Voetspore by die slagvelde van Isandlwana

  Рет қаралды 13,504

Voetspore

Voetspore

2 жыл бұрын

Kom kyk die hele episode en ook al die res van ons avonture by Voetspore TV. www.voetsporetv.co.za
Terwyl Chelmsford nog op soek was na hulle het die Zoeloe-leër die Britse kamp aangeval. Pulleine se 1400 soldate is geheel en al oorweldig. Die Zoeloes het geen gevangenes geneem nie en slegs 60 staandemag troepe het ontsnap.
Een van die oorlewendes was Lt Horace Smith-Dorrien wat 35 jaar later in Vlaandere tydens die Eerste Wêreldoorlog in die Britse weermag as bevelvoerder van die Britse Tweede Korps sou dien. Twee ander offisiere, lt. Teignmouth Melvill en Nevill Coghill is later 5 myl daarvandaan gedood nadat hulle die Buffelsrivier tydens hulle ontsnappingspoging oorgesteek het en is baie jare later vereer met die Victoriakruis vir hulle pogings om die regimentsvaandel te red (Let wel op daardie stadium is die Victoriakruis nie nadoods toegeken nie en die medaljes is eers in 1907 aan hulle toegeken.) 'n Victoriakruis is ook aan 'n ander oorlewende, Samuel Wassall toegeken.
Die tradisionele interpretasie van wat gebeur het[1] is dat die Britte gesukkel het om hulle ammunisie vinnig genoeg uit te pak en daarom veroorsaak het dat hulle nie die verdedigingsvuur kon volhou nie en oorval is. Moderne navorsers[2] is van mening dat die South Wales Borderers teruggeval het en dat die vinnigbewegende Zoeloes dit uitgebuit het. Ander navorsing dui daarop dat die Britse gevegslinie te lank was en dat in plaas van om skouer-aan-skouer te veg, die soldate etlike meters uitmekaar was. Sommige wapenkundiges reken dat die standaard Martini-Henry gewere geneig was om te faal nadat 'n paar rondtes in warm weer afgevuur is, wat dalk die gebrekkige geweervuur kan verklaar. Die lang gevegslinie sou beslis die hervoorsiening van ammunisie aan troepe belemmer het.
Die Natal Native Kontingent het op die vlug geslaan na wat later bekend sou staan as Fugitive's Drift. Na afloop van die geveg het die Zoeloes volgens tradisie die buike van hulle dooie vyande oopgesny om hulle geeste te laat ontsnap.
Chelmsford wat op die stadium ongeveer 10 km weg was het twee keer aanduidings gekry dat die kamp aangeval word maar as gevolg van die heuwelagtige terrein en slegte uitsig op die slagveld besluit om dit te ignoreer. Een van die staande bevele vir die Britse magte tydens 'n aanval was om die tente se toue slap te maak sodat die soldate nie tydens die geveg daarin verstrengel sou raak nie. Dit is nie gedoen nie en die jong offisiere by Chelmsford kon die staande tente nog in hulle verkykers waarneem. Die geweerskote wat gehoor is was klaarblyklik ook toegeskryf aan skietoefeninge. Toe Chelmsford die nag van die 22ste Januarie terugkeer moes hulle noodgedwonge tussen die gesneuweldes kamp opslaan en kon hulle ook die geveg by Rorke's Drift hoor.

Пікірлер: 8
@Paul-RSA
@Paul-RSA 2 жыл бұрын
Brilliant!
@johnnydale6515
@johnnydale6515 2 жыл бұрын
South Africa have a rich history of victories and defeats and many battles like this one and Blood River and Magersfontein , we cannot erase the past but we can learn the lessons
@jfkmuldermedia
@jfkmuldermedia 2 жыл бұрын
Ayihlome! Ayingene! Hebe!
@liev_die-game
@liev_die-game Жыл бұрын
Ek will rerig met voetspore rys
@jasminjamie6614
@jasminjamie6614 Жыл бұрын
Absolutely breathtaking,wow
@willemkruger4564
@willemkruger4564 2 жыл бұрын
The dramatization of this chap just. makes me wonder how accurate his story is...too much theatre...blunder? brilliant strategy? depends on one's point of view.
@viwekenneth6028
@viwekenneth6028 2 жыл бұрын
😅🤣 amadube eSandlwana. Akashongo njalo okaNdaba those are two Zulu songs you can get the referencing from.And Yangena koBhevula is also a reference song . Hope you can understand Zulu 🙂 cause they pretty well composed songs can tell they honor isandlwana and mind you they are old songs 100 plus years old songs
@marinamunro2965
@marinamunro2965 13 күн бұрын
I think this is Dave Rattray's son and he's continuing his father's legacy. His father was a master at bringing the story of Isandlwana alive, it's totally accurate.
Voetspore - Reis saam na Namibie
17:00
Voetspore
Рет қаралды 120 М.
Isandlwana: The Survivors Accounts (Walking the Fugitives Trail, 2023)
13:47
路飞太过分了,自己游泳。#海贼王#路飞
00:28
路飞与唐舞桐
Рет қаралды 35 МЛН
Викторина от МАМЫ 🆘 | WICSUR #shorts
00:58
Бискас
Рет қаралды 4,4 МЛН
小宇宙竟然尿裤子!#小丑#家庭#搞笑
00:26
家庭搞笑日记
Рет қаралды 9 МЛН
Dawie Roodt gaan terug op voetspore van aanval
4:00
Netwerk24 Video
Рет қаралды 149 М.
TOP 10 WILD BOAR HUNTING || Best Scenes ||SEASON: 2023 - PART 2
8:26
ihiri sniper - إهيري القناص
Рет қаралды 6 МЛН
Voetspore op die Ewenaar
9:18
Voetspore
Рет қаралды 59 М.
Voetspore - Drama in die doodsakker
4:39
Voetspore
Рет қаралды 127 М.
Advernture in the Cedereberg with Voetspore's Johan Badenhorst & son
10:00
Moedertjie Rusland Deel 1
7:14
Voetspore
Рет қаралды 29 М.
Verligting vir die span langs die doodsakker
5:00
Voetspore
Рет қаралды 30 М.
Isandlwana: Walking the Battlefield
10:37
Redcoat History
Рет қаралды 112 М.
Johan Badenhorst chats Voetspore on SABC 2 Part 2
6:57
Expresso Show
Рет қаралды 10 М.
Voetspore Reunie kookkuns
1:58
Voetspore
Рет қаралды 10 М.