Dankie Henning en span . Ja ,ek is al verby die 70 tigs, maar jul musiek vat my terug na 1974/1980 wissel danse met die ruiling van dansmaats deur die oorgee van die Hoed, n Heel brood of die bottel Bier geruil was vir die dansmaat vir die volgende dans. WONDERLIKE TYE . Verlore vir altyd. Dankie . Kobus(Bahnhoff Hotel - Aus.(Ou Suidwes) 😢😢😢.
@alettaduplessis50703 жыл бұрын
Dis n Groot voorreg om na sulke pragtige musiek te luister Baie, Baie dankie
@alettaduplessis50703 жыл бұрын
Hierdie orkeslede se musiek smelt saam op n unieke manier Dis fantasties. Baie dankie dis n voorreg om na julle te luister
@koosventer6348 ай бұрын
Ai, die mooiste mooi tradisionele boeremusiek.
@koosgouws42122 жыл бұрын
Dis is regtig besonder mooi! Luister oor en oor hierna!
@TheunsJansenvVuuren Жыл бұрын
Die mooiste mooi
@naomiwiehahn4035 Жыл бұрын
Ooooo...dis so mooi!❤
@koosgouws42122 жыл бұрын
Regtig een van die mooiste boere musiek nommers wat ek ooit gehoor het. Jammer ek weet nie waar om meer van hierdie groep te hoor nie. Vanderbijlpark dalk?
@drieslombaard73577 ай бұрын
Ek kan maar net aanhou om te luister. Altyd mooi. Bring heimweë
@isabelswanepoel1267 Жыл бұрын
Pragtig Ek luister graag
@antonraundahl38105 жыл бұрын
Lovely music. I have listened to a lot of boeremusiek (I am Danish :-) ) but this is the first time that I have hear the big bass being stroked. It gives a special feeling to the music - in my ears melancholic. A reminder of "the good old days".
@gerrittpretorius16893 жыл бұрын
Baie mooi
@danievandermerwe74103 жыл бұрын
Fantasties jul speel mooi
@andrefouche19582 жыл бұрын
Dis sooo bitter mooi.
@sarelcilliers6513 Жыл бұрын
Baie mooi
@LaurencePW3 жыл бұрын
A moment of pure magic.
@naomiwiehahn403511 ай бұрын
I love it!😍
@kotzelouw51465 жыл бұрын
Pragtig..................Dit laat my vanaand verlang na die ou Sandveld in my kinderdae!!!!!
@MrFlatroofer4 жыл бұрын
Beautiful.
@gerriepretoruis11383 жыл бұрын
Ek n boer en hierdie nommer vat my terug na di oue tye harts musiek kani beter kry ni loop dik in my are piuk musiek knap gedaan het di al 200 keer geliuster bly net mooi