Sterkte maat... miss die duiwe vlieg so baie... maar eendag Sal weer trug wees.. geniet dit...
@ericrosado95435 ай бұрын
I'm almost retired 6 more months, refreshing my skills after 25 years of not being active. Learning to select via your method also learning from reading, especially the throat theory. 👍
@emilecarolus37855 ай бұрын
Henry stick to your guns. Die Painters is legends, so hulle raad gaan jou nog bo uit bring. Met minder duiwe sal hulle beter loft form bly hou dink ek want daar is minder stress op hulle
@derickfester21115 ай бұрын
Sterkte maat, net n vraagie...hoekom so harde tosse
@henryvanrooyen50985 ай бұрын
Hi Derick Gan maar oor tyd ek het nie vaievtyd om te toss nie en miet die duiwe saam die unie of klub stuur en die manne roer jong,dou verkies om bietjie kleiner spronge en korter tosse wou gee
@faniepretorius92975 ай бұрын
Henry waarom gebruik 1,5 ml asyn per liter saam met Milk bar en die ander keer 5ml asyn per liter saam die melk
@henryvanrooyen50985 ай бұрын
Ek toets die ph van die kroppe as dit onder 4.4 Gan verlaag ek die asyn na 1.5ml en as dit hoër as 4.8 is Gan ek terug ba 5ml ek toets die ph so elke 3 weke
@faniepretorius92975 ай бұрын
@@henryvanrooyen5098 hoe toets jy die ph van die kroppe jy leer my nou iets . Ek toets altyd net die water se ph as ek klaar asyn by meng