No video

Waldo Lotz - Die Paarl is 'n wonderlike plek

  Рет қаралды 60,676

VPHFILMS

VPHFILMS

Күн бұрын

Waldo Lotz se liedjie "Die Paarl is 'n wonderlike plek".
Vir meer inligting besoek gerus www.waldolotz.c...

Пікірлер: 25
@mariajordaan917
@mariajordaan917 5 ай бұрын
Bly 'n mooi lied. Die woorde en liriek
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 2 жыл бұрын
Ja Paarl is n pragtige plek, mooi lied🙏✝️👍💕👌
@victorschmidlin3577
@victorschmidlin3577 2 жыл бұрын
Groot geword in die Paarl. Was van Sub A tot Matriek 'n Galpil. Jou lied bring al die lekker grootwordjare terug. Dankie. Boishaai bo!
@hannetjiesnoer8224
@hannetjiesnoer8224 7 жыл бұрын
Waldo wil net se dankie vir hierdie video,my ma alreeds 4 jaar oorlede ma tog kan ons as familie steeds met n glimlag na haar kyk op die video. Moet se sy was lief vir dans.
@Unknown-wk2dv
@Unknown-wk2dv 3 жыл бұрын
i love this song so much but ho would dislike this song i mean you now like what all tho it is a good song i lisen to it every day for about 2 to 3 hours soo yes but it is good song
@nar1962
@nar1962 11 жыл бұрын
Hoop om die song te hoor op Kwela se dorp van die jaar kompetisie want Paarl is glo 'n finalis!
@janckelouw3506
@janckelouw3506 3 жыл бұрын
Bly in Paarl en dit maak my trots dankie Waldo
@NaTs2theMaX
@NaTs2theMaX 11 жыл бұрын
Baie trots op jou! :)
@hantiejoubert9085
@hantiejoubert9085 3 жыл бұрын
Ag dis so pragtig, ek wens ek kon gou in my kar klim gaan kyk hoe wonderlik dit is. Sal nie so gou kan wees nie, Boksburg is 'n bietjie ver Noord!
@isabellouw7204
@isabellouw7204 2 жыл бұрын
Ek verlang nou terug, dis n pragtig lied Hou so aan
@aletlangeveldt9130
@aletlangeveldt9130 11 жыл бұрын
Man Pragtig.
@biancavandeventer1084
@biancavandeventer1084 5 жыл бұрын
Was nou so lekker om na die video weer te kyk. My oupa is n jaar terug oorlede en hy is ook op die video. Ai ek mis die ou siel.
@sandradewet-vandenberg3396
@sandradewet-vandenberg3396 8 жыл бұрын
Lekker, lekker!
@Lavonnedevine
@Lavonnedevine 8 жыл бұрын
Pragtig
@hermanstoop
@hermanstoop 11 жыл бұрын
Lekker om te sien !!
@matruhpinkham892
@matruhpinkham892 6 жыл бұрын
Verlang sommer baie na wonderlike skooljare op La Rochelle! (Jy sing heerlik man, doe so voort!)
@joannerothman4825
@joannerothman4825 11 жыл бұрын
Jy maak ons trots...
@yvonnehammond5259
@yvonnehammond5259 11 жыл бұрын
@jovantaylor8878
@jovantaylor8878 6 жыл бұрын
Hy Waldo, it’s me your cousin in Australia!!! Hoe gaan dit?
@belinda02ful
@belinda02ful 9 жыл бұрын
Waldo, jy mag maar BAIE MEER sulke liedjies maak!!! Dit sal die negatiwiteit wat daar heers onder ons Suid Afrikaners sommer POSITIEF maak. Lekker juk my voete nou!!!!
@aletlangeveldt9130
@aletlangeveldt9130 11 жыл бұрын
Jy mag maar.
@MEERKAT159357258
@MEERKAT159357258 11 жыл бұрын
net n jammerte hy het van HOëR LANDBOUSKOOL BOLAND VERGEET !!!!!!!!!!!!!!
@janckelouw3506
@janckelouw3506 3 жыл бұрын
Dis waar
@stappie45
@stappie45 3 жыл бұрын
ik hoop jullie houden stand in nederland gaat alles kapot
@Unknown-wk2dv
@Unknown-wk2dv 3 жыл бұрын
i love this song so so much but like ho would dislike this song you now all tho it is a good song i liesen to this song for about 2 to 3 hours but it is good song
Touch of Class - Koffiefontein
2:58
Francois Steenkamp
Рет қаралды 91 М.
Hillbrow & Hakkieshart - Theuns Jordaan
7:07
Van der Merwe
Рет қаралды 33 М.
Please Help Barry Choose His Real Son
00:23
Garri Creative
Рет қаралды 20 МЛН
Running With Bigger And Bigger Feastables
00:17
MrBeast
Рет қаралды 117 МЛН
Jumping off balcony pulls her tooth! 🫣🦷
01:00
Justin Flom
Рет қаралды 37 МЛН
Tolla van der Merwe - Tandarts
6:23
TollaFan
Рет қаралды 774 М.
Chris le Roux - Hantamberge
4:33
Mike Howell - Ou Afrikaanse Liedjies
Рет қаралды 18 М.
Klipwerf Orkes optrede by Upington. Wat 'n fees! Geniet hom!
1:45
klipwerfband
Рет қаралды 4,2 М.
Waldo Lotz  - Hoor Hoe Klop My Hart
4:13
arendproduksies
Рет қаралды 37 М.
Gerhard Meyer & André van Deventer - Jevandré se Vastrap
2:48
Die Teelepeltjies
4:15
Christiaan Ras
Рет қаралды 1 МЛН
Tolla van der Merwe - Die kraai met die bakkie se sleutels
4:30
Manie Jackson - Dorings vir Ma
4:16
ManieJacksonVEVO
Рет қаралды 450 М.
Top 10 Grappies - Tolla Van Der Merwe
42:50
Ons Taal
Рет қаралды 318 М.
André & Gerhard - Kapkarretjie
2:38
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 123 М.
Please Help Barry Choose His Real Son
00:23
Garri Creative
Рет қаралды 20 МЛН