Рет қаралды 1,452
Jackie Leonard - VAALDAM
Hierdie week besoek die Vaskapspan die Jackie Leonard oord by die Vaaldam.
Loutjie wys julle hoe hy hierdie dam benader in die winter.
Na 'n jaar se hengel met sy staander en kiaat viskas (vol Conoflex muti).