Рет қаралды 1,035
Ons was saam met Terrain Tamer genooi na die Land Cruiser 70ste Verjaarsdag Kamp by Gariep dam.
Dit was regtig 'n groot sukses,
Ons sien ook 'n hele paar Ou geskiedkundige plekke op die pad en besoek ook die Gariep Damwal van binne.