RIP Jou lied Swakopmund baie spesiaal. Mooiste lied van Namibie. Woorde onbeskrywend!!!!! My hart seer vanaand
@sandralabuschagne9442 Жыл бұрын
Sjoe die liedjie raak die hart! LUISTER NOG IN 2023!
@mannab29755 ай бұрын
Og ou Thys, jy was maar 'n aardse mens en wonderlik!! RIP boeta!!
@ZeldaFourie-bu2hf5 ай бұрын
So n diep liedjie,😢ons harte is seer jy was n awesome mens
@thewhiterabbit32215 ай бұрын
RIP ❤ your music will forever be in our hearts xx
@willembeckmann24 ай бұрын
...waar ons gaan wegkruip teen aardse goed !!! Ons moet skatte bymekaar maak vir die Koninkryk ! Dankie Thys vir jou waarskuwing in hierdie mooi melodie en woorde wat baie krag dra....
@LiseDevilliers6 ай бұрын
Wat 'n ongelooflike lied. Die musiek, die woorde, so aangrypend mooi.
@lukasvisagie9513 Жыл бұрын
Dankie vir pragtige herinneringe saam met jou besondere lied.
@jandavandevyver8574 Жыл бұрын
Bly absoluut die mooiste lied ooit. Luister dit nou al vir jare. Ons plaaslike radiostasie IFM in die Vaaldriehoek speel dit gereeld. So, so mooi!!!
@elsiefourie32123 жыл бұрын
Bly een van die mooiste liedjies oor Namibië. Dankie aan Thys vir die ware woorde, vasgevang in die mooiste musiek.
@glenvanzyl8985 Жыл бұрын
Ek bly maar n Suidwester, dankie Thys en Jezelle
@marietjieeksteen26969 ай бұрын
Wow!! Pragtige lied net soos Thys dit kán sing. Dankie Thys.
@venterjannie672610 ай бұрын
Die woorde is so beskrywend jy sien jouself in Swakopmund. Absoluut een van sy mooiste liedjies.
@hannesbreytenbach56022 ай бұрын
So baie dankbaar dat Thys voortlewe in sy pragtige musiek! Mis jou ou vriend.
@sakkiedejager3579Ай бұрын
Een van die mooiste liedjies. Moet daarna elke dag luister. Jammer thys het so min van hierdie diep songs gemaak indien nie die enigste nie RIP
Ja hy is gisteraand oorlede Wonderlike mens gegroet. Rus in vrede Thys. Was goed om jou as familie en vriend te he.
@ReinierSylvesterZeeman5 ай бұрын
Jy was inderdaad BEVOORREG. Ek het ALTYD na al sy musiek geluister. My hart is saam julle sin STUKKEND. RIV Thys my BOSVELDKLONG
@louiseschoeman78253 жыл бұрын
Die lied raak aan my hart..dit is so awesome verby..als is net awesome..dit raak diep aan mens denke..Dankie Thys..
@ireneolivier46065 ай бұрын
Mooiste song, raak my Hart snare. RIV Thys 😢
@bokkiesmit9873 Жыл бұрын
My gunsteling verlange liedjie! Dankie Thys, net wat ek nodig het vandag!
@machelvanwyk21682 жыл бұрын
My ouma en Oupa was daar, hulle kan nie ophou om te prt oor Namibië nie. My oupa is amper 5 jaar dood en my ouma luister dit terwyl sy dink oor hulle jare saam :)
@mariaansmit62575 жыл бұрын
Wow! Hoe bevoorreg is ek nie om te kan se dat my voetspoortjies langs elke gebou en pad en duin le waarvan Thys hier sing, inteendeel, my siel le daar erens in die NIKS van die Namib. 'n Pragtige lied gesing deur n man met n mooi stem oor n wonderlike deel van die groot ou wereld.
@samanthagalaxy48992 ай бұрын
Ek was so bevoorreg om in Namibia groot te word en was ook in die skool daar maar daar gaan nie een dag om dat ek nie terug verlang na my geboorte land nie Die mooiste land ter wereld Die Suid Wes lied sè dit so mooi Elizabeth de Jager Monte Vista
@elizevisagie7495 Жыл бұрын
Mooi lied wat Anton Myburgh vir Thuys geskryf het....amazing
@AnnaMostert-m4n5 ай бұрын
Mooiste song ooit. Soveel nostalgic. Pragtig
@yvonnevanderlinde25962 жыл бұрын
Hierdie lied ruk my tot stilstand , soooo mooi
@tobietheron51373 жыл бұрын
Mooi lirieke!!..."...as jy my soek was ek nie hier nie"
@pieteri.duplessis5 ай бұрын
Een van die pratigste liedjies van onlangs.
@MrGoogelaar5 ай бұрын
En nou is het Thys sy laaste groet gegroet soos wat hy in die liedjie sing. Totsiens Thys. RIV. Ek wonder wie het die liedjie geskryf?
@yvonnevanstaden5175Ай бұрын
@@MrGoogelaarWonderlike vertonings van hom gesien Rus in vrede hoop ons sien mekaar op Swakop❤
@BennieKotze3 ай бұрын
Pragtig verby. Sjoe dis mooi
@susanbolton41035 ай бұрын
Bly darem maar n mooi lied. Mag jou siel in vrede rus.
@ireneolivier46065 ай бұрын
Wow dit is net die mooiste song en nou het hy final gegroet. 😥😥🙏🙏
@heleneleroux53656 жыл бұрын
Ai dit is so seer om iemand te groet vir wie jy nog so lief is!
@cornelle10005 жыл бұрын
Mooiste lied ooit oor my mooiste mooiste land
@beatstrydom85753 жыл бұрын
VERSEKER!
@hanneliescheepers42016 жыл бұрын
Og dis my land, my mense, Namibia se Swakopmund. Ek is so dankbaar vir die lied, en nog meer om te kan se trots Namibies en dat ek daar in die mooiste land kan bly. LAND OF THE BRAVE
@daleenmyburgh30796 жыл бұрын
pragtig verby woorde
@inalegrange67687 жыл бұрын
Dit is die mooiste liedjie van Thuys nog. Ek kan nie ophou om dit te luister nie.
@sandralabuschagne94425 жыл бұрын
Pragtige liedjie! Raak die hart!
@HendrikAlberts-q4g9 ай бұрын
Die lied en die ritme met instrumente is so vreeslik smart. . So kalmerend. Baia dankie
@HesterVanDerMerwe-nk6zk22 күн бұрын
Wat 'n pragtige song. Julle stemme saam is so mooi en die kitaar awesome. Wenner.
@Martian702 Жыл бұрын
Fantastiese woorde, het n lang tyd daar gebly en presies die verlange gevoel
@rosemariekruger10592 жыл бұрын
Die lied maaķ my hartseer. eenkeer, altyd Suidwester
@annelieprinsloo87624 жыл бұрын
Dis die mooiste maar die mooiste lied
@eduplessis81105 жыл бұрын
Wat 'n WOW song is dit nie, ek kan dit weer en weer luister en my gedagtes baie ver laat dwaal.
@rethaduplessis58582 жыл бұрын
Fantastiese lied en uitstekende klank.
@lindamuller30443 жыл бұрын
W0W!!!! Sooo rustig bring herinneringe na vore..Prost, Thys...🍻🍺 pragtige woorde!!!!
@JosephRobbertze10 ай бұрын
Dis vrek mooi ❤
@biancatome7626 жыл бұрын
Middag mense Ek wil net SE danki vi Al die mooi musiek wat oom ontwerp ht. My ouma huil altyd as sy hierdie liedjie luister en sy stuur groete en liefde vir almal.
@frikdt6 жыл бұрын
Hallo Bianca. Ek weet nie hoe oud jy is nie, maar ek neem aan jy het nie baie jare agter jou nie - as ek boodskappe soos joune sien gee dit my weer hoop vir ons jong mense en die toekoms. Groete.
@miemiegrobler21956 жыл бұрын
Thys, jy mag maar.... Daar groot geword, sien my koshuis wat nou museum is... groooooot verlange!!
@daleenengelbrecht63115 ай бұрын
Die lied onbeskryflik mooi
@plankey5776 жыл бұрын
Besonderse gawe van woorde en musiek wat sin maak - dankie jy dit met ons deel ...
@tobietheron51373 жыл бұрын
Liedjie het "substance "
@DieRooikat7 жыл бұрын
Baie baie mooi liedjie, goed gedoen Thys...
@soekievermeulen97185 жыл бұрын
Baie mooi dis die mooiste woorde
@annalenevanschalkwyk30515 жыл бұрын
Pragtige lied van jou so rustig en pragtige woorde
@esliamoreese2408 ай бұрын
Jy word baie gemis mag God jou gesond maak ❤ jy is my gebede
@hendrikvandermerwe49785 жыл бұрын
Mal oor die liedje - dié is my "Ring-tone" - hier in the hart van Texas! As my foon lui is die gesigte, fronse en wonders op die Amerikaners se gesigte iets om te sien.
@eduplessis81105 жыл бұрын
Dis besonders, dan verlang jy seker so biedjie terug.
@Dr.Eisenbarth16 күн бұрын
Wunderschöne Musik und ich finde die Sprache toll,auch wenn ich sie nicht spreche.
@SantieSnyman-jx9fm5 ай бұрын
Gaan jou mis Bosveld klong 😢
@henconrb92086 жыл бұрын
This is by far his best song!
@MariusPurcell2 ай бұрын
RIV ...wonderlike liedjies. Champ.
@johannafourie80507 жыл бұрын
Mooiste liedjie van Thys.....
@orcillablake6266 жыл бұрын
Baie mooi. Laat my vêr terug dink.
@marietjievandeventer76252 ай бұрын
Jy sal Vir altyd in ons Harte Bly. Ons mis jou. 😢
@eurikabotha59393 жыл бұрын
So bitter mooi.
@frikdt6 жыл бұрын
Wel gedaan, Thys.
@carlguse77465 жыл бұрын
“Met ons kaste vol geraamtes wat ons weggooi tussen Langstrand se duine....”
@Terblans15 ай бұрын
RIV Thys. Ons gaan jou mis 😢
@thesisilent78645 жыл бұрын
Nou die dag hierdie grhoor op Bosveld Stereo. M0erse nice sing Tuisie! Ek geniet dit erg.
@hannetjie48173 жыл бұрын
Ek kan dit oor en oor luister😊
@janolwage61702 жыл бұрын
Altyd mooi !
@Estelle-q4i Жыл бұрын
Mooiste lied
@annagie98183 жыл бұрын
Bly darem bitter mooi. Na al die tyd nog.
@jacobahorn21966 жыл бұрын
Thys! Dis so, so mooi!
@lawrencevanderwesthuizen43087 жыл бұрын
Beste van Thys. Nou is hy n cool klong
@eddiestafford4554 ай бұрын
Pragtige lied. Laat n mens ver terug dink en verlang na Suidwes
@eurikabotha59393 жыл бұрын
My favorite song.
@helenajordaan87334 жыл бұрын
Thys dit bly maar n mooi lied.
@StevenStorm-n5t6 ай бұрын
Word gou gesond yster❤❤❤❤
@j.b90335 ай бұрын
Absoluut pragtig ❤️
@moedertjiedupreez7125 Жыл бұрын
Beslis n baie diep boodskap in die lied raak aan mens se hart
@mathildamulder36895 ай бұрын
So baie mooi
@eugiestiensviljoen35215 ай бұрын
N Groot boom het geval rip
@djkieries7566 Жыл бұрын
mooi my bra
@francoisrossouw17694 жыл бұрын
Dit gee mens weer hoop vir Afrikaanse musiek :-)
@reinettemuller8805 Жыл бұрын
Ek kan hierdie oor en oor luister en verlang na die mooie Namibia. Jy wen Thys
@KarienVersfeld5 ай бұрын
Rus in vrede ❤
@johanvanrensburg88363 жыл бұрын
Kry skoon koue rillings as ek luister na die lied.
@johanmans32462 жыл бұрын
Bitter mooi laat jou Baie dink
@fransgloy78205 ай бұрын
Rip Thys Groot verlies vi Suidafrkaanse musiek
@santiecrowther7688 Жыл бұрын
Wat het van jou kosbare songs geword.....ons verlang na nog asb.
@susanbakema27163 жыл бұрын
Pragtige lied raak die hartsnare
@magdadelange6127 Жыл бұрын
Pragtige song.Droom wereld
@Caroline-s7p8p Жыл бұрын
Pragtige wysie. Sing dit gevoelvol. Aangrypend. MOOI@
@amandareed69855 жыл бұрын
Beautiful song
@purplerock23194 ай бұрын
Hy was next level goed
@WernerFlöther Жыл бұрын
Super Super Song Ich liebe es
@gudrunlackenbucher292010 ай бұрын
Ja, genau, ich auch! Wunder, wunderschön!
@leniereyneke Жыл бұрын
This ek is nog altyd bewonderaar van jou. Ek sluk elke woord van die treffende lied. Maar laat my elke keer met trane. Dis sulke diep en ware woorde! Sterkte vir die pad vorentoe. Nog liedere asseblief Thys. Vrede vir jou!!
@annwilliams793211 ай бұрын
BEAUTIFUL
@marykacloete54406 жыл бұрын
Top song bra!
@martiegrobbelaar88252 жыл бұрын
Pragtig!!!
@mdj11992 ай бұрын
Pragtige Stem ❤
@nicolettewilken59805 ай бұрын
Rus in vrede Thys!
@karensaayman32485 жыл бұрын
Ek stem ek draai my radio oop as dit speel dus pragtig
@lifesimmer85718 ай бұрын
Dis ongelooflik mooi, net Thys kan dit so sing Sterkte vorentoe ONS bid vir jou.