‘n Gesamentlike verhoog produksie in Touwsrivier Laerskoolsaal op 27 Augustus 1993 deur Die Kleuterskool, Laerskool, Hoërskool, Onderwysers en plaaslike Gemeenskap in 3 dele. Deel een: Kleutertjies
Пікірлер: 3
@ziskabrits6183 жыл бұрын
My pa het Elim restaurant gehad in die 1960’s
@johnd5504 жыл бұрын
Puik! -Gerhard Brummer
@tenmilsokket97643 жыл бұрын
Hi oom willie, is daar enige kans dat u laerskool touws se sneeuwitjie konsert het?