No video

Voormalige-Mnr SA oor sy ontmoeting met Jesus in sy kinderhuiskamer

  Рет қаралды 2,260

LiG: God se krag in my krisis

LiG: God se krag in my krisis

Күн бұрын

Heinrich Gabler, Mnr Suid-Afrika 2019, vertel van sy moeilike grootwordjare in die Andrew Murray-kinderhuis. Hy het baie lank swaar gedra aan die feit dat sy geliefde ma oorlede is en dat sy pa hom en sy broers verlaat het. Maar, vertel Heinrich: “Ek het Jesus in my kinderhuiskamer ontmoet.” Vandag help hy self minderbevoorregte kinders om hul liefde vir sport uit te leef.
Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jou getuienis met ons.

Пікірлер: 12
@winnielamprecht9809
@winnielamprecht9809 3 ай бұрын
Wonderlike inspirerende getuienis. AMEN
@mariapienaar8751
@mariapienaar8751 3 ай бұрын
Looooooovit ONS HEMELSE PAPPA sal is en bly GETROU
@meyerlenemathey2594
@meyerlenemathey2594 3 ай бұрын
Whauw...bless jou!!!!!
@deliahniemandkadoshbride7440
@deliahniemandkadoshbride7440 3 ай бұрын
Wonderlik hoe jy jou roeping uitleef in Vader se volmaakte plan vir jou... Elke mens het n lewensdoel... Om HOM te verheerlik deur jou hele lewe! Mooi getuienis tot Sy eer!!
@GodSeKragInMyKrisis
@GodSeKragInMyKrisis 3 ай бұрын
Dankie vir die mooi boodskap en vir die saam kyk!
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 3 ай бұрын
Pragtige! Getuienis!
@elizeoelofse6367
@elizeoelofse6367 3 ай бұрын
Wat `n wonderlike getuienis.
@altawilliams1181
@altawilliams1181 3 ай бұрын
So mooi getuienis.....mag Jesus jou verder seën.
@user-co8ko7un2i
@user-co8ko7un2i 2 ай бұрын
Inspiring testimony.
@GodSeKragInMyKrisis
@GodSeKragInMyKrisis 2 ай бұрын
Absolutely!
@Babsie-jq2qd
@Babsie-jq2qd Ай бұрын
Daarom as iemand in Christus is, is hy n nuwe skepsel, kyk die ou dinge het verbygegaan, kyk alles het nuuuut geword. 2 Korinthiers 5:17
‘God se belofte op ’n sypaadjie het my lewe gered’
10:28
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 2,3 М.
Aangeval in haar huis, maar "God kan jou vrymaak van die vrees," vertel vrou.
9:29
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 2,2 М.
Harley Quinn's desire to win!!!#Harley Quinn #joker
00:24
Harley Quinn with the Joker
Рет қаралды 16 МЛН
Fortunately, Ultraman protects me  #shorts #ultraman #ultramantiga #liveaction
00:10
OMG what happened??😳 filaretiki family✨ #social
01:00
Filaretiki
Рет қаралды 12 МЛН
Kids' Guide to Fire Safety: Essential Lessons #shorts
00:34
Fabiosa Animated
Рет қаралды 14 МЛН
Wat is die behoeftes in JOU huwelik? (Lynette Beer - Sessie 2)
1:20:28
'Jy moet opdaag vir jouself,’ sê vrou na jarelange stryd met eetsteurnisse
11:42
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 1,5 М.
Deon en Karin du Toit (Huweliksfokus)
10:49
Deon en Karin du Toit
Рет қаралды 1,1 М.
n' Ware Getuienis seisoen 2 | Episode 4 - Pastor Ashley Adolph
33:05
Germano Moses
Рет қаралды 1,3 М.
Rare siekte: 'Wil jy hardloop, my kind?'
16:56
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 10 М.
My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018
59:41
LiG Getuig | Seun vind ma na 40 jaar
10:25
Bybel-Media
Рет қаралды 4,6 М.
Ambulans van Namibië na SA - toe wag groot skok op Amanda
10:41
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 5 М.
Die Getuienis van Andrew de Vries
28:22
Gesinskerk
Рет қаралды 2,7 М.
Sjef oor al haar verliese: Stilgeboorte, man se selfdood en huisbrand
6:56
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 2,9 М.
Harley Quinn's desire to win!!!#Harley Quinn #joker
00:24
Harley Quinn with the Joker
Рет қаралды 16 МЛН