VOL 7 Deel 1. Blaawpan, Kempton Park

  Рет қаралды 82,668

Let's Go Fishing with LL Signature Series

Let's Go Fishing with LL Signature Series

Күн бұрын

Ons skop Volume 7 af met n besoek aan Blaauwpan. Met die winter agter ons en met reen wat val, wys ek julle hoe om die dam te benader. Geniet!

Пікірлер: 29
@marcoburelli6289
@marcoburelli6289 6 жыл бұрын
This video is awesome! I have watched it 4 times
@fgb_shadow2619
@fgb_shadow2619 Жыл бұрын
ek het al so 7 jaar terug by die eerste stand vis gevang met plain tigernuts op n hairrig met n rietvlei strop en so n paar 5kg karpe uitgetrek
@gustavstander8050
@gustavstander8050 4 жыл бұрын
Ek het nou al jou video's gekyk, Jy kook! dankie vir al die tips, waardeur dit.
@damianpierrus2762
@damianpierrus2762 3 жыл бұрын
I went there today and I caught my biggest fish ever
@smuts087
@smuts087 3 жыл бұрын
Loutjie wat stel jy voor vir aas in die winter
@davenmaistry6708
@davenmaistry6708 5 жыл бұрын
Make a video on how to tie your rigs for newbies.
@roystongordon9219
@roystongordon9219 4 жыл бұрын
het jy bullets vir sout water vis of is als net vars water hengel
@zaydenpotgieter
@zaydenpotgieter Жыл бұрын
Waar. Bly. Oom En. Se in What. Se. Dorp Bly. Oom.
@jacobenade3115
@jacobenade3115 6 жыл бұрын
Uitstekend soos altyd. Min mense besef regtig waaroor hengel gaan. Dis nie net oor monster vis soos 10kg karp en so nie. Dit gaan oor vis vang! Ek self hengel slegs met Conoflex en het elke liewe keer groot sukses daarmee, maak nie saak wanneer in die jaar of met watter weer nie. Vang gaan jy beslis vang as jy Conoflex gebruik!!! Behalwe as daar nie vis in die water is nie hahahaha😂
@letsgofishingza
@letsgofishingza 6 жыл бұрын
Dankie vir die positiewe terugvoer. Wat mense nie besef nie is dat ons GEEN voerplek voor die tyd maak nie. Ons daag op net soos enige ander hengelaar by 'n dam en kry 'n plek om te hengel. Ons wys wat ons opsit en wat ons doen. Geen geheime. Lekker hengel maat.
@nutlange6910
@nutlange6910 3 жыл бұрын
Blaawpan! eish nog altyd hier gesukkel. Moeilike dam !!
@tianvanderbijl3715
@tianvanderbijl3715 6 жыл бұрын
Ek is meer van n supercast hengelaar maar die is ook goed
@derickmertz8489
@derickmertz8489 6 жыл бұрын
More manne ek wil graag weet hoe en waar download en die dvd's van julle? My werks ure laat my nie toe om by vis winkel uit te kom nie. Ek sien ek kan Supercast se dvd's download hier op KZbin ek offline kyk maar kan nie Conoflex sin download nie hoe so?
@isaacmokone2584
@isaacmokone2584 6 жыл бұрын
So tell me what is de main reason ,to roll deg behind float on hock n line?????
@marcoburelli6289
@marcoburelli6289 5 жыл бұрын
Isaac Mokone to critically balance the bait
@skfcs860
@skfcs860 3 жыл бұрын
i m in nouth west ,thanks for teaching , Speak English plz i don't konw afriekaans
@letsgofishingza
@letsgofishingza 3 жыл бұрын
Thanks for tuning in, The latter of our videos are all in English.
@skfcs860
@skfcs860 3 жыл бұрын
@@letsgofishingza thank you
@hendrikvandermerwe8958
@hendrikvandermerwe8958 5 жыл бұрын
hoe is jou gooi is dit ver of voor jou
@ClintonP83
@ClintonP83 6 жыл бұрын
Is there any carps 8kg + in Blaauwpan dam?
@km6163
@km6163 6 жыл бұрын
There are some above 8kg but they very rarely bite on bom or papgooi normally they only catch them on boilies and other specimen fishing baits
@christocox5057
@christocox5057 4 жыл бұрын
Waar is Blaaupan dam
@kaylafreyer217
@kaylafreyer217 5 жыл бұрын
Doen asb 'n Kleinmond lagoon DVD
@BloksP
@BloksP 4 жыл бұрын
Is daar groot karps daar?
@rubenvermaak8567
@rubenvermaak8567 Жыл бұрын
Ek wort jaloers en ek will saam kom vis fang
@dieselkingchris7613
@dieselkingchris7613 6 жыл бұрын
Moet jou bom nie af val nie?
@yusharas5623
@yusharas5623 5 жыл бұрын
Speak English plz
@bev2423
@bev2423 5 жыл бұрын
It's an afriekaans channel
Let's Go Fishing DVD 12, ASHTON LAKE
29:53
Let's Go Fishing with LL Signature Series
Рет қаралды 42 М.
SUPERCAST DVD Vol 28 (Bloemhof)
58:26
Super Cast
Рет қаралды 50 М.
pumpkins #shorts
00:39
Mr DegrEE
Рет қаралды 122 МЛН
Cool Parenting Gadget Against Mosquitos! 🦟👶 #gen
00:21
TheSoul Music Family
Рет қаралды 32 МЛН
Rietvlei Dam
46:10
Let's Go Fishing with LL Signature Series
Рет қаралды 97 М.
Johnathan & Pottie langs die Vaalrivier saam Conoflex Carp
41:44
Conoflex Carp
Рет қаралды 97 М.
Returning to Roodeplaat.
36:43
Let's Go Fishing with LL Signature Series
Рет қаралды 24 М.
Let's Go Fishing, PARKERTON, Vaaldam
35:15
Let's Go Fishing with LL Signature Series
Рет қаралды 138 М.
SUPERCAST DVD Vol 49 (Klipdriftdam)
47:37
Super Cast
Рет қаралды 48 М.
Winter Day Ticket Carp Fishing Masterclass | Danny Fairbrass
50:16
Korda TV Carp Fishing
Рет қаралды 353 М.
2022 Bloemhof Sloep SA u/19 Championship
32:28
Superfish SA
Рет қаралды 8 М.
RIVIERA VAALDAM
30:20
Let's Go Fishing with LL Signature Series
Рет қаралды 24 М.
Conoflex Carp Hi Line Series Volume 2
1:25:27
Conoflex Carp
Рет қаралды 73 М.
RPA, Vaaldam
38:11
Let's Go Fishing with LL Signature Series
Рет қаралды 57 М.
pumpkins #shorts
00:39
Mr DegrEE
Рет қаралды 122 МЛН