Рет қаралды 22,266
‘n Samestelling van die liedjies in episodes- My Lyfie, Roetine en Ruimte.
Kop, Skouers Knieё en Tone
Aerobics
My Lyfie
Eet Jou Pap
Tandjies Borsel
Vuurpyl Ry
Marsman
Planete
ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse is noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te stimuleer en te ontwikkel.
Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of word 'n lid by:
ko-fi.com/tann...
🌟Meer oor Tannie Lea: Opvoedkundig
Welkom ouers, onderwysers, kinders, kleuters en peuters!
Ons leer saam met Tannie Lea in Afrikaans!
Sing, Dans, Storietyd, Musiek.
Skryf, Rympies leer, Spel en Tel.
Lees, Bevorder woordeskat, Oefen die tong.
Memoriseer, Verbreed algemene kennis.
Waardes en maniere.
Bou selfvertroue en Speel.
Kweek 'n liefde vir Afikaans.
Volg Tannie Lea op
KZbin: Tannie Lea
INSTAGRAM: tannie_lea
...
FACEBOOK: Tannie Lea
www.facebook.c...
TIKTOK: tannielea
www.tiktok.com...
Epos: tannie.lea.leer@gmail.com
#afrikaans #kleuters #opvoedkundig #leer #afrikaanseliedjies #tannie_lea #leerenspeel