Рет қаралды 4
Die oorgawe van generaal Marthinus Prinsloo aan die Engelse in die Brandwaterkom in Julie 1900 tydens die Suid-Afrikaanse Oorlog (1899-1902). Die Boere se gewere en ammunisie is op ‘n heuweltjie (Surrender Hill) aan die brand gesteek. The surrender of general Marthinus Prinsloo to the English near Clarens in the Free State in July 1900. The rifles and ammunition of the Boers were destroyed on a hill (Surrender Hill).