Hi SVB julle di beste brand in RSA julle al daar vir jare en danmie vir elkemaand se dvd.Julle di beste!!
@XavianLouw Жыл бұрын
Mooi ouens jlle vang mooi grootes as Hy swo lyk en swo ryk Dan's is it Hy manne as hulle kn asb net vir ONS die beste kombenasie vir elke dam gee dit gn baie help dankie "have a good one ..
@g-man3847 Жыл бұрын
Team Super Cast !! 🙌🏻🙌🏻🙌🏻 daar vat hy !!🔥🔥🔥
@gjcoetzer2857 Жыл бұрын
Julle produkte is die beste vir visvang
@darrenvanrooyen4115 Жыл бұрын
Baie mooi run gehad guys geluk sien uit om daai waters te toets lekker lallies🎉
@hannovandenheever4659 Жыл бұрын
Daai is n baie lekker dam dis my een vriend hulle se dam ... het al daar gaan vang is baie lekker oom
@AjVdwesthuizen6 ай бұрын
Laker 🎉
@jeanvdb1991 Жыл бұрын
Nog 'n lekker video! Was julle manne al by Rietvlei gewees? Kom ons maak 'n plan. Stuiwe lyne
@gerhardbyleveld536 Жыл бұрын
Jakes hkm noem jy hom " jou baas" n hond het n baas
@martinstander6130 Жыл бұрын
Goeie maniere en respek kan nie gekoop word nie dit word verdien.
@BoermetbeesinAmerika Жыл бұрын
Hulle doen dit anyway as n grap, dit kom al jare saam oom Bennie wat dit begin het!👍
@hermansteffen8270 Жыл бұрын
Wow😮 wat ń Katrol-hol van formaat🎉 Dit was nou ń bul van ń hengel uit stap(pie)🎉 Ja né, respek loop ń vêr pad🤩Welgedaan👍
@teeeC Жыл бұрын
Awesome catch guys 🎣 🏆. Schalk you can donate those rods to me 😉
@leemeyer6378 Жыл бұрын
Daar vat hy. Katriele. Ek sien op julle hemde is Hier gaan ons alweer 21. 🤫
@thysdebeer1226 Жыл бұрын
Lekker Schala
@goolambutler2994 Жыл бұрын
Hi guys. Please can u add subtitles. I'm sure u with get more subscribers. Would be good to know what u guys are saying.