Advernture in the Cedereberg with Voetspore's Johan Badenhorst & son

  Рет қаралды 54,084

The Insider SA

The Insider SA

Күн бұрын

Пікірлер: 14
@HesterDuPreez-sf7vg
@HesterDuPreez-sf7vg 7 ай бұрын
Dankie voetspore vir pragtige onthullings van mooiste plekke in ons land
@JN-mc1jk
@JN-mc1jk 6 ай бұрын
And the mother?
@barendbuitendag9242
@barendbuitendag9242 2 жыл бұрын
Hoekom gaan ry johan bardenhorts .nie in Australia nie .ons is moeg vir hom en sy toyota en kosmaak .al my respek vir hom verloor na hy twak gepraat het oor Orania .al sy goed word geborg.gaan word n tweede handse toyota vekoops man
@BubblesTheCat1
@BubblesTheCat1 2 жыл бұрын
Kyk 4xoverland as jy Australië wil sien.
@seanfrench1029
@seanfrench1029 2 жыл бұрын
@@BubblesTheCat1 die kla kous wat die Orania segment heeltemal uit konteks sien, wil nie meer van Australie sien nie. Inteendeel, hy wil die Voetspore span uit SA he.
@seanfrench1029
@seanfrench1029 2 жыл бұрын
Barend ek stel voor jy kyk daai segment weer - in die regte konteks. Moet nie aan die lippe van opposisie ministers hang nie. Kry jou eie perspektief oor die VS lede se kommentaar in die konteks van die hele land waar die spanlede in wil reis en werk. Orania is 'n baie oulike konsep maar nie almal se koppie tee nie en dit maak hulle niks minder Afrikaners nie. Barend jy sal net jou lewe versuur met hierdie klip in jou skoen. Vir my, as ek daar gewoon het wil ek nie elke Afrikaner daar he nie. Dit sal te besig raak en die gevoel van 'n spesiale gehuggie vertrap. Hoop jy maak vrede hiermee - vir jou onthalwe. Die VS span stof hulle skoene af van die hele petale en gaan aan met hulle lewens en soos ek hulle waarneem, slaap hulle rustig. In die nuwe SA moet Afrikaners saamstaan, ongeag van meningsverskille.
@BubblesTheCat1
@BubblesTheCat1 2 жыл бұрын
@@seanfrench1029 Ek hou van voete en Johan hulle. Ek kyk ook 4×Overland op KZbin. Het jy dit al gesien? Selfs beter as voete ☺
@seanfrench1029
@seanfrench1029 2 жыл бұрын
@@BubblesTheCat1 kyk ASPW se videos al langer as VS maar heeltemal anders oor laaste paar hare, veral in Auz. Meer tegnies vergeleke met VS se safaris (Andrew het albei gedoen in verlede). Ek geniet albei vir verskillende redes. 😊
Voetspore op die Ewenaar
9:18
Voetspore
Рет қаралды 62 М.
Gamkaskloof "Die Hel" - "The Hell"
28:39
SoloAfrika
Рет қаралды 69 М.
How To Choose Mac N Cheese Date Night.. 🧀
00:58
Jojo Sim
Рет қаралды 101 МЛН
Pretoria: Living in the Land of Apartheid
26:02
Best Documentary
Рет қаралды 538 М.
Legacy SW Fourie, 1VR, Episode 9 Angola & Cuito Cuanavale
1:12:56
Legacy Conversations
Рет қаралды 12 М.
Mooiloop! 3 - Episode 1: Ceres
24:01
you belong
Рет қаралды 16 М.
Mana Pools & Lake Kariba - Travel Zimbabwe
28:15
Joe's Camera
Рет қаралды 187 М.
CEDERBERGE
40:00
Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans
Рет қаралды 55 М.
Bosoorlog Episode 1: Die Recces: Binne die Wêreld van SA se Elite-eenheid
1:18:51
Amarok Voetspore - Agulhas to Alexandria - Episode 2 Part 3
8:59
VW Amarok and Vans South Africa
Рет қаралды 32 М.
Voetspore - Reis saam na Namibie
17:00
Voetspore
Рет қаралды 123 М.
How To Choose Mac N Cheese Date Night.. 🧀
00:58
Jojo Sim
Рет қаралды 101 МЛН