gang hou nie dan val dit ook plat.😂😂😂😂
@deonschwab3456
@deonschwab3456 24 күн бұрын
More Steve. Looi die gemors wat ons land in die sloot wil in regeer. Ek vra maar weer wil jy my nie aanneem nie sal jou lewe net makliker maak asb man antwoord my asb. Mooi dag vir jou
@GeorgeSteynberg
@GeorgeSteynberg 24 күн бұрын
Net so Steve
@gertenrethaswartz7606
@gertenrethaswartz7606 15 күн бұрын
Baie geluk met jou komende verjaardag. Mag jy en jou gesin geseën word met geluk, voorspoed en alles wat mooi is.🎉
@groenbelinda1
@groenbelinda1 23 күн бұрын
❤❤Vandag 20 Augustus. Happy Birthday 🎂🎉. Nog baie geseende Jare. Mooiste dag vir Jou 🎉❤❤
@AndriesDuToit-bs1nj
@AndriesDuToit-bs1nj 24 күн бұрын
Dankie Steve
@loukiesmith5393
@loukiesmith5393 24 күн бұрын
Ek wag net vir Maandae om na jou praatjie te luister....goed is goed.......jy is reguit......ek hou daarvan
@dianaucamp3363
@dianaucamp3363 23 күн бұрын
Dankie Steve,geniet jou eerlikheid. Ek is 73 en Trots Afrikaans maar jammer om te se verlede Maandag het ek RSG uit my huis verban. Die program wat laas Maandag deur ons geliefde Christelike AFR. stasie RSG uitgesaai is waar lbgtex of wat ever mens Dit noem in ons keel af gewurg is was die einde. Dankie tog vir Radio Pretoria, Jakaranda ens. Ek het nie rsg nodig nie.
@beholdersquandary
@beholdersquandary 23 күн бұрын
Dankie Steve vir jou insigte
@lanapretorius9898
@lanapretorius9898 24 күн бұрын
Middag. Dankbaar vir jou reguit praatjies en kommentaar oor ons "wonderlike " regering.
@TrautBezuidenhoud
@TrautBezuidenhoud 23 күн бұрын
Onthou jy Steve...MaselsPoort...jy en jou Grey pel...het net na Metriek eksamen daar gaan swem...en julle het lekker gelag...,"Julle het iets geweet wat niemand anders geweet het nie.Moontlik het julle self dit nie geweet nie.Great Great...jou geveg vir Volk en PG...gee my moed vir die Maandag...Dinsdag Woensdag Donderdag En Vrydag...hier in Bloem...is die Middestad nog steed be...AK...en be...pis...en die Poskantoor...geplunder...die Volkskas gebou...nog erger...Hoe gaan dit met jou ma...Het haar redelik goed geken...was altyd n mooi vrou...stil en netjies...Property's...ek het eendag vir haar gese...dat ek weet Wie Steve is...toe se sy ek moet dit stil hou....tot vandag toe so gedoen...bel my as jy Kan...Wil...gaan...of Sal...doenso...my woorde Skat...is groot Moer groot...sjoe nou het ek. Myself in my Moer gesing...Groete vir jou Blonde mamma...hoop sy is nog Okay...
@benleroux7571
@benleroux7571 23 күн бұрын
Die heel beste opsomming van die week en die wêreld wat blykbaar lankal mal is.
@tolategan6475
@tolategan6475 24 күн бұрын
Jy is my Slow Mag vir die Blou Maandag Steve😊😊..geniet Namibia.😂😂😂
@elderepyper
@elderepyper 24 күн бұрын
🙏👍👌🌹
@KobusSwart1260
@KobusSwart1260 23 күн бұрын
Dankie jou yster ❤
@mariejones2302
@mariejones2302 22 күн бұрын
As usual ENTERTAINING TOTALLY LOGICAL AND ON THE BUTTON ❤ Ek Genet Elke woord en Kan nie vag vir Maandag nie❤😅
@BenPretorius-o7o
@BenPretorius-o7o 23 күн бұрын
Dankie vir die waarheid !!😂
@ivycoetzee-healthinsurance8526
@ivycoetzee-healthinsurance8526 20 күн бұрын
Dankie vir jou wyse woorde.
@antonlerm2095
@antonlerm2095 23 күн бұрын
Steve jy bly die beste .
@rianagreyvenstein8307
@rianagreyvenstein8307 23 күн бұрын
Ai Steve wat kan ek anders sê behalwe JY ROCK!!! Dankie baie vir al die "straight facts 💯💯" wat jy uiter!! Bly net soos jy is!! Bi for now🙃😜
@yolandismuts9361
@yolandismuts9361 22 күн бұрын
Een amazing speech soos altyd.
@lindiedelange3801
@lindiedelange3801 24 күн бұрын
Wat is die lied wat Steve sing op die einde? Iemand asb?
@johndavid5618
@johndavid5618 24 күн бұрын
""The same old story...🤷‍♀️""Tell us something that we dont know...!!!
@bradleysparg69
@bradleysparg69 22 күн бұрын
Thanks Steve Hou soon aan ek hou baie va jou praatjies Bradley in Knysna
@TheCriticalReviewer69
@TheCriticalReviewer69 23 күн бұрын
Dis NOU nog nie eens 20 Augustus in Perth nie. ;)
@antonswanepoel1050
@antonswanepoel1050 24 күн бұрын
Jy bly n ikoon🎉
@lukasvisagie9513
@lukasvisagie9513 23 күн бұрын
Dricus: Wat 'n indrukwekkende jong man, en, dank Vader, nie 'n tatoeëermerk in sig nie. Doe zo voort Dricus.
@Adri-oj3yt
@Adri-oj3yt 23 күн бұрын
Reguit en op die man af. ❤
@TrautBezuidenhoud
@TrautBezuidenhoud 23 күн бұрын
Nice Steve...more than Nice
@pietcordier5060
@pietcordier5060 24 күн бұрын
Wat is die naam van die aangehale gedig asb
@miemssmuts9964
@miemssmuts9964 22 күн бұрын
JY BLY NOG DIE BESTE😂
@angelaehlers379
@angelaehlers379 23 күн бұрын
Hy het Eben as n backup gehad lol
@JacquesNeethling-u4l
@JacquesNeethling-u4l 21 күн бұрын
Hi daar wat is die liedjie se Naam wat Steve sing op die einde
@anisavdstraat3444
@anisavdstraat3444 23 күн бұрын
Jy is skerp.... salute
@jacohorn5534
@jacohorn5534 23 күн бұрын
Steve. Kyk jy darm so nou en dan Egoli op youtube.?
@petramyburgh506
@petramyburgh506 22 күн бұрын
Kom kuier in Velddrif, Weskus. Ernst en Ernst nmvan Concious Caracol. Jong lat van Malmesbury!
@cyclenatic9506
@cyclenatic9506 23 күн бұрын
Wat is die lied wat aan die einde speel?
@jonathanfurno9004
@jonathanfurno9004 17 күн бұрын
Kan iemand dalk Vir my sê wat is die liedjie wat heel laaste op die video speel van Steve?
@jonathanfurno9004
@jonathanfurno9004 17 күн бұрын
As jy my vind sal jy dit sien..
@tersiaraath799
@tersiaraath799 21 күн бұрын
Die ou bekkie-lyne word ook al hoe dunner, maar die tong is soos i stoom enjin, moet binne 3 minute 3000 woorde aflees ......😂😂😂
@mistybay568
@mistybay568 23 күн бұрын
Sien jou by die wildsfees!
@susanlourens5152
@susanlourens5152 24 күн бұрын
Jy verjaar een van die Dae? Lekker Virgo temperament. Ek 23 Aug
@bkj3845
@bkj3845 23 күн бұрын
Ek stel volkome saam met die afrikaanse musiek komentaar, daar is maar 'n handjie vol kunstenaars wat hul sout werd is, wat my verstand te bowe gaan, is die afrikaanse radio stasies aanbeiders wat afrikaans goedkoop maak om engelse woorde intelas by hulle gesprekke, as afrikaans wil praat, praat dan die taal, nie hierdie "straat afrikaans" nie, ek is engels en dit grief my!
@marievanheerden6016
@marievanheerden6016 24 күн бұрын
Diefstal en BEE = ANC
@leondupreez1123
@leondupreez1123 24 күн бұрын
"Hulle will nie leer nie" Kan nogal dink wat jy will he.!!
@chris-janbezuidenhout6525
@chris-janbezuidenhout6525 24 күн бұрын
Haha, ek het ook al bietjie die AI storie prbeer. "Hulle weet nie wat ons weet nie" kzbin.info/www/bejne/hoK5n2N-idSDZrcsi=k7NGleK8EFcanRo9
@mambaz28
@mambaz28 23 күн бұрын
Ek het vandag verby n hoerskool gery oppad huistoe,hier in pta noord en ek sien 2 meisiekinders handjies vashou. My gegruuf tot in my siel, waar gaan die wereld heen? hulle is skaars 15🤬
@pieterhodgman5946
@pieterhodgman5946 23 күн бұрын
Jy is die grootste poepol wat asem haal 😂
@ItisOKtobewhite
@ItisOKtobewhite 23 күн бұрын
Maar jy like dan poepol ?
@andriesolivier1307
@andriesolivier1307 23 күн бұрын
Mense kan nie meer suiwer Afrikaans praat nie.
@tersiaraath799
@tersiaraath799 21 күн бұрын
Die ou bekkie-lyne word ook al hoe dunner, maar die tong is soos i stoom enjin, moet binne 3 minute 3000 woorde aflees ......😂😂😂
Steve's Wednesday Chat 10 September 2024
8:02
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 8 М.
Vetkoekpaleis, S2, Ep6
26:01
SABC
Рет қаралды 1,7 МЛН
Alat yang Membersihkan Kaki dalam Hitungan Detik 🦶🫧
00:24
Poly Holy Yow Indonesia
Рет қаралды 11 МЛН
Bike vs Super Bike Fast Challenge
00:30
Russo
Рет қаралды 23 МЛН
Steve Hofmeyr praat op die man af met Maroela Media
21:25
Maroela Media
Рет қаралды 142 М.
Steve's Monday Chat, 09 September 2024
9:56
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 11 М.
Steve's Monday Chat, 2 September 2024
10:55
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 12 М.
Steve Hofmeyr | #DieGROOTBrekfis
34:56
GrootFM TV
Рет қаралды 28 М.
Steve's Monday Chat, 26 Aug 2024
10:45
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 12 М.
Hoe breek 'n mens soul ties?
40:55
Pastoor Desmond Wessels
Рет қаралды 6 М.
KSM Erediens | 8 Sept. |  Josef Reeks I 2. Versoekings (Johan Smith)
33:39