Tradisionele Beesstert Ep. 1 - So maak jy 'n Tradisionele en EG-Suid Afrikaanse Beesstert Pot

  Рет қаралды 8,500

Kosmeester Kortes

Kosmeester Kortes

Күн бұрын

‪@kosmeesterkortes‬ het my vrou en haar familie met hierdie onvergeetlike beesstertpotjie leer ken. Dis ook geen wonder nie, wat hulle het met beeste geboer toe ek haar leer ken het. Ryk, doeksag, uiters geurig, is net van die woorde waarmee 'n mens hierdie tradisionele Suid Afrikaanse treffer kan begin beskryf.
Hierdie gereg is eenvoudig om te maak en gebruik min bestanddele.
Wat hierdie gereg ook lekker maak is dat hy ewe lekker op die stoof, in die oond, of op die vuur berei kan word, deur dieselfde metode te gebruik as wat ek in die video demonstreer. Geen wonder Theresa se familie is so gek na hier lieflike gereg nie. Vir seker op my winter spyskaart 'n hel;e paar keer hierdie jaar.
Inkopie Lys:
3kg Beesstert (soveel as moontlik groot stukke)
6 groot uie, geskil en gekap
750ml goeie kwaliteit beesvleis aftreksel (beste kwaliteit wat jy kan vind)
Sout & Swart Peper na smaak (of Kosmeester Kortes Speserye en kruie - bestel by kortes@kosmeester.co.za)
12 heel middelslag aartappels geskil
3 blikkies gedreinneerde rooi boontjies (Kidney beans - 1 blikkie vir elke kg vleis)
750g Groenboontjies
Opsioneel - 15ml vars gerasperde knoffel wat jy 30 minute voor die einde in roer. Dit is ONBESKRYFLIK. Ek het my KMK Knoffel en Kruie gebruik, daarom dat ek nie die vars knoffel bygevoeg het in video nie).
Nota: Wortels - vergeet van wortels in hierdie gereg. Die wortels se soetheid bederf die vleis en vleissouse se heerlike smaak. As wortels verkies word, maak eerder 'n wortelslaai vir by die ete. Die varsheid mag dalk ook 'n welkome bykos wees.
Metode: Braai uie to goudbruin en deurskynend. Verwyder uie en braai die vleis stukke ook tot goudbruin. Sodra goudbruin, voeg uie terug en sit die beesvleis aftreksel in. Geur gereg met sout en swartpeper. Laat stadig prut vir sowat drie ure. Voeg aartappels en 'kidney beans' in. Laat kook vir nog sowat 'n uur. Vleis behoort nou sag te begin voel. Indien nie, kook nog 'n bietjie langer. Voeg nou groenboontjies in vir die laaste 45 minute. Maak seker vleis is doeksag, maar steeds aan die been. Dien op, geniet en wag op die komplimente om in te stroom.
#kosmeesterkortes #beesstert #osstert

Пікірлер: 18
Kerrie Beesstert Ep. 2 (Indiese Durban Kerrie) - Kosmeester Kortes
11:36
Kosmeester Kortes
Рет қаралды 2,8 М.
Rooiwyn en sitrus beesstert
8:20
Vuur Bevonk
Рет қаралды 2,9 М.
iPhone or Chocolate??
00:16
Hungry FAM
Рет қаралды 46 МЛН
Which One Is The Best - From Small To Giant #katebrush #shorts
00:17
Skilpadjies en Pofadder vir beginners
39:13
Boerie se dinge
Рет қаралды 3,6 М.
How To Cook Oxtail Potjiekos - Beef Potjie - South African Food  #potjiekos #potjie #braai #oxtails
14:16
London South African - Lekker Home Cooking
Рет қаралды 211 М.
Wildspot
18:49
Endless Venison
Рет қаралды 6 М.
How To Make The Best Biltong You Ever Tasted - Beginner Cured Meat Tutorial
6:21
Melksnysels - Local is lekker met Lust
22:00
Lust Bistro & Bakery
Рет қаралды 2,9 М.
Lekker beesstert
10:05
Vuur Bevonk
Рет қаралды 5 М.
WARNING!!!The BEST Oxtail Recipe EVER| Seriously it's Bomb
13:47
Island Vibe Cooking
Рет қаралды 2,6 МЛН
oxtail beesstert potjie resep vir potjiekos
14:33
Potjiekos Resepte
Рет қаралды 38 М.
iPhone or Chocolate??
00:16
Hungry FAM
Рет қаралды 46 МЛН