Taboo Deel 19 Bonatuurlik, Engele - Deon Allers

  Рет қаралды 3,654

Deon Allers

Deon Allers

Күн бұрын

Пікірлер: 52
@annadelaquerre6733
@annadelaquerre6733 2 ай бұрын
Dankie Deon,God is so groot,ek is vol verwondering oor Hom en Sy heerskappy.Ek sien so uit daarna Om Sy groote heerskappy te sien.Alles wat Hy tot stand gebring het.Hy Raak my hart so DIEP aan.Moenie ophou met Taboo reekse nie,dít maak jou oe Oop Om te sien wat jy nie eers aan gedink het nie.Jy moet die Taboo reeks in boekvorm uitgee,,Jo,,ons God is Groot en magtig met n Groot hemelmag.Mag God SE seen op julle rus met die kennis wat jy met ons deel.baie dankie❤
@leonihmorningstar111
@leonihmorningstar111 2 ай бұрын
Baie danki Deon. Leer werklik baie wat n groot verskil maak. Selfs hoe ek die Woord lees het verander. Soveel meer wat raak gelees word wat ek nou eers verstaan. Het gekos dat ek my eie dogma (ek dog maar) moes oorboord gooi en van voor af begin. Maar ni 1 oomblik daaroor jammer ni. Alles wat geleer word laat my besef hoe groot ons HEER werklik is. Soveel dieper waardering, liefde en respek vir ons Meester. Asb leer ons meer.
@elmariesteyn4753
@elmariesteyn4753 2 ай бұрын
Mind blowing. Besef net met elke Taboo ek weet so min. Fassinerend. Ek het nie woorde om my awe vir God te beskryf. Blessings
@Love-sv7vg
@Love-sv7vg 2 ай бұрын
Deon ek is mal oor hierdie Taboo Reeks.. jy doen n fantastiese job.. baie dankie my broer.. Baie seenwense vir jou en jou familie ❤🙌
@InaLeRoux-u9v
@InaLeRoux-u9v 2 ай бұрын
Hoor jou duidelike!
@franiesteyn3232
@franiesteyn3232 2 ай бұрын
Baie dankir
@Cecilia-z3o9l
@Cecilia-z3o9l 2 ай бұрын
Engels is goed dankie❤❤
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 2 ай бұрын
Dankie Deon...Limpopo. Ek geniet hierdie reeks🤗👍👋🇿🇦🇿🇦
@lidaliebenberg3875
@lidaliebenberg3875 2 ай бұрын
Koffiefontein. Baie dankie vir die leersame reeks.
@pamelajoubert
@pamelajoubert 2 ай бұрын
Dankie Deon vir jou lering van die Taboo reeks.
@sonjagerber9549
@sonjagerber9549 2 ай бұрын
Ek leer verskriklik baie. Baie dankie pastoor Deon.
@miekiedevilliers3523
@miekiedevilliers3523 2 ай бұрын
Kuilsrivier kaap hoor jou duidelik.tks❤
@KobusVanZyl-vf7vg
@KobusVanZyl-vf7vg 2 ай бұрын
Danki maat namibia
@AnnatjieSimpson-vd9ss
@AnnatjieSimpson-vd9ss 2 ай бұрын
Dankie Deon, Baie leersaam. Hou asb aan
@HenriettaFredericks
@HenriettaFredericks 2 ай бұрын
Baie dankie Pastor. Ek verstaan. Al die lof en eer aan die HERE. God seen u ❤
@rinaduvenage3432
@rinaduvenage3432 Ай бұрын
Baie dankie Deon. Ek volg vanaf deel 1. So baie geleer. Taboo Boodskappe beteken baie vir my. Almagtige GOD SEËN jou en familie. Rina Duvenage van Alberton Gauteng
@annemariefourie8330
@annemariefourie8330 2 ай бұрын
Geniet die reeks geweldig baie! Baie om te leer. Mag God jou seën!
@mandiepil3015
@mandiepil3015 2 ай бұрын
Vredendal. Dankie Leon. Leer baie..😊
@jacky9653
@jacky9653 2 ай бұрын
Jy verduidelik baie mooi, dankie Deon
@elnagrobler790
@elnagrobler790 2 ай бұрын
Hi Deon, die taboo reeks wat jy aanbied is baie wonderlik en ek leer baie hier uit. Hoor my hart.. Ek dink nie jy moet te veel omgee of mense volg of dalk deurmekaar is deur dit wat jy aanbied nie. Gaan jy net voort met jou aanbieding, fokus op dit wat jy wil bring en probeer om nie te veel af te wyk nie. Net sodra jy op 'n belangrike punt kom voel dit vir my jy wyk af van dit wat jy wil sê wat belangrik is en dan is dit asof dit wat jy eintlik wil sê en wat ek/ons wil hoor nooit gesê word nie. Hou dit kort en kragtig en probeer om jouself nie te veel te heraal nie. Ek verstaan daar gaan baie in jou kop aan maar probeer fokus op die boodskap wat jy vir ons wil bring. Ek geniet die reeks baie en het nog elke een geluister vanaf die begin. Mag die Here jou ryklik seen!
@AnitaOlivier-o7b
@AnitaOlivier-o7b 2 ай бұрын
Dankie Deon ek volg jou van reeks 1 af dit het die skrif vir my lewend gemaak geseënd is jy en jou gesin en jou bedienning
@ester3828
@ester3828 2 ай бұрын
Baie dankie ek is mal oor hierdie reeks!! Kan jy dit nie langer maak nie, kan nie wag vir volgende reeks nie
@hennieswarts6622
@hennieswarts6622 2 ай бұрын
Hennie from Middelburg
@alidageldenhuys
@alidageldenhuys 2 ай бұрын
Dnki Deon , baie goed leer baie , Alida Bloem
@nellianpotgieter2063
@nellianpotgieter2063 2 ай бұрын
Luister vanaf Brakpan. Dankie vir alles wat ek leer by u. Coenna luister asb saam hierna asook my Sus Trudi en Mona.
@hansnel7963
@hansnel7963 2 ай бұрын
Pretoria
@nellianpotgieter2063
@nellianpotgieter2063 2 ай бұрын
Sjoe ek leer so baie Deon. Baie dankiec
@edwarddippenaar1615
@edwarddippenaar1615 2 ай бұрын
Dankie Deon Edward Hartbeespoort.
@PetronellaGroenewald-l2c
@PetronellaGroenewald-l2c 2 ай бұрын
Vanderbijl
@louissoll5037
@louissoll5037 2 ай бұрын
Ek leer baie ❤
@braamjansevanrensburg
@braamjansevanrensburg 2 ай бұрын
Asb verduidelik Die Drie Enigheid grood asb.
@coereengroenewald2961
@coereengroenewald2961 2 ай бұрын
Baie interessant
@babsieroos5912
@babsieroos5912 Ай бұрын
Baie dankie Deon dit is baie leersaam. Ek mis nie een taboo reeks nie.
@helenavanderwesthuizen6623
@helenavanderwesthuizen6623 2 ай бұрын
Dankie Deon🫶🏼
@suzydoubell1508
@suzydoubell1508 2 ай бұрын
Confirmation vir my, dankie.
@HettieSteyn-v4q
@HettieSteyn-v4q 2 ай бұрын
Hettie Steyn, Malmesbury...🙏🙏
@HenriettaFredericks
@HenriettaFredericks 2 ай бұрын
Dankie. Ek leer baie en sien uit na die volgende reeks
@PetronellaGroenewald-l2c
@PetronellaGroenewald-l2c 2 ай бұрын
Alles ok
@Cecilia-z3o9l
@Cecilia-z3o9l 2 ай бұрын
Cecilia Pretoria
@ZelnaAtkins
@ZelnaAtkins 2 ай бұрын
Dankie Deon. Southport Kzn
@maryannestiemens154
@maryannestiemens154 2 ай бұрын
Dankie Deon.
@dannyventer5701
@dannyventer5701 2 ай бұрын
Ek leerr baie Deon Danny Venter
@dannyventer5701
@dannyventer5701 2 ай бұрын
Ons hoor
@Daniel-jk8dz
@Daniel-jk8dz 2 ай бұрын
Danki maat
@altavandermerwe7930
@altavandermerwe7930 11 күн бұрын
Kosbare en leersame reeks. Baie damkie. God seen jou.
@marindamarx8038
@marindamarx8038 Ай бұрын
Marinda - Witbank
@johanniemand3518
@johanniemand3518 2 ай бұрын
Leer baie uit die reeks.Volg van Taboo 1.Daar is ook geen kinder engele nie.Uit Moorreesburg.Groete.
@corneliamariamans120
@corneliamariamans120 2 ай бұрын
Laër rangorde
@Carlisle-j6x
@Carlisle-j6x 2 ай бұрын
Repeat of the previous lecture the council of the Halloween over and over again the Macy's just to unsubscribe
@willemienjansen874
@willemienjansen874 2 ай бұрын
Pretoria
Taboo Deel 20 Lede Van GOD se Lëerskare - Deon Allers
1:12:44
Deon Allers
Рет қаралды 3,1 М.
Hilarious FAKE TONGUE Prank by WEDNESDAY😏🖤
0:39
La La Life Shorts
Рет қаралды 44 МЛН
ВЛОГ ДИАНА В ТУРЦИИ
1:31:22
Lady Diana VLOG
Рет қаралды 1,2 МЛН
Ful Video ☝🏻☝🏻☝🏻
1:01
Arkeolog
Рет қаралды 14 МЛН
Taboo Deel 18 Die Hemelse Hof & Goddelike Raad - Deon Allers
1:24:17
Deon Allers
Рет қаралды 3,8 М.
Niks Gaan Ongesien Verby God Nie - Deon Allers
41:05
Deon Allers
Рет қаралды 3,1 М.
Geestelike Higiëne deel 1 - BAIE BELANGRIKE BOODSKAP - Deon Allers
1:25:16
Hoe meet jy jou Geloof? (Jak 1:9-11) | Vita Dei 523
46:06
Riekert Botha
Рет қаралды 20 М.
Taboo Deel 6 - Die Goddelike Beraad & Leërskare- Deon Allers
1:48:39
Klippe Wat Praat Uit Silo - Deon Allers
38:50
Deon Allers
Рет қаралды 2,7 М.
Die belangrikse openbaring van God se karakter? (Riekert Botha)
1:02:08
Taboo Deel 16 - Deon Allers
55:35
Deon Allers
Рет қаралды 3,5 М.
Taboo Deel 15  -Die slang van Gen 3- Die goddelike wese - Deon Allers
1:32:15
Hilarious FAKE TONGUE Prank by WEDNESDAY😏🖤
0:39
La La Life Shorts
Рет қаралды 44 МЛН