Tolla van der Merwe - Tandarts

  Рет қаралды 767,955

TollaFan

TollaFan

13 жыл бұрын

Tolla van der Merwe op Spies & Plessis. Dis 'n "classic".

Пікірлер: 42
@tiaancloete5133
@tiaancloete5133 2 жыл бұрын
Oom Tolla en Jan absolute legendes van Afrikaanse storie vertellers, ń talent heel op sy eie.
@jonathanandtrishavlogs6874
@jonathanandtrishavlogs6874 4 жыл бұрын
Ek is 'n engels man "soute" en geniet hierdie heeltemal te veel. My dad was Afrikaans and used to always watch this before my he passed away. Now I know why, it's classic.
@Ama-hi5kn
@Ama-hi5kn 2 жыл бұрын
I only know a smattering of Dutch, but Afrikaans such a robust language. So I can catch about half of what they are saying. I wish there was an Afrikaans language course here in Scandinavia.
@sarelhanekom5971
@sarelhanekom5971 11 жыл бұрын
As n mens so na die stories van hom luister, dan lag n mens jou dood... Ek mis hom nogal baie. Tolla, jy is en was en sal altyd die beste bly!
@williemarthinus9619
@williemarthinus9619 7 жыл бұрын
Die eerste keer toe ek Tolla gehoor grappe vertel het was toe ek 'n klonkie van 10 jaar oud was. Ek het gelag dat die trane loop. Dis meer as 25 jaar later en ek luister nog gereeld na sy stories. Tolla jy is bemind in alle afrikaanse gemeenskappe.
@danieladams9512
@danieladams9512 5 жыл бұрын
Die beste verteller nog ooit ...hom persoonlik in Oos - Londen ontmoet
@ilyaasshaik
@ilyaasshaik 7 жыл бұрын
Tolla he is legend
@NiekerkRyno
@NiekerkRyno 12 жыл бұрын
Tolla sal altyd n legend wees! Dankie baie vir hierdie video's!
@martinvermaak378
@martinvermaak378 8 жыл бұрын
Kyk ou Tolla was n legend hoor ek geniet hom elke keer! hahhahaa dan het jy nog baklei ook!
@edgarclaassen3033
@edgarclaassen3033 7 жыл бұрын
Tolla 'n leggende n rerig die lekkerste lag elke keer . sal jou altyd onthou , baie dankie Tolla
@malikahjoseph6477
@malikahjoseph6477 Жыл бұрын
Legend.
@dianloubser
@dianloubser 10 жыл бұрын
Go Tolla!!!
@davidkotze4140
@davidkotze4140 Жыл бұрын
Classic !! 😂❤
@stephanusdegoede8976
@stephanusdegoede8976 9 жыл бұрын
Maar jy se niks nie, want die nursie is mooi~ brilliant!
@martinvermaak378
@martinvermaak378 8 жыл бұрын
+Stephanus de Goede Gewoonlik is hulle hy was reg ja hahahahaha. Brawe seun. Jissie man dit voel so lekker om Afrikaans te praat
@beertjiess8
@beertjiess8 11 жыл бұрын
Ek stem, ek emn my man sit juis nou en kyk na 'n paar van sy stories. Hy mag nie meer met ons is in mens nie, maar is met ons in ons gedagtes. Ek dink hy lag al te lekker oor al sy stories homself.
@jeanellecoetzee241
@jeanellecoetzee241 7 жыл бұрын
Marianne Senekal
@trhoda2001
@trhoda2001 9 жыл бұрын
Top class😀😀
@jacobameintjes6195
@jacobameintjes6195 Жыл бұрын
Al het ek dit al 6 kr gehoor weet ek dit gaan nie daar eindig nie ek luister dit oor en oor..Tolla en Jan Spies is tops en nie ek sal dit ook oor en oor vertel!
@merindaoctober4172
@merindaoctober4172 8 жыл бұрын
tolla se stories is vn di boonste g.stoeltes
@benjamenvanvuuren4217
@benjamenvanvuuren4217 5 жыл бұрын
Ht nix gehad om te doen toe pop di suggestions op youtube. Darem lekker gelag. Nee vat n Tolla was maar net n donner(sorry vir die afrikaans )wat ju dag kan maak.
@mariusarendse4755
@mariusarendse4755 9 жыл бұрын
My maag pyn
@thepsychonaut3007
@thepsychonaut3007 4 жыл бұрын
Ooom gooi !
@mariusvanniekerk7707
@mariusvanniekerk7707 4 жыл бұрын
Kyk ek wonder baie hoe kan mense 'n "dislike" gee vir 'n goeie video, maar vir Tolla se videos, veral die een, slaan my stom. Of jy verstaan nie Afrikaans nie, of brein dood.
@hansiejohannes3282
@hansiejohannes3282 Жыл бұрын
Ek hou daar van
@sarel9332
@sarel9332 Жыл бұрын
😁
@ElizabethManual
@ElizabethManual Ай бұрын
😂
@francoismaass5488
@francoismaass5488 6 жыл бұрын
Word nat van lag
@irwinherridge6232
@irwinherridge6232 5 жыл бұрын
amper sop
@garygordon4216
@garygordon4216 7 жыл бұрын
Funny guy.Gone too soon...
@annekevanwyk5745
@annekevanwyk5745 7 жыл бұрын
As ons in die leef kamer sit en ons luister Tolla se grape dan lag tot die dik bekege mense in hul kamers lol
@patrickgomba743
@patrickgomba743 3 жыл бұрын
F2
@gerhardvanrooyen8197
@gerhardvanrooyen8197 Жыл бұрын
Tt
@ElizabethManual
@ElizabethManual Ай бұрын
😂
@ElizabethManual
@ElizabethManual Ай бұрын
😂
@rozanneclaudettemoses3509
@rozanneclaudettemoses3509 3 жыл бұрын
🤣🤣🤣
В НЕЕ ЧТО, МОЛНИЯ ПОПАЛА? 😂😂😂😂
0:56
СЕМЬЯ СТАРОВОЙТОВЫХ 💖 Starovoitov.family
Рет қаралды 8 МЛН
I Parking My Car 😂 #shorts #funny #viral
0:11
Funny Club TV
Рет қаралды 1,5 МЛН