Рет қаралды 25,465
#suidafrikaansepolisie #SAP #Vaandelparade #gustavkriel Kyk hierdie trotse Vaandelparade wat plaasgevind het op 1987-11-28 in die SAP Kollege, Pretoria-Wes. Hierdie stukkie geskiedenis behoort veilig bewaar te word! Saluut aan alle lede wat gedien het. Vir my was dit 'n voorreg.