Hallelujah vir Ruach Hacadesh Abba se Heilige Gees wat ons nooit moet verlaat nie. Ons Trooster ons middelaar
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Absuluut elke dag geseen deur ABBA Vader.
@lindaoberholzer6864 Жыл бұрын
Amen en Amen. Dankie YESHUAH!!!!!
@MollyBasson Жыл бұрын
Baie dankie Riaan mag ons almal die blydskap en vreugde ervaar omdat onse Elohim ons beskutting is in elke dag. Mag jul geseën word met Sy Liefde en Krag HalleluYAH!!
@sybelmoses5197 Жыл бұрын
Wat ñ BESONDERSE BOODSKAP direk uit die mond van YAHWEH ons ELOÏM... dankie Pastoor Riaan Abrie vir die WOORD wat u SUIWER hou... God se rykste seëninge oor u en die famielie... SHALOM SHALOM
@conniethiart6224 Жыл бұрын
Baie dankie past Abrie vir die treffende boodskap. Ons dien n Lewende Almagtige God en Hy alleen kan ons beskerm en behoed en bewaar
@lydsyjlydsyj3279 Жыл бұрын
Hallelujah Highest form of worship in thanks giving to enter His courts with praise. I will say this is the day Jaweh has made
@marikeheine9801 Жыл бұрын
U, YahWeh sal ñ verbond van Vrede met hulle, ons sluit, dit sal ñ ewige verbond met almal wees; en U sal hulle daar bring en hulle vermenigingvuldig en YaHWeH sal My heiligdom in hulle, almal midde vestig vir ewig deur in Shabbat Shalom!
@christellejooste5799 Жыл бұрын
Hallelujah
@EdelweissFourie-dp7qw Жыл бұрын
AMEN! 🙏☝️
@stephgreyling6754 Жыл бұрын
Hallelujah! Dankie vir n besonderse boodskap 🙌
@michaelpretorius1923 Жыл бұрын
Amen
@lindavandermerwe410 Жыл бұрын
HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌
@ester3828 Жыл бұрын
Open. 22:20 Hy wat getuig, sê: Ja, Ek kom gou. Amen, ja kom Yeshua !!! HalleluYah. Dankie past Abrie vir wonderlike boodskap. Ek sien met reikhalsende verlange uit na Sy koms.
@marietanagel8141 Жыл бұрын
DANKIE VIR DIE DIENS PASTOOR ABRIE
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Shabbat Shalom.
@marioswartz4589 Жыл бұрын
Prys die wonderlike naam van Yeshua
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.
@louisemarais3829 Жыл бұрын
Baie dankie vir die kragtige en waar boodskap Van Louise
@avrilpeters170 Жыл бұрын
Alleluia 🙏🏻 wow🎉
@lydsyjlydsyj3279 Жыл бұрын
Daars n verlange in my hart na Jeshua Verklaring Openbaring
@lydsyjlydsyj3279 Жыл бұрын
Shabbat Shalom Menorah Remnent
@knysnacell-mz4nr Жыл бұрын
Thank you pastor !
@TienieLindeque Жыл бұрын
Dit was amazing! Jy het deur Ruach gespreek met ons.Dankie!
@lydsyjlydsyj3279 Жыл бұрын
Hallelujah I will dance like David danced
@hcleroux6929 Жыл бұрын
Dankie Riaan Shalom uit Kaapstad
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Begeerte op beloofte land.
@marietanagel8141 Жыл бұрын
OPENB 22:17 EN DIE GEES EN DIE BRUID Sê KOM! EN LAAT HOM WAT HOOR, Sê : KOM! EN LAAT HOM WAT DORS HET, KOM; EN LAAT HOM WAT WIL, DIE WATER VAN DIE LEWE NEEM VERNIET. 🤍verseker
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Gees en bruid se,kom Jeshua.
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Gegroet en welkom in my woning.
@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
Halleluyah!!
@maakstemdik007 Жыл бұрын
ek slaan elke jaar 'n tent op as tydelike woning oor hierdie tydperk. waar kan mens palm takke kry, dit sal gaaf wees as daar vir ons gewys kan word hoe om die sukka te bou