TRAVEL ACROSS THE BORDER WITH US | Namibian Youtubers | Dene & Geno

  Рет қаралды 5,936

Dene & Geno

Dene & Geno

6 ай бұрын

Halo julle!
Enjoy our little trip to Cape Town!!

Пікірлер: 49
@Vezembouua07
@Vezembouua07 6 ай бұрын
Can't wait for part2🎉🎉🎉❤
@denegeno17
@denegeno17 6 ай бұрын
❤️❤️
@toiningula3966
@toiningula3966 6 ай бұрын
Patiently waiting for part 2🥹
@denegeno17
@denegeno17 6 ай бұрын
Soonest❤️
@hanrethaswartz6901
@hanrethaswartz6901 6 ай бұрын
FIRST🎉🎉❤❤ Merry Christmas 🌲🎅
@denegeno17
@denegeno17 6 ай бұрын
Merry Christmas and a blessed new year!☺️❤️
@mrandmrsmakes3850
@mrandmrsmakes3850 6 ай бұрын
Cannot wait for part 2🫶
@denegeno17
@denegeno17 6 ай бұрын
☺️❤️
@emorisharooi3351
@emorisharooi3351 6 ай бұрын
Patiently waiting for the next video...
@denegeno17
@denegeno17 6 ай бұрын
🤭❤️
@maryleevries556
@maryleevries556 6 ай бұрын
Simply love your content❤
@denegeno17
@denegeno17 6 ай бұрын
Thank you❤️
@samueliavankent401
@samueliavankent401 6 ай бұрын
Ek was so excited om die video te watch en dit was dan soooo lekker❤️❤️❤️🥰🥰💃💃 Dankie julle🙌🙌🙌🙌
@denegeno17
@denegeno17 6 ай бұрын
Baie dankie🥹❤️
@emorisharooi3351
@emorisharooi3351 6 ай бұрын
Notification gang🎉🎉
@denegeno17
@denegeno17 6 ай бұрын
❤️❤️
@LifeWithSiEl
@LifeWithSiEl 6 ай бұрын
Loving how you guys switch between English and Afrikaans. Beautiful vlog 💕
@denegeno17
@denegeno17 6 ай бұрын
Thank you so much🥹❤️
@eudiceafrikaner6882
@eudiceafrikaner6882 6 ай бұрын
I love love love this 🥺🥺❤️❤️❤️
@denegeno17
@denegeno17 6 ай бұрын
Thank you🤭❤️
@nicolebester4766
@nicolebester4766 6 ай бұрын
@denegeno17
@denegeno17 6 ай бұрын
❤️❤️
@mycii_01
@mycii_01 6 ай бұрын
i love it🥺🥰
@denegeno17
@denegeno17 6 ай бұрын
Thank you❤️
@hanrethaswartz6901
@hanrethaswartz6901 6 ай бұрын
Filming & Editing skills 10/10
@denegeno17
@denegeno17 6 ай бұрын
Much appreciated🥹❤️
@dLivingitUp_SA
@dLivingitUp_SA 6 ай бұрын
Die inception is real!!Ek's a long time South African Subbie van julle, en my hart begeerte is om Namibia te besoek. My word, en hier is julle sommer IN MY AREA☺️...Hoop julle het Kaapstad geniet. Sien uit om te sien, what you got up to🙌
@denegeno17
@denegeno17 6 ай бұрын
Ag jiine, wie sou nou dink neh🥹☺️ Baie dankie man, ons’t gewonder of ons subbies het vanaf SA en of ons dalk een persoon gaan raak loop. Baie dankie vir die support! Hoop jou droom word waar om ons land te besoek🙏🏼✨ Die Kaap was goed vir ons, regtig. Geseende nuwe jaar❤️
@petriesianaris6823
@petriesianaris6823 6 ай бұрын
Dene en Geno, ek hoop daar is 'n part 2 van die Cape Town video want die was baie lekker. 😭❤
@denegeno17
@denegeno17 6 ай бұрын
Daar is beslis✨🩷
@YourGuy_MrMel_
@YourGuy_MrMel_ 6 ай бұрын
@@denegeno17 kom dan nou oz wag..!😭
@samueliavankent401
@samueliavankent401 6 ай бұрын
Nee man ek Kyk nog die across the border video toe is ek alweer in Karibib met julle🤭🤭🤭❤️❤️❤️ Patienly waiting for the full South Africa video🤭🤭🤭🤭
@denegeno17
@denegeno17 6 ай бұрын
Soon soon❤️
@YourGuy_MrMel_
@YourGuy_MrMel_ 6 ай бұрын
Voorspoed viri Nuwe jaar jle maag Ons Hemelse Vader jle noq bje jare spaar wens jle alles wt goed is toe viri jaar en seeninge op seeninge❤💯
@kri-shariffaharobeb5306
@kri-shariffaharobeb5306 6 ай бұрын
As ek sê ek het di video gewag soos ek n man van di Here af wag graap ek nou glad nie eens nie 😂❤️💃...
@eudiceafrikaner6882
@eudiceafrikaner6882 6 ай бұрын
Same dear. Same 😂❤
@samueliavankent401
@samueliavankent401 6 ай бұрын
Is dit dan ek of jy😅😅😅😅
@denegeno17
@denegeno17 6 ай бұрын
Jy’s iets anders, mxm😂😂😂😂
@aliciaskipper6684
@aliciaskipper6684 5 ай бұрын
Ek is besig om n trip Kaap toe te plan toe kom ek af op julle video. Yoh julle het my sommer net laat verlang huis toe. Please do share your accommodation reviews with me. Overall het ek gevoel ek is met julle in die Kaap😂❤🎉
@denegeno17
@denegeno17 5 ай бұрын
Hi Alicia☺️💗 Ons was regtig happy met die twee plekke waar ons gebly het, eerste twee dae was maar verskriklik winderig maar ons’t elke oomblik geniet. Ons kan nou ongelukkig nie pryse met jou deel nie want ons was nie betrokke met die bespreking van die akkommodasies nie, baie jammer. Ons hoop julle maak n sukses van die trip!
@ndafapawahailaula7548
@ndafapawahailaula7548 6 ай бұрын
Julle moet vir my saam gevat het.
@denegeno17
@denegeno17 6 ай бұрын
Sorry😂😂😂
@sharnicefredericks3560
@sharnicefredericks3560 6 ай бұрын
Eks wel n first time "commentor", maar julle, dis nou al 9dae and I only stumbled on the video now🥲 Waar is Part 2 tog? Voel soos n halwe Facebook storie en eks nie n fan daarvan nie, plis re. P.S a hidden fan😅
@denegeno17
@denegeno17 6 ай бұрын
Kan ek so lekker lag😂😂😂
@denegeno17
@denegeno17 6 ай бұрын
Klein bietjie geduld, asseblief❤️
@YourGuy_MrMel_
@YourGuy_MrMel_ 6 ай бұрын
Luister ek gn jle tweekies aan kla omdat jle ons ni genoeg aandag gee ni mahn mens mis jle kak bje Dene&Geno asb Gee meer en meer❤🙈😭
@denegeno17
@denegeno17 6 ай бұрын
Ons vra om verskooning😂😭❤️
@YourGuy_MrMel_
@YourGuy_MrMel_ 6 ай бұрын
@@denegeno17 julle beter ey..!😌❤
HOW WE MET *emotional story time* | Namibian Youtubers
38:12
Dene & Geno
Рет қаралды 10 М.
Happy 4th of July 😂
00:12
Pink Shirt Girl
Рет қаралды 30 МЛН
ИРИНА КАЙРАТОВНА - АЙДАХАР (БЕКА) [MV]
02:51
ГОСТ ENTERTAINMENT
Рет қаралды 13 МЛН
I wish I could change THIS fast! 🤣
00:33
America's Got Talent
Рет қаралды 115 МЛН
HOW DID HE WIN? 😱
00:33
Topper Guild
Рет қаралды 35 МЛН
Эти ЗАВТРАКИ убивают ваше ЗДОРОВЬЕ! //#тибетскаямедицина #докторжимба
13:49
VLOG: COUPLES TRIP| SWAKOPMUND
20:04
Kavetja_Lisa🤍
Рет қаралды 7 М.
Nama Cultural Festival 2024 | VLOG
21:26
David Josob
Рет қаралды 3,4 М.
Water bottle (flip) challenge | Dene & Geno | Namibian Youtubers
13:37
BOYFRIEND VS EX (PRANK) *I felt so bad* | NAMIBIAN YOUTUBERS
13:08
SPICY NOODLE CHALLENGE!! || NAMIBIAN YOUTUBERS
11:56
Dene & Geno
Рет қаралды 7 М.
CHRISTMAS VLOG PART 1 | TRAVEL VLOG |NAMIBIAN YOUTUBERS
36:01
Mr and Mrs Brinkman
Рет қаралды 3,1 М.
Happy 4th of July 😂
00:12
Pink Shirt Girl
Рет қаралды 30 МЛН