Sonder mense soos George , kan Boere nie boer nie. Hulle het water noodag . Baie dankie vir jou werk George.
@ansibrits283813 күн бұрын
Dankie vir die juweel!
@shulamitsalomelotter546615 күн бұрын
Het hierdie vertelling van die geskiedenis en lewe op Putsonderwater baie geniet. My Ma se voorsate die Liebenbergs het saam met Connan 'n plaas gedeel, en nadat dit in twee verdeel is, is die Liebenberg deel Middelka genoem. Een van die vertellers, Mynie Hugo was getroud met my neef Nico Hugo. Dankie.
@ansibrits283821 күн бұрын
Dankie vir hierdie lieflike stukkie geskiedenis.
@ansibrits283821 күн бұрын
1869?
@laneybowdoin25 күн бұрын
I only just learned about Rita. My heart........
@hettascholtz261Ай бұрын
Anyone seeing this video please, like it, post a comment and subscribe to the channel. Get it out there.
@hettascholtz261Ай бұрын
What an interesting video. So sorry about the decay. Wish something could be done.