One of the best sessions I've seen, you guys were awesome together
@peteandingrid8 жыл бұрын
Thanks, that was truly an epic sesion.
@MickJaggerr14 жыл бұрын
Love this video
@winstongriffin24844 жыл бұрын
Jule 2 is ysters saam well done 2020 and I'm still loving it keep up the good work schalk
@apiphiny8 жыл бұрын
Awsome vid guys Keep up the great work you really make Fishing better for all of us.
@theovanniekerk52284 жыл бұрын
That mirror was very rare nice catch
@vierkleursalwapper95928 жыл бұрын
Dankie, Manne. Ek geniet julle produkte, raad en video's terdeë! Schalk, jou SvB is al wat ek mee hengel. Perdeby bly my gunsteling hier in die Oranjerivier. Al waarvoor ek nog soek, is 'n sagte knoffel geursel. Huidiglik meng ek 5ml Garlic op 45ml kookolie vir my heel eerste oggend karpies waar ek byna elke naweek hengel. Bou voort op SuperCast, ek sal julle bly ondersteun!
@chrito0078 жыл бұрын
Baie Dankie Manne!!
@harrismithfishingclub7 жыл бұрын
nice catch keep on cast
@Ace-ws2ul8 жыл бұрын
Baie dankie nou kan ek nog leer.
@maartinkarpkoning46476 жыл бұрын
Mooi skalla en di gang
@grahamthomas85042 жыл бұрын
Hi. Hou van video. Begin nou met hengel.
@jackhattingh97378 жыл бұрын
Julle is YSTERS man - ek het al so baie van julle tips geleer.... En dit werk!!!!
@Jeep2TheMax6 жыл бұрын
Hoeveel boilies het julle elke dag vir die 3 weke gevoer? Awesome video!!!
@TheOnlyCKalive8 жыл бұрын
If only everyone would catch and release, then more people will have a better chance for catching a big fish...
@hendrikpretorius68324 жыл бұрын
Kan i mens hier hengel saam jou mnr??
@brendanfry85277 жыл бұрын
BAIE DANKIE
@briankruyshaar7547 жыл бұрын
Hi Manne, ek wil vra as jy die bollies so met die dips gemeng het, hoe lank sal ek die bollies kan gebruik met die dips? Of gaan ek eerder die bollies klaar gebruik en nie weer stoor nie...
@cobusvdsandt38786 жыл бұрын
Dankie Schalk Louwkie Wie kan my so tou wys eks gereeld in die kliniek van Jul vriende Ek hou van Elke DVD video dis gesond geseen Stick to your gun Dankie Jul is my verseker vis mentor vis onderwyser Eks trots op my Vriende Dankie dankie