Ons eerste Video vir 2021 en wat n lekker hengel dag met baie groot vis. Schalk bespreek hengel benadering as n dam se watervlak vinnig styg.
Пікірлер: 32
@nico.van.der.westhuizen.863 Жыл бұрын
Hi Schalk supercast is rerig di beste produk in ons land vir visvang.Julle al jare en jare op di mark en sal di beste bly.
@radieroberts22633 жыл бұрын
Skallas jy bly die beste love jou way van vis vang
@brentconnock25133 жыл бұрын
Thanks for the vid, great to see your enthusiasm! That's what fishing is about
@damiendamienferreira9563 жыл бұрын
Mooi skulk jy is mooi
@suhailkaka62503 жыл бұрын
Aan soos Japan 🇯🇵. Lekker oom Schalk 👌🏽
@louisvanheerden23323 жыл бұрын
Boys love die videos, awesome. Leer baie. Geniet dit. Asb net daai musiek in die begin. Bietjie korter.... Just saying
@crazycastfishing3 жыл бұрын
Lekker video
@radieroberts22633 жыл бұрын
Jy maak my net lus om vis te vang
@stubby40273 жыл бұрын
Gaan vang by ananzie oranja wal
@henryvanheerden2255 Жыл бұрын
Waar is Louwtjie deesdae?
@ajharmse15713 жыл бұрын
Kan oom my onthou by barend breedt se winkel
@kobusbarnard59213 жыл бұрын
Schalla, wanneer kry ons ń nuwe video asb ou grote ? Hengelgroete 🙋♂️
@nicosteyn71613 жыл бұрын
Scalk weet jy wat wardeer ek di meeste van jou videos??? Die meeste van j videos het no daai aklige agtergrond musiek ni. Ek geniet jou dvds en di klanke van di natuur. Baie danki Schalk!
@andreklopper3 жыл бұрын
Baie nice video wil graag bietjie by klipdrift gaan hengel, waar Sal die beste plek wees wat mens Kan bespreek?
@arnosteyn56213 жыл бұрын
Ja nee dankie oom SvB 🤣
@donovanmalgas4213 жыл бұрын
Hi wat is Carpe se beste bait
@riaanpretorius14633 жыл бұрын
Wat is die “magic poeier” net gewone caramel powder?
@hjvanaardt78573 жыл бұрын
Vlapoeier
@thinusdevries45803 жыл бұрын
Ek byt jou nie. Maar n mens kan duidelik sien jy kyk nie baie oom Schalk se videos nie. Seker sy gunsteling....
@thinusdevries45803 жыл бұрын
Custard powder
@rorysingh69863 жыл бұрын
to get more product bought/marketing strategy, maybe do some videos in English
@spakelsmix9493 жыл бұрын
Helloo schalk kan jy asb my jou email adress stuur ek is op soek na n goed maar ek is in canada
@Conradwbp3 жыл бұрын
Vreeslik dankie, waardeer die moeite wat julle in sit. Uitstekende produkte
@faniepretorius3248 Жыл бұрын
Ja dit werk as mens voerplek maak voor die tyd.😂
@msgprince91263 жыл бұрын
Hallo oom ek is hanjo
@kaveersingh42313 жыл бұрын
Lekka one Schalk hope the next one is at Chelmsford Dam
@radieroberts22633 жыл бұрын
That will be cool
@keaganbotha95263 жыл бұрын
Nice
@rehannel41983 жыл бұрын
Dankie oom svb
@charlvanderwalt97753 жыл бұрын
Loop soos stroop ☝️🔥🔥
@timeeksingh3703 жыл бұрын
Please can you do English videos
@sufyaanmorat61633 жыл бұрын
How do we get to this side of the dam? Name of the place?