Toe ons Theuns verloor het, het 'n era ook tot 'n einde gekom. Wat 'n legend!!!
@smileyfog Жыл бұрын
😢😢
@eduarterbarbosadasilva26772 ай бұрын
@@smileyfog as músicas são lindas 😔😔👏
@Adri-oj3yt Жыл бұрын
Theuns is, was en sal altyd in ons harte voortleef. Hy was 'n legende en sy stem het met ons almal gepraat. Hy sal nooit vergeet word nie.
@Adri-oj3yt Жыл бұрын
Al my gunsteling kunstenaars in een vertoning. Baie spesiaal. Ek sal net wil hê dat hulle nie vir Steve Hofmeyer moet uitsluit nie. Ek weet hy is omstrede met sommige van sy uitlatings, maar hy is 'n veelsydige kunstenaar en was tog ook goed bevriend met Theuns Jordaan. Theuns het hom nie eenkant toe gestoot nie. Hy is eerstens 'n kunstenaar en het ook baie vir afrikaanse musiek gedoen.
@colleenbennett8978 Жыл бұрын
Does anyone know why Steve Hofmeyer wasn't there? I agree with message in that he was one of Theuns Jordaan's closest friends
@sue-ellengrobler6747 Жыл бұрын
This is about Theuns Jordaan!!!! Not Steve.
@nic0072 Жыл бұрын
Steve sluit homself uit deur sy simpel uitsprake, mis hom glad nie. Die tribute het in elk geval niks met hom te doen.
@drikusgreeff895410 ай бұрын
Gelukkig was Steve welkom by die Jan 24 huldeblyk aan Theuns in die Kaap.
@gedionjoubert4844 Жыл бұрын
Pragtige liede Theuns sal altyd onthou word . Ons is i trotse afrikaanse mense met liefde in ons hart saam het ons mag
@andelinevanderwesthuizen1401 Жыл бұрын
Baie baie mooi gedoen, met trane in my oe😢, hy was en sal n legende bly, baie mooi ❤ god seen alles wat julle doen en Mr. Theuns, smile van die hemel af😊
@ARenewedmind Жыл бұрын
Dankie vir dié tribute. My oë was vol trane. Sy liedjies was so sielvol!
@barbaradutoit238110 ай бұрын
Theuns was n legend sal altyd in ons harte bly
@sandrapienaar155910 ай бұрын
Die opname is so spesiaal deur ons ander bestes. ❤
@annagoosen7948 Жыл бұрын
Sun Area kom nie naby Loftus en sy gehoor nie dit was een Awesome Beautiful Tribute van Theuns Jordaan was Fantastiese Steve is en sal ons Liefling bly hy was deel van Theuns en sy musiek en hulle was vriende
@lindastrydom6246 Жыл бұрын
Die dag toe ek Beautiful in Beaufort West gehoor en die naam geleer het is 'n baie goeie vriend van ons dood. Ek kon tot vandag nog nie weer na Theuns se liedjies luister nie. My hart is sonseer oor die goeie en oordentlike sanger wat so vroeg net so oud soos ek oorlede is. Ek dink aan sy pa en suster. En baie baie dankie al die wonderlike sangers wat die show gehou het aa hom. Daar is soveel hoop vir ons wonderlike taal.
@sue-ellengrobler6747 Жыл бұрын
Dis baie erg! 💔
@HermienHamman Жыл бұрын
Pragtige tribute aan Theuns, 🥲😍
@annaprchalova9678Ай бұрын
Jak ty roky utíkají, přesto,jsi v mem srdci Theusi stále a jsi zde, at buch Te stále hyčka ve svých náručích, lásko a svetlo at Ti věčné svítí na cestu k nám ❤❤❤
@soniaponzio9426 Жыл бұрын
So touching!! ❤ Wonderful!! Theuns, forever missed!! Can't help crying!😢 Congratulations to the artists envolved in this magnificent tribute!! God bless you all! 🙏❤💐👏👏👏👏👏👏👏👏
@hannah1943 Жыл бұрын
ME TOO😥
@elsiesmith3139 Жыл бұрын
Mis jou Theuns
@soniavisagie9824 Жыл бұрын
Van voor af is my hart weer in stukke Theuns sal altyd n deel van ons daaglikse lewe wees waar sy goue stem is ons geseend.Afrikaners van orals laat ons,ons kunstenaars n handruk gee,ons is super trots op elkeen wat betrokke was,Steve ons het jou baie gemis ook
@andrewrossouw8623 Жыл бұрын
Hy was en sal altyd n legende bly.
@gawiestols6857 Жыл бұрын
Sonder Steve, Juanita en Wynand Strydom se deelname is daar ongelukkig n baie groot leemte waar te neem aan hierdie produksie-samestelling.
@Gail-q9z9 ай бұрын
Love your music always x
@cindyhusselmann218 Жыл бұрын
Yoh Baie goed gedoen so bly en trots op Suid Afrika mense sangers May God blessed you all always
@charlvanniekerk1217Ай бұрын
Ek ❤ die dit was so mooi en bitter hartseer. Totsiens vir nou jy sal altyd 'n Legende bly in die Afrikaanse musiek. R.I.V LEDGEND tot ons mekaar weer sien.😢😢😢
@lydiajohnson44677 ай бұрын
Ek glo Theuns kyk neer op jul pragtige manne met mooi harte met glimlag. GREAT GUYS!!!!!!!!❤
@wilnaford8884 Жыл бұрын
Beautiful tribute Bring trane in my oë😢 Waar is Steve? My hart is seer💔
@linsaficken9746 Жыл бұрын
Beautiful tribute, it warms my heart.
@rhodahendricks65257 ай бұрын
Theuns you're gone too soon😢. Your music lives on😢.
@lizvandermerwe8716 Жыл бұрын
Absolutely awesome, we will never forget Theuns.
@elizabethvorster677 Жыл бұрын
Dit is so beautifully gedoen. Groot prys aan die vervaardigers x
@therinajames9241 Жыл бұрын
Jammer julle het Steve Hofmeyer uitgelaat - dan sou dit n volmaakte konsert wees.
@synnveskar-58409 ай бұрын
I love your music,R.I.P.THEUNS❤️🌹
@greentyre2514 Жыл бұрын
Puik gedoen, baie goeie huldeblyk aan Theuns.
@priscilladrake185 Жыл бұрын
🤗🤗Welgedaan almal wat betrokke was Theuns so geliefd gewees. 😢😢 Stem is stil maar sy musiek leef voort🎉🎉
@rorola54 Жыл бұрын
From Chile, South America . Congratulations!!!
@laurenhouston-mcmillan1231 Жыл бұрын
Thank you. What a beautiful tribute
@synnveskar-58409 ай бұрын
You was best in the word..i love yur song and music.. R.i.p.Theuns❤️🎶🎤🥰
@noemicipriani4165 Жыл бұрын
Linda homenagem!!!! ❤ Amo esse estilo de música! Deus abençoe cada um de vcs 🙏
@nicolettebasson5446 Жыл бұрын
Thank you gents, the best tribute ever❤
@thainitareal Жыл бұрын
Die tribute is so mooi ek kry trane in my oë hy was En sal altyd n legende bly
@zeldakuter23834 ай бұрын
Beautuliful waar ook ons lê!! RIP !
@christobosman5710 Жыл бұрын
Mooi om the sien Bok is deel hier van , nou is dit nog net Steve wat kort .
@mariannedekock7996 Жыл бұрын
Ek is sommer stukkend seer. Wat ñ stem 😢😢
@rorola54 Жыл бұрын
I love his music!!
@41bmc Жыл бұрын
Wat 'n pragtige huldeblyk 😢😌🤍🧡💙🙏🏻
@sonjakriel2000 Жыл бұрын
😢it was stunning yes missing Steve
@Korsikamann Жыл бұрын
Sehr würdevolles Konzert für einen Weltstar der leider zu früh von uns ging. Danke
@MagdaNaudéАй бұрын
Mooi woorde mooi liedjie
@rosmariedallafina2271 Жыл бұрын
beautiful tribute - I listen to his music every morning - best way to start a new day
@elizabethvorster677 Жыл бұрын
Hoe mooi is die Ek vra jou bly nie!!?
@chippaevans Жыл бұрын
You made my day boys
@marybrandle991 Жыл бұрын
Great tribute. You guys are awesome.
@lydiajohnson44677 ай бұрын
Hi manne . Dankie jul pragtige sang. ❤
@lizaustin3061 Жыл бұрын
Theuns was the best. Play his music everday
@anetbarrie3807 Жыл бұрын
Hartseer Mooi!
@gertpretorius4292 Жыл бұрын
Moet asb ni van Wynand Strydom vergeet ni, hy sal ook Theuns se songs kan doen. Di tribute is so mooi so bittersoet seer
@henksinderdinck Жыл бұрын
Pragtig. Teuns is my gunsteling.
@lydiajohnson4467 Жыл бұрын
THANK YOU ALL.......❤❤❤❤❤❤ BEAUTIFUL TRIBUTE!!!!!!!! NO WE ARE OUR OWN PERSON WITH OUR OWN TALENTS !!!!!!!!!! GOD HAS THROWN AWAY THE MOLD.....HE HAS MADE EACH HUMAN BEING!!!!!!! YOU'RE ARE BEAUTIFUL MY COUNTRY MEN. WE LL NEVER FORGET THEUNS, MY PEOPLE SOUTH AFRICANS.....WE RE ONE KIND OF PEOPLE. THANK YOU OUR FATHER!!!!!!! WE RE SO SO UNIQUE!!!!!!!.UP YOU ❤❤❤🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦
@jeanetteimmelman3193 Жыл бұрын
Jaaaaaaa, Steve ons mis jou op di verhoog
@nicolinejoubert8911 Жыл бұрын
Woordeloos mooi ❤❤❤❤
@runawaybrideZ Жыл бұрын
Oh my goodness hy sal altyd altyd in musiek lewe. OUCH😭
@janettaschneider1940 Жыл бұрын
Sy stem sal voort lewe. Dit gee trane in my oë. Dankie
@beitskevanderlaan2219 Жыл бұрын
❤dit was prachtig❤
@christaleroux26798 ай бұрын
Ja mis Theuns se mooi stem. Wens hulle kon my man wat kort na hom oorlede is ook so vereer maar mense vergeet van ons gewone mense wat geliefdes aan die dood moet afstaan.
@natania6331 Жыл бұрын
Sjoe my hart ons het n legende verloor. Jou musiek kan net jou stem !
@sbo-qh7vm Жыл бұрын
I don't understand anything he sing 😂 but for unkown reason i luv it❤😂 his voice is so amazing
@bmx_addict17 Жыл бұрын
It is alot of deep meaning i am afrikaans and i am Theuns Jordaans little nephew he was a legend,soft hearted,caring loving and just always there for everybody i am missing him every day i will translate his songs to english and post it here then you can understand it
@eduarterbarbosadasilva26773 ай бұрын
Sou fã dele estas músicas são lindas foi uma perca muito grande 😟😟😟😟🥺
@zeldakuter23834 ай бұрын
My oorlede man se lied!! Al het hy vals gesing😢
@jfdeklerk6669 Жыл бұрын
AI Ek mis Theuns so baie. Dis n Groot verlies in ons Afrikaans e musiek
@shannonAdams952 Жыл бұрын
Ek weens ek kon ook a singer res word ma hoe d musiek ma alles leke en ek geniet dit so baie love afrikaanse musiek
@LéandaRetief Жыл бұрын
Kan almal flippen ophou teem oor Steve??? Dit gaan oor THEUNS!
@shannonAdams952 Жыл бұрын
Ma is dit is great really love u guys
@Ietlienkie Жыл бұрын
Ons mis jou 😢😢
@harkeb Жыл бұрын
Pragtig. Respek.
@franscoisnel1416 Жыл бұрын
Daar was net een Theuns dai man se stem was goud.... Rip Theuns jou yster!
@lemur12724 ай бұрын
RIP Theuns
@elmajarrais42578 ай бұрын
Ich bin sehr traurig 😢, Warum du..... R.I.P Theuns
@elmajarrais42578 ай бұрын
Aber du lebst mit deiner Musik weiter bei mir ❤
@aletcloete6910 Жыл бұрын
Wonderlik😢
@helenameyer245710 ай бұрын
Ek is elke keer in trane. Party van hierdie sangers is puik.
@rosidasilva123 Жыл бұрын
Saudades 👏👏👏👏👃👃👃👃❤️❤️❤️😭😭😭🇧🇷🇧🇷🇧🇷🇧🇷
@amandafox4380 Жыл бұрын
God het n doel hoekom Steve nie daar moes wees nie sy trane het vlak in sy oe' gebly en geweet hy het n goeie vriend verloor en sal daar net in mekaar geval het en gehuil maar by plek waar hy was net aan hom gedink en gehuil eenmaal n vriend altyd een maar almal wat aan ons vader glo sal weer mekaar sien en Theuns deur harde tyd gehad maar as Jesus sy kinders Kom haal hy een van hom wees ek dink aan almal wat ook n goeie vriend verloor het en sy fam ook ja was n man duisend en Here altyd sy ikoon
@mariettebaker788910 ай бұрын
Waar is Steve Hofmeyr. Hy Dan gese hy gaan daar wees
@eliomarioborrello9711 Жыл бұрын
RIP grande VOCE Angelica!!!
@mariettebaker788910 ай бұрын
Ek wou so graag daar wees. 😢. Kyk nou op KZbin
@maribadenhorst315 Жыл бұрын
Hoendervleis! 🤍🤍🤍🤍
@elianaalmeida27854 ай бұрын
❤
@skiphattingh2408 Жыл бұрын
Fantasties fantasties van hier in aus
@rianavanwyk139 Жыл бұрын
Kry sommer weer trane 😢
@gerhard-jx4rn Жыл бұрын
Waar is STEVE die yster
@MarieBornman-tb7zv Жыл бұрын
Waar is Steve Hofmeyer,?dit is nie dieselfde sonder hom nie
@groeibybels Жыл бұрын
Hallo ek love jou 🎶
@sheilaboodoo2853 Жыл бұрын
🙏🙋♀️🌟🌟
@sue-ellengrobler6747 Жыл бұрын
Baie waar😢
@madelynolivier3469 Жыл бұрын
Verlore stem😢😢😢
@bernadettedebeer2992 Жыл бұрын
Aaahh dis net so mooi maar ook hartseer met so groot verlies 😢
@hesterbreed80138 ай бұрын
Kry Steve weer terug dan sal ons weer luister
@sheryl7429 Жыл бұрын
Altyd in my ❤ te vinnig weg
@sheilaboodoo2853 Жыл бұрын
🙋♀️🙏🙏🙏🕊️👍
@johnherion9390 Жыл бұрын
Waar is Steve???
@Adri-oj3yt Жыл бұрын
Is tyd dat julle asb vir Karlien van Jaarsveld ook laat optree daar.