Ai, dit het my nou baie ver terug laat onthou. Dankie 😊
@chrisgreyling80666 күн бұрын
I am tweetaalig, I just love the afrikaans language, it speaks with so many passion ,a beautiful people.
@chrisgreyling80666 күн бұрын
Much passion
@willieexplore3 күн бұрын
Wat 'n voorreg. Dankie tannie Tillie vir die mooi videos. Ons moet hierdie manne nooit vergeet nie!
@dominiquestrydom33544 күн бұрын
verseker een vn di beste stories en storievertellers ooit🤣🤣😂👏
@ronalddippenaar23815 күн бұрын
Ons moet die pragtige Afrikaans taal beskerm en behoue laat bly.
@ziskabrits6189 күн бұрын
Legendes ❤️🕊❤️
@willieexplore3 күн бұрын
Ziska! Dis verseker so :)
@marquitavanderharst91894 күн бұрын
Ek raak letterlik Siek as ek hoor hoé hul "gevreet" het - ( Alle respek aan die Program wat deel was van Suid Afrika ❤
@thsmlr-xy4ml4 күн бұрын
Dit is n Kalahariestorie, dit gaan oor die oordrywing, dit is bedoel om te vermaak, hulle het nie goed om te gaan doen nie, 😊
@SirLesMeyer5 күн бұрын
Hierdie vertel van die storie is heelwat meer kleurvol as die verhaal in Jan Spies se "Spieserye Versamelende Vertellings". Uitstekend, Van iemand wat lankal in Aus woon.