Baie duisende dankies vir al die. Ons waardeer dit opreg.
@irenecooks10 ай бұрын
Bqqaie dankir
@andrerossouw2750 Жыл бұрын
Baie dankie Tillie. Waardeer hierdie een. Seënwense vir jou.
@johannaetrishamorgan6850 Жыл бұрын
Baie dankie waardeer .👍
@Helgardt6189 Жыл бұрын
Dankie vir die fliek…nou lekker gekyk.
@kaydibb57436 ай бұрын
Thanks a million. Truly love Afrikaans movies. Just can't find it anywhere
@TrevorMoses3126 ай бұрын
The Pretoria Film Archives has this movie and many others dating back to 1916.
@zedrichstaats4252 Жыл бұрын
Dankie Tillie waardeer die een ook
@premierhoner614 Жыл бұрын
Uit die Skatkis van ons skrywers.... Baie dankie vir die plasing van die film. Ekt groot geword met die tipe radio stories op ou Springbok radio, in die vroee 70s.... 😅😅
@annamarieduplooy7380 Жыл бұрын
Plesier mnr Gerrit Boersma Am❤
@cobusdutoit5307 Жыл бұрын
Baie dankie Tillie😘
@helenpetersen3129 Жыл бұрын
Pragtige storie romantics het dit geniet
@jeanmeyer5900 Жыл бұрын
BAIE dankie vir die plasing van hierdie kosbare film, Tillie. Dit het wonderlike herinneringe wakker gemaak....
@susaneverton5760 Жыл бұрын
Pragtig 😊
@LinetteleRoux-ww7mu Жыл бұрын
Tientong se rol het die movie special gemaak. Ek sien met hartseer en skok hy het selfmoord gepleeg in 1973.
@TrevorMoses312 Жыл бұрын
Volgens berigte van destyds het sy vertolking van die Tientong karakter iets daarmee gedoen gehad. ☹️
@tillie9530 Жыл бұрын
@@TrevorMoses312 😥
@cobusdutoit53076 ай бұрын
@@TrevorMoses312 WAT het jy meer inligting ??
@TrevorMoses3126 ай бұрын
In my boek RIDING THE HIGH WIND oor ons filmbedryf, praat ek oor die feit dat sekere koerante hom aangevat het dat 'n Afrikaner' n swart persoon speel. Dit het bygedra na sy selfmoord 😔
@Adri-oj3yt Жыл бұрын
Lekker het die trane nou geloop.
@FortuinBrander2 ай бұрын
Baie mooi stuk Ek ht dit self gekyk
@vasti018 Жыл бұрын
So lekker gekyk dankie!! Wat was van die moordenaar se lot gewees?? Ha ha - sou net daarvan gehou het om te weet.
@tillie9530 Жыл бұрын
😂
@cobusdutoit5307 Жыл бұрын
Weet julle, eindlik is die ou ou " swart man " baie goed. Net jammer dat die mense nie besef wat hulle in sommigge swart mense het nie of is ek verkeerd. Alhoewel dit net n film is, die ou swarte is my "held" in diefilem Sorry but its true in my opinie
@TrevorMoses312 Жыл бұрын
Pieter Hauptfleisch, 'n baie veelsydige akteur. Hy is 'n jaar na die uitreiking van hierdie rolprent oorlede.
@cobusdutoit5307 Жыл бұрын
@@TrevorMoses312 Trevor dankie dat jy vir my gesê het ek het dit nie geweet nie. "My basie"
@Helgardt6189 Жыл бұрын
Hy het ook in die Geheim van Nantes en Snip en Rissiepit gespeel.
@ettiennevrensburg7544 Жыл бұрын
Hys n witman nie swartman nie, pieter Hauptfleisch hy het ook ek dink in Dirkie gespeel.Dink ook hys die rol uitstekend vertolk.
@cobusdutoit5307 Жыл бұрын
@@ettiennevrensburg7544 heng Ettienne dan is die mense wat " make up" doen dem goed.
@johannaetrishamorgan6850 Жыл бұрын
😢
@georgewellman-kopeczi960 Жыл бұрын
Hoekom daardie translate to German Afrikaans is Baie maaklik om the verstaan