Tasché - Die Een

  Рет қаралды 760,719

Tasché

Tasché

Күн бұрын

Single available online: umgafrica.lnk....
Video Producer: Talita Theron
Video Director: Laurissa Vergottini

Пікірлер: 128
@volkswagenfanaat
@volkswagenfanaat 3 жыл бұрын
I love her voice, greetings from the Netherlands
@HendriMouton
@HendriMouton 5 жыл бұрын
Daar is weer hoop vir Afrikaanse pop musiek. Keep it up!
@kdsoverland
@kdsoverland 4 жыл бұрын
Praat Jy....
@cimi9995
@cimi9995 4 жыл бұрын
Sal lekker wees om jou en Elandre saam te hoor, soos Karen Zoid en Francois. Brilliant stem
@vanrensburg3760
@vanrensburg3760 3 жыл бұрын
Ek stem^
@gerhardvandyk3041
@gerhardvandyk3041 3 жыл бұрын
Go girl! Dié liedjie gee my hoendervleis. Great!
@hannesolivier204
@hannesolivier204 5 жыл бұрын
Mens!!! Moet asb nooit verander nie. Jou stem het my in vervoering, jou lirieke het my in n ander wereld en jou absolute eerlikheid wat in jou musiek is verstommend. Gangster shit dude!!! 💪🏼💪🏼
@benprinsloo3189
@benprinsloo3189 3 жыл бұрын
Ek het nog nooit iets soos dit gehoor dis verby amazing die beste liedjie ooit
@jethrojackson2524
@jethrojackson2524 Жыл бұрын
Beautiful!
@Mj-ip5xn
@Mj-ip5xn 2 жыл бұрын
WOW - die song tref diep .... super amazing song!
@ronniestoove4451
@ronniestoove4451 5 ай бұрын
En ek bly hoop vir ons twee, wat in die maanlig dans asof almal kyk in die reën staan en huil en die nat teer ruik...Dis plain, dis simpel. Dis hoe die lewe ons gooi, ons is dobbelstene, moenie my vergeet nie, ek vra mooi...❤ Dis so absuluut pragtig stukkie in jou teks ♡ groetjies uit die Holland. Eks nie afrikaans nie maar het baie dit gespreek, omdat dit ons ou taal is ❤❤❤
@marinkapelser2858
@marinkapelser2858 5 жыл бұрын
Wow! Ek luister hom so baie en jou stem gaan n verskil maak in die Afrikaanse musiek bedryf! You go girl!
@AliRudman
@AliRudman 5 жыл бұрын
Amazing! Jy sing met soveel passie. Dankie dat jy jouself deel in jou musiek!
@melissawessels6858
@melissawessels6858 5 жыл бұрын
Jy het n pragtige stem!! Trots afrikaans👌👍
@ccc4102
@ccc4102 3 жыл бұрын
Beautiful voice. Powerful. A pleasure to hear.
@BradleyWessels-bu5wm
@BradleyWessels-bu5wm 23 күн бұрын
Ek probeer hierdie woorde sing dus n goeie treffer Jy is n goeie kunstenaar 🙏❤
@bernedinekoch9941
@bernedinekoch9941 2 ай бұрын
Sooo mooi❤
@micheallaventer3788
@micheallaventer3788 Жыл бұрын
wow!! BEAUTIFUL my skat ek love dit! ryk van gees!!
@KerKhent
@KerKhent 3 жыл бұрын
She shines when she sings in Afrikaans.
@ilsebelpeens9510
@ilsebelpeens9510 2 жыл бұрын
ONTHOU sy was F coke se leering EN WENNER!!! Stunning
@chrisnagoosen9693
@chrisnagoosen9693 4 жыл бұрын
Bliksem! Jy breek my hart oop...dankie.
@DelraeBekker
@DelraeBekker Ай бұрын
Wow Baie mooi stem❤
@henryhellmuth2885
@henryhellmuth2885 4 жыл бұрын
Ek kry nog elke keer chills as ek die tune luister! Sonder fail ❤
@FedoraNation
@FedoraNation 5 жыл бұрын
Ek love dit! Jy gaan ver kom, Tasché
@dianneheunis8791
@dianneheunis8791 4 жыл бұрын
Dankie vir jou originality. Bly uniek en jouself, want dit laat jou uitstaan bo die wat probeer inpas
@TheDuittoit
@TheDuittoit 5 жыл бұрын
Waaragtig kragtig en pragtig!
@cayannejansenvanrensburg3642
@cayannejansenvanrensburg3642 4 жыл бұрын
Wow dit is al wat ek kan se is WOW !!! Fantasties !!!
@renierviljoen6126
@renierviljoen6126 3 жыл бұрын
Just love her voice
@annekekruger5615
@annekekruger5615 4 жыл бұрын
Regte rocker stem. Love dit!
@janineconning1874
@janineconning1874 3 жыл бұрын
Die song bly stunning verby 👌🏻👌🏻
@dewaldvanderwalt5217
@dewaldvanderwalt5217 5 жыл бұрын
Wow is nie genoeg nie... Encore!!
@ruanoberholzer6130
@ruanoberholzer6130 4 жыл бұрын
Jy het 'n amazing stem! Wow Internationale talent!
@carladutoit5559
@carladutoit5559 4 жыл бұрын
Ongeloooooflik mooi, wow!!!! 😍😍😍😍👏👏👏👏👏
@Ilseduplessis
@Ilseduplessis 4 жыл бұрын
👌🏻👌🏻
@thutoassegaai9711
@thutoassegaai9711 3 жыл бұрын
Reminds me of Bonnie Tyler in Total Eclipse of the Heart, so perfect...💙💙💙
@curstoncoetzee7455
@curstoncoetzee7455 4 жыл бұрын
Pragtig steve hofmeyer se kind! pragtig SA's nuwe legend
@hilkokriel5659
@hilkokriel5659 4 жыл бұрын
Vandag vir die eerste keer op n radio gehoor. Amazing!!
@CornelisKuijpers
@CornelisKuijpers 5 жыл бұрын
Awesome Awesome hou so aan! Goeie werk!
@alethalbich3775
@alethalbich3775 2 жыл бұрын
Fantasties!!!!!
@Qieyaam1
@Qieyaam1 5 жыл бұрын
Dit is n baie mooi liedtjie❤👍🎵
@jabulani1963
@jabulani1963 4 жыл бұрын
Stunning,,,, Love die woorde... so waar... praat van egte hartbreek..
@Ilseduplessis
@Ilseduplessis 4 жыл бұрын
👌🏻👌🏻
@GilGurArieh
@GilGurArieh 5 жыл бұрын
"dat was absoluut pragtig" ;)
@baiepragt
@baiepragt 5 жыл бұрын
Gil Gur-Arieh as ek so kyk is jy absoluut pragtig 😉
@danikavanderwesthuizen2292
@danikavanderwesthuizen2292 4 жыл бұрын
Hoendervleis mooi😍😍😍
@moniaihmeita
@moniaihmeita 5 жыл бұрын
Bravo. Jy en jou produksiepan is wêreldklas.
@Ilseduplessis
@Ilseduplessis 4 жыл бұрын
👌🏻👌🏻
@gabririgotti3937
@gabririgotti3937 3 жыл бұрын
Absolutely superb ... !!!
@frikvanwyk6559
@frikvanwyk6559 5 жыл бұрын
Ek is baie kieskeurig op my musiek, veral nuwe Afrikaansie musiek. Baie nuwe moderne musiek is net swak, MAAR! Die is BAIE MOOI en goed. As al jou musiek met soveel gevoel, goei Afrikaanse woorde en goeie melodie so gaan klink, dan sal jy een van my gunstelinge wees.
@jacopotgieter7222
@jacopotgieter7222 Жыл бұрын
In plaas van die ander musiek te kritiseer,gaan maak eerder 'n plan met jou spelling
@frikvanwyk6559
@frikvanwyk6559 Жыл бұрын
@@jacopotgieter7222 In plaas van om na my spelling te kyk, kritiseer eerder die musiek
@lizalfourie6967
@lizalfourie6967 5 жыл бұрын
😱❤️❤️ Love it !!!!
@louisevandenheever80
@louisevandenheever80 5 жыл бұрын
hoendervleis mooi!!!!
@Ilseduplessis
@Ilseduplessis 4 жыл бұрын
Ek stem 👌🏻
@soniquelabuschagne2202
@soniquelabuschagne2202 5 жыл бұрын
🔥🔥🔥🔥🔥🤩 awesome!
@flamesforever7633
@flamesforever7633 4 жыл бұрын
Stunning!!!!!
@nadiatenner4500
@nadiatenner4500 5 жыл бұрын
Stunning!!!😍😍😍👏🤘
@Ilseduplessis
@Ilseduplessis 4 жыл бұрын
👌🏻👌🏻
@elizabethclaassen6643
@elizabethclaassen6643 4 жыл бұрын
Beautiful
@ardenvh529
@ardenvh529 4 жыл бұрын
Still one of my favorites 🔥
@milokanal936
@milokanal936 5 ай бұрын
Welt Klasse ❤
@arnepretorius5050
@arnepretorius5050 5 жыл бұрын
Love dié song! Jy gaan ver kom girl☝🏼
@Ilseduplessis
@Ilseduplessis 4 жыл бұрын
👌🏻👌🏻
@brandvandermerwe6748
@brandvandermerwe6748 5 жыл бұрын
Jy is net so beeldskoon soos jou stem❤️🎶
@Hashtag25_
@Hashtag25_ 4 жыл бұрын
Amazing!
@LegalAlien80
@LegalAlien80 4 жыл бұрын
Very good ❤🎶🎵
@ivyndero8374
@ivyndero8374 5 жыл бұрын
❤❤❤❤❤ So much happiness
@Enrique_vd_westhuizen
@Enrique_vd_westhuizen 5 жыл бұрын
@tascheburger jy is een amazing persoon die song is so awesome
@montaigneabbott5234
@montaigneabbott5234 4 жыл бұрын
Is lief wees, nog steeds lief wees na al die seer, Gister aand nes vannand, My hart n duisend diamante gebreek, Ons is arm in die werêld maar, Ryk van wyn en gees, Ons is so jonk,Nog so baie om te leer, En mag dalk verkeerd wees, Jy mag dalk die een wees, Ek mag dalk die een wees wat na jou smag, Ek soek jou in my laai,Ek soek jou in my tas, Ek mag dalk die een wees wat nooit weet wat om te se nie, Wat nie weet hoe dit voel om iemand ander terug lief te he nie, En ek bly hoop vir ons twee, Teen die maanlig dans asof almal kyk, In die reen staan en huil in die natery, Dis plain, Dis simple, Dis hoe die lewe ons gooi, Ons is kobble steun, Moenie my vergeet nie ek vra mooi, En ek mag dalk verkeerd wees, Maar jy mag dalk die een wees, Maar ek mag dalk die een wees wat na jou smag, Ek soek jou in my laai en soek, jou in my tas, Ek mag dalk die een wees wat nooit weet wat om te se nie, Wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te he nie, Oh... anders terug lief te he nie, Oh... anders terug lief te he nie, Voel of ons albei gaan omplof, Jys die een wat ek wat ek wil soen as son op kom, word wakker langs haar en alles voel weer,asof alles in mekaar in een gaan stort, En ek mag dalk die een wees wat na jou smag, Ek soek jou in my laai en soek jou in my tas, Ek mag dalk die een weet wat nie weet wat om te se nie, En ek mag dalk die een wees wat na jou smag, Ek soek jou in my laai en soek jou in my tas, Ek mag dalk die een wees wat nooi weet wat om te se nie, Wat nie weet hoe dit voel om iemand ander terug lief te he nie, Wat nie weet hoe dit voel om iemand ander terug lief te he nie, Wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te he nie
@Ilseduplessis
@Ilseduplessis 4 жыл бұрын
👌🏻👌🏻
@kobusob
@kobusob 5 жыл бұрын
very nice Tasche!
@davidhanneslundall8009
@davidhanneslundall8009 4 жыл бұрын
Dis so amazing!
@nomshadondandatho3228
@nomshadondandatho3228 5 жыл бұрын
I don't understand a thing buh l juss wanna say u hv a beautiful voice
@lhshnailed7523
@lhshnailed7523 5 жыл бұрын
Nomshado Ndandatho yep. I feel u - her voice gives me chills⭐️
@illzeherbst4275
@illzeherbst4275 4 жыл бұрын
Google her song. Copy her lyrics go to translater and translate it. Google can translate well from afrikaans to english. Even I cant outsmart google translate with afrikaans
@3655545
@3655545 5 жыл бұрын
Amazing
@billyweber2905
@billyweber2905 5 жыл бұрын
Well done girl
@grethadekoker7010
@grethadekoker7010 4 жыл бұрын
BRILJANT!!!!!!!
@NHerbst84
@NHerbst84 3 жыл бұрын
Pragtig
@wundermittelbewegungmitmel2471
@wundermittelbewegungmitmel2471 4 жыл бұрын
Oh wooowwww nice 👍
@miadevries674
@miadevries674 5 жыл бұрын
Francois Van Coke, jy het hier ñ baie rare, uiters talentvolle mensie hier in Tasche. Pas haar mooi op, want sy het ook so ñ sagte onskuldige siel.
@bernicelegrange1543
@bernicelegrange1543 8 ай бұрын
Ek kan nie genoeg kry van die song nie.
@minnaaraj
@minnaaraj 2 жыл бұрын
Oor en oor
@vdmerwejo
@vdmerwejo 5 жыл бұрын
Awesome
@liezillevermeulen8251
@liezillevermeulen8251 4 жыл бұрын
Modern day Bonnie Tyler ❤️
@lookforitcx
@lookforitcx 4 жыл бұрын
Sê ek ook!
@carla1309
@carla1309 4 жыл бұрын
Se ek ook
@tashkencornelius6921
@tashkencornelius6921 2 жыл бұрын
🥰🥰🥰
@neilljoubert1631
@neilljoubert1631 4 жыл бұрын
jy is so so cool en jy is so mooi pragtig tasche ek ismal oorjou mooi jy kan maar sing jy sing 1 00 persend
@andredevries4296
@andredevries4296 4 жыл бұрын
Hierdie rock-stem moet verder ontgin word. Ek hoop Francois van Coke en Karen Zoid hou aan om jou aan te moedig. Moet asb nooit die suikersoet Europese pop wat in Afrikaans vertaal word gaan staan en sing nie. Bly eg aan hierdie wortels van jou! Ek mag 'n toppie wees, maar goeie musiek is goeie musiek! Dit kommunikeer, vat aan jou hart en het die mag om jou bui te verander. Doen so voort, Tasché
@OccupationFun-m9d
@OccupationFun-m9d Ай бұрын
Hamill Dale
@andrestrauss3798
@andrestrauss3798 4 жыл бұрын
Yster song. Kookwater. Perfek
@ElsieVenter-j6u
@ElsieVenter-j6u 10 ай бұрын
🎉🎉🎉🎉
@itsjustjakes
@itsjustjakes 5 жыл бұрын
😭😭😭😭😭😭 ek kan nie.
@kylesearle3495
@kylesearle3495 5 жыл бұрын
Doen asb n liesa klavier studio recording
@nathanl8438
@nathanl8438 4 жыл бұрын
Aaagnee fokit nie weer nie bra , dink daar is baie van ons wat nuwe shit soek.
@AngelaHall-l1s
@AngelaHall-l1s Ай бұрын
Kolby Tunnel
@gailpearce9541
@gailpearce9541 4 жыл бұрын
Tashe where can I buy your songs.
@tiaandupreez
@tiaandupreez 5 жыл бұрын
🔥🔥❤❤🎵🎵🎶🎶
@ebenkriek5650
@ebenkriek5650 4 жыл бұрын
Wow
@andrebotha2000
@andrebotha2000 5 жыл бұрын
Ek het nou dadelik subscribe.
@Ilseduplessis
@Ilseduplessis 4 жыл бұрын
👌🏻👌🏻
@mashiloleonmaleka9840
@mashiloleonmaleka9840 4 жыл бұрын
👌🔥
@MilneParker
@MilneParker 7 күн бұрын
53144 Norwood Mews
@hildacastles1201
@hildacastles1201 4 жыл бұрын
Here hierdie vrou mag sing
@brusselindra2992
@brusselindra2992 4 жыл бұрын
Dit klinkt helemaal niet slecht hoor. Mooie meid ook.
@CodyAlvis
@CodyAlvis 18 күн бұрын
6317 Anya Harbors
@snowyvandyk7193
@snowyvandyk7193 5 жыл бұрын
Wat 'n stem.
@JaredRaske
@JaredRaske Ай бұрын
25309 Hane Light
@MegaDaredevil18
@MegaDaredevil18 5 жыл бұрын
Karen Zoid 2.0. . .WOW
@rozaanscheepers4501
@rozaanscheepers4501 4 ай бұрын
Nee mka is hsni make
@DarkStorm909
@DarkStorm909 5 жыл бұрын
Doen asb. n cover van Skip skop
@steynthinus1
@steynthinus1 4 жыл бұрын
n cover van Ballad of lucy Jordan met daai rasper stem hmmmm!!!
@georgestevenson399
@georgestevenson399 4 жыл бұрын
Ek stem.met die een
@Jurflip2
@Jurflip2 4 жыл бұрын
En Pearl's a Singer.
@sharonkleynhans9078
@sharonkleynhans9078 5 жыл бұрын
Sjoe maar jyt n pragtige stem jong moet nie ophou nie, pragtige song
@Ilseduplessis
@Ilseduplessis 4 жыл бұрын
👌🏻👌🏻
@Kevino-u2k
@Kevino-u2k Жыл бұрын
Tashe van Coke
@jean-claudedupreez9636
@jean-claudedupreez9636 5 жыл бұрын
Ek wens die girl kan n song sing saam Steve Hofmeyr nie net sal die 2 stemme finominaal wees nie maar so sal haar loopbaan n baie baie groot hulp kry want stemme soos die moet ons hou dit is die toekoms van afrikaanse musiek... Ek mag dalk verkeerd wees maar sy is amazing
@hardklik
@hardklik 5 жыл бұрын
Dis nie Tabitha nie
@lostammer7866
@lostammer7866 5 жыл бұрын
Afrikaanse muziek is veel traditioneler dan Nederlandse muziek. NL muziek is beinvloed door hiphop, Afrikaans muziek door rock. Dat is het verschil;
@karienbotes8467
@karienbotes8467 3 жыл бұрын
Nfl
Tasché - The Story (SOLID Studios Session 2020)
3:57
Tasché
Рет қаралды 73 М.
Spoegwolf - Geel (Official)
3:44
Spoegwolf
Рет қаралды 6 МЛН
小天使和小丑太会演了!#小丑#天使#家庭#搞笑
00:25
家庭搞笑日记
Рет қаралды 56 МЛН
My Daughter's Dumplings Are Filled With Coins #funny #cute #comedy
00:18
Funny daughter's daily life
Рет қаралды 28 МЛН
Roan Ash - If I Ever Saw Heaven
3:51
Roan Ash
Рет қаралды 8 МЛН
Tasché - Baby, Ek Bly
3:23
Tasché
Рет қаралды 515 М.
Tasché Burger - ‘Hillbrow’ | Live Shows | The Voice SA | M-Net
3:02
The Voice South Africa
Рет қаралды 282 М.
Emeli Sandé - Read All About It (Lyric Video)
4:46
Alpha Lyrics
Рет қаралды 7 МЛН
Vier Seisoene Kind
3:46
Tasché
Рет қаралды 870 М.
Vanessa Carlton - A Thousand Miles
4:27
Vanessa Carlton
Рет қаралды 412 МЛН
Juan Boucher & Tasché - Suid
3:46
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 4,1 МЛН
Jo Black, Leah - Nooit Alleen
3:54
LEAH
Рет қаралды 8 МЛН
Tasché Burger - ‘The Story’ | KnockOuts | The Voice SA | M-Net
2:40
The Voice South Africa
Рет қаралды 522 М.
小天使和小丑太会演了!#小丑#天使#家庭#搞笑
00:25
家庭搞笑日记
Рет қаралды 56 МЛН