Рет қаралды 79
BOK RADIO / BOKTV
'n Afrikaanse Alternatiewe Rock Band uit die hartjie van die Karoo...yip, jy't reg gelees. Dis Van Der Aven. Hulle het ons vanoggend behoorlik kom bederf met hul harmonië.