Ons besoek die Terrain Tamer se eerste beenkoms vir die jaar daarna vertrek ons na Welgelegen vir 'n kamp en 4x4 saam so paar bekende Overlander in die industrie.
Пікірлер: 10
@troopyinafrica2 жыл бұрын
Dankie vir n awesome video! Only sorry I had to leave early and could join the trail. Till next time Dankie Hannes.
@harduscoetzee90432 жыл бұрын
Goeie werk Hannes! Awesome video!🤙🏻
@DieterPey2 жыл бұрын
Jis jys vinnig met jou video! Awesome video, weereens n awesome naweek en nog lekker trips wat kom!
@vanventuressa2 жыл бұрын
Dankie dieter. 🤟🤟
@SimonSnorr2 жыл бұрын
Lekker Hannes!
@stefan_uys72932 жыл бұрын
Awesome video en n great naweek.
@shaunmoller26662 жыл бұрын
Hannes lekke so saam klomp ouens wat van 4x4 overlanding hou dankie vir deel