⚡ Vaal Rivier fishing SA⚡ 🔥 Sponsored by VASKAP HENGEL CLUB🔥

  Рет қаралды 6,381

EA Blitzz Angling

EA Blitzz Angling

11 ай бұрын

In die video gaan vis ons by die mooiste plek wat ek nog ooit op die VAAL gaan hengel het. Ek wil net eerste baie dankie se vir VASKAP HENGEL CLUB,oom Jurie, oom Hennie,oom willie baie dankie vir n mal lekker trip ons maak gou weer so. En dankie vir die Sponsored op die new fishing gear Gerhard jy is n LEGEND.

Пікірлер: 19
@MauritzHelm
@MauritzHelm Ай бұрын
Lekker jul ysters
@doitwithduncan
@doitwithduncan 11 ай бұрын
Oom!!!!! Dis mos nou n video om te kyk non stop action en goeie editing dit was nou rerig n lekker video om te kyk geluk met die muddy pb!
@CJBAngling
@CJBAngling 11 ай бұрын
Lekker Boyz
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 11 ай бұрын
Danki my oom 🐟🎣💪
@hansiegrobler
@hansiegrobler 11 ай бұрын
Lekker man, met al die kit hoop ons vir 'n stampvol somer se visvang content! Lyk of julle die graskarp gehou het, goeie idee, my 16.8kg kom van 'n graskarp kop in Vaaldam ... Ons sal in spanning wag om te sien wat hy vir julle oplewer! Eddie ek sal ook nie 'n karp uit die vaalrivier soen nie, veral nie voor die eerste goeie lengte reen die water bietjie "skooner" gemaak nie.
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 11 ай бұрын
Ja nee ons se nog as iemand daai plat hond vang in December gaan hy oor die 20 wees. Danki vir al die support my maat
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 11 ай бұрын
Dankie my maat ja daai muddy was duk haha maar dit was n lekker naweek
@freshwaterturks
@freshwaterturks 11 ай бұрын
Geluk opi nuwe kit maat mag daar nog baie lang lywe inle en weereens n baie nice video amper jou stokke mis gehardloop toe jy daai run kry haha.
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 11 ай бұрын
Ja nee hahahahahaha ja ek nogals
@snowman9248
@snowman9248 11 ай бұрын
Kyk sy kop broer😂😂😂😂😂
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 11 ай бұрын
Ja nee kyk daai was n snor haha
@neilreitz583
@neilreitz583 10 ай бұрын
Naand Eben sien nou eers jou video, gaan nou verder kyk, sienbjy vang nou in my waters, vang baie in die Vaalrivier baie verskei plekke, se waar is dai video gemaak as ek mag vra, sal jou ook van nbplek kan se waar ek baie vang en mooi vis uitkom
@neilreitz583
@neilreitz583 10 ай бұрын
Lyk of dit naby my is as ek die koppies in die agtergrond sien
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 10 ай бұрын
Hey yes wat se jy ek nie seker waar dit is nie ek sal vir jou uit vint by die oom want ek was gesponserd vir daai naweek duur VASKAP hengel club so ja. Ons moet maar reel dan doen ons een of Ander tyd n video aam by n plek wat jy Ken wat duk vis het laat weet my dan reel ons🔥👌🐟🎣💪
@neilreitz583
@neilreitz583 10 ай бұрын
@@eablitzzangling4951 kan so reel dis reg
@user-gm1ud2tl9j
@user-gm1ud2tl9j 11 ай бұрын
Oom maak sommer my daggie as ek een van oom se videos kyk❤😅
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 11 ай бұрын
Danki my maatjie ek waarduer dit baie ek is baie bly as jy die videos so geniet dan maak ek sommer baie meer videos 🐟🎣💪👌
@user-gm1ud2tl9j
@user-gm1ud2tl9j 11 ай бұрын
@@eablitzzangling4951 dis n plesier oom
@dyllanbadenhorst3473
@dyllanbadenhorst3473 11 ай бұрын
Jou pens is mos klaar tegroot 😂
Spesie hengel vir groot karpe by welkom pan
40:11
South-African Carping
Рет қаралды 4,7 М.
Episode 10 Fishing with Legacy Series- Winter Fishing
44:50
Legends Pro Angling Group
Рет қаралды 33 М.
Best Toilet Gadgets and #Hacks you must try!!💩💩
00:49
Poly Holy Yow
Рет қаралды 21 МЛН
Как бесплатно замутить iphone 15 pro max
00:59
ЖЕЛЕЗНЫЙ КОРОЛЬ
Рет қаралды 8 МЛН
Опасность фирменной зарядки Apple
00:57
SuperCrastan
Рет қаралды 11 МЛН
DAD LEFT HIS OLD SOCKS ON THE COUCH…😱😂
00:24
JULI_PROETO
Рет қаралды 17 МЛН
Limerick Lodge visvang | Vaal River S3E2
36:31
DynamicAngling
Рет қаралды 21 М.
Fiery head to head at koppies
31:29
For Anglers
Рет қаралды 17 М.
Phasantekraal dam with legends legacy series products 2024 Vol 10
30:26
VISVANGKOORS PA EN SEUN
Рет қаралды 5 М.
SUPERCAST DVD Vol 39 (Vaalrivier)
58:48
Super Cast
Рет қаралды 77 М.
VISkunde -  VAALRIVER catfish popping (Baber prop)
21:47
Rods & Recoil - Hunting & Fishing
Рет қаралды 10 М.
Oewerhengel langs die Vaalrivier - Conoflex Carp Hi Line Series Volume 4
1:16:08
Vaskap Reeks 25 - Episode 03
23:09
MyTV
Рет қаралды 3,6 М.
Tight lines at  the Vaal river
39:54
Let's Go Fishing with LL Signature Series
Рет қаралды 92 М.
World Carp Classic SA Qualifier 2022
36:35
CarpSA
Рет қаралды 23 М.
Lee Jackson - Nash Off The Hook Podcast - S2 Episode 81
3:57:48
Nash TV Carp Fishing
Рет қаралды 129 М.
Best Toilet Gadgets and #Hacks you must try!!💩💩
00:49
Poly Holy Yow
Рет қаралды 21 МЛН