Toekomsberaad 2019

  Рет қаралды 3,500

AfriForum

AfriForum

Күн бұрын

Пікірлер: 17
@TheBoorgatspook
@TheBoorgatspook 5 жыл бұрын
Selfbeskikking in wording! Dankie!
@vegtersbaas
@vegtersbaas 5 жыл бұрын
Volgende stap is.. territoriale selfbeskikking!!
@scipioafricanus7943
@scipioafricanus7943 5 жыл бұрын
Dis al hoop wat ons het... Dit help nie om n mooi kampus te he nie maar alles om die plek val uit mekaar uit en ons kinders word vermoor nog voor hulle daar kan kom nie. Dit help nie ons vat die bietjie geld wat ons het en bou goed wat die ANC gaan vat nie. Wit mense verloor hulle werke al hoe meer, en binnekort gaan ons nie meer geld he om te bou nie.. Dit wat ons nou bou moet ons seker maak sal ons kan hou. Ons moet iewers bou waar ons die erfenis vir ons kinders sal kan bewaar.
@nigelnaylor2556
@nigelnaylor2556 5 жыл бұрын
Well done, all. A very timely action and message. I appeal to the English speaking community to support this initiative ... this is your future as well. You cannot sit on the sidelines and expect a better future for your family. Be proactive and build the future that is withoin our reach. Do not be powerless. Everyone has plenty of options if we all put our shoulders to the wheel. Sign up for the conference.
@ep6263
@ep6263 5 жыл бұрын
dis n jammerte dat ons taal, kutuur en tradisies nou ook gedeel moet word met inboorlinge net sodat hierdie mense polities korrek kan wees. die vrymesselaars werk hard hier.
@elishevaquick6650
@elishevaquick6650 5 жыл бұрын
Ek is hartseer dat ek NIE instaat is OM u BERAAD by te woon nie, maar kan steeds BID en alles DOEN waartoe ek steeds in staat is om te DOEN ! Ek veg saam vir wat REG is in die Krag van Bo >>>
@lukasdewaal7080
@lukasdewaal7080 5 жыл бұрын
Saamstaan, eendrag maak mag
@willemjoubert3662
@willemjoubert3662 5 жыл бұрын
Wat is die verband tussen Afriforum, USAF en ULA? Werk die organisasies saam?
@helenbergh4100
@helenbergh4100 5 жыл бұрын
Ek is deel van Solidarireit . Ek is ook 'n Voorsiter van die Afiriforum tak. Daar is geen samewerking tussen Helpende Hand en Afriforum nie?
@vdp1451
@vdp1451 4 жыл бұрын
Hoekom sluit julle nie ander bewegings in by julle beraad nie? Dit kom voor of julle besluite van bo af geneem word and dan bloot aan die lede voorgeskryf. Een van julle vorige 'berade' was 'n blote inligting sessie aan die lede. Dis baie outokraties.
My Daughter's Dumplings Are Filled With Coins #funny #cute #comedy
00:18
Funny daughter's daily life
Рет қаралды 30 МЛН
1 сквиш тебе или 2 другому? 😌 #шортс #виола
00:36
Woon jy in die buiteland?
3:06
AfriForum
Рет қаралды 499
Lesufi moet waai!
1:26
AfriForum
Рет қаралды 6 М.