Vrydag, 21 Junie 2024. Wat moet ek sê?

  Рет қаралды 9,162

Wynand du Toit

Wynand du Toit

Күн бұрын

Пікірлер: 259
@GerdaKrause
@GerdaKrause 3 ай бұрын
Gaan so voort.....!! Ons leer en waardeer. Steur jou nie aan die klakouse nie. Baie dankie Wynand.....VORENTOE....!!!
@AndrewduToit-wl3tn
@AndrewduToit-wl3tn 3 ай бұрын
Môre General, doen wat jy doen want die meederheid van ons mense ondersteun en luister na jou. Geseënde dag aan almal.
@Catherina-ff4dh
@Catherina-ff4dh 3 ай бұрын
Dis n goeie 1 vertel die wat kla stories hulle wil nog aan die slaap wees😂
@silasjohannesadriaantoua5995
@silasjohannesadriaantoua5995 3 ай бұрын
Ja wat Generaal daar is on gelukkig nog klompie dwase tussen ons wat hulle eie fluitjie wil blaas jy hoef nie enigsinds aan. te pas vir hulle nie laat hulle maar rusting voort slaap
@rianagreyvenstein8307
@rianagreyvenstein8307 3 ай бұрын
Stem volkome saam💯💯 Baie dankie vir AL die inligting en harde werk 👌👍👍
@petrostrauss7517
@petrostrauss7517 3 ай бұрын
Dankie Wynand, ek waardeer wat jy vir ons doen.
@magdavanrhyn6257
@magdavanrhyn6257 3 ай бұрын
More Genl en alle lede. Steur jou nie aan die klaers nie. Elke gesprek is vir ons goud werd. Baie dankie vir al die harde werk.
@eagrundling8783
@eagrundling8783 3 ай бұрын
👍💯👍💯
@deonschoeman395
@deonschoeman395 3 ай бұрын
Dankie Genl. Dis jou kanaal, se wat U wil se. Die dae van gehoor streel is verby. Se n ding soos hy is.
@louisschmidt1426
@louisschmidt1426 3 ай бұрын
En die wat nie luister en verstaan nie, hou verby! Tyd vir kerm is van die verleede.
@kilian7865
@kilian7865 3 ай бұрын
✅✅✅
@johanvanlill9376
@johanvanlill9376 3 ай бұрын
Baie dankie vir wat jy doen vir die Boervolk Wynand. Jou opofferings en harde werk vir ons Volk sal beloon word deur ons hemelse Vader. Shalom Johan van Lill
@JJvanHeerden
@JJvanHeerden 3 ай бұрын
Die probleem in die wereld is dat die waarheid nie gepraat word nie. Dankie dat jy die waarheid praat Genl. dit sal ons vry maak. Nie die leuens nie!!!!!
@salomonandreoosthuysen6310
@salomonandreoosthuysen6310 3 ай бұрын
Die problem, almal sê problem, is die kommitee van 300 wat die wereld regeer.
@eileenmorris7207
@eileenmorris7207 3 ай бұрын
Doen so voort Wynand. Daar sal altyd klaers wees. Ons is meer as tevrede met jou uitsendings. Baie dankie daarvoor. Seën en vreugde tuis💜👑
@antonlerm2095
@antonlerm2095 3 ай бұрын
Generaal, dankie vir alles wat u doen vir onse mense.moet u nie steur aan die kla g..nie.ons waardeer wat u doen.
@jacobusjohannespalm2462
@jacobusjohannespalm2462 3 ай бұрын
Goeie more Genl. Wynand en alle SBB Lede! Wat ek wil sê is beter om nie op jou kanaal te sê nie! Groetnis.
@RitaHunter-ru1vs
@RitaHunter-ru1vs 3 ай бұрын
It's nice to have the English but necessary only for sharing I love waking up to you in Afrikaans enjoy my tea and listen to you. Thank you Please 🙏🙏 keep going and I share your videos throughout the world. Have a great weekend
@ryanjames1501
@ryanjames1501 3 ай бұрын
Speak about whatever you think is necessary and ignore the haters and those who don't want to hear (they will unfortunately feel). What you do for our nation is more than most. Thank you for all your sacrifices to help the nation..
@ulandijanssen745
@ulandijanssen745 3 ай бұрын
Genl. Jou klank is perfek vanoggend!! Jy is helemal mooi genoeg en ons kyk graag vir jou sonder die prentjies. Dit hou jou onnodig besig, ek glo jy het genoeg op jou kerfstok! Waaroor jy ookal praat, dis altyd leersaam. Ons staan bankvas agter jou. VORENTOE!!!
@joecruiser
@joecruiser 3 ай бұрын
Wynand, Al wat ek kan sê is Dankie vir U harde werk en onbaatsugtige toewyding en koersvastheid met hierdie roeping. Doe zo voort. Dankie
@katysteffen7484
@katysteffen7484 3 ай бұрын
Altyd dankbaar vir jou nuus geen klagtes🙏🌹
@saamstaan6540
@saamstaan6540 3 ай бұрын
Dit is oom se kanaal,oom kan sê net wat oom wil,solank oom net die waarheid praat,ons sbb manne en dames soek net die waarheid,dankie vir die videos,ek laaik dit kwaai,ek kyk elke liewe video van oom. Klank is mooi vandag.
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 3 ай бұрын
Baie dankie vir die nuus en inligting en harde werk.
@neelsdebruyn8914
@neelsdebruyn8914 3 ай бұрын
Goeie môre Genl en mede SBB lede. Gen ek wil v u dankie sê vir al die tyd ,moeite en werk wat u insit. My ondervinding is baie mense wil hê jy moet hulle met die lepel voer. Want hulle kan nie self eet nie. Daar lê probleme v die mense. Mag almal en u self Genl ñ geseënde naweek hê.
@salomonandreoosthuysen6310
@salomonandreoosthuysen6310 3 ай бұрын
En die moed en deursettingsvermoë waarvan Genl. n meester is.
@sonjaroodt6081
@sonjaroodt6081 3 ай бұрын
Goeiemôre Oom Wynand, oom praat en ons luister graag. Die mense wat kla kan oorpluisies in hulle ore sit. Hulle voel die dag net nie lekker as hulle iets negatiefs te sê het nie. Skrik wakker negatiewe mense !!!!!!!, bly stil asb!! Ons wil juis hoor wat in die wêreld aangaan!! Die media lieg so!! Ek glo net in Oom Wynand se stories ons weet dis regtig egtig waar!!!!!!! GAAN VOORT OOM !!!!! BAIE DANKIE VIR AL OOM SE HARDE WERK EN MOEITE.
@geraldrafferty5485
@geraldrafferty5485 3 ай бұрын
DANKIE KOLONEL....BOSBERAAD GOED EN BAIA LEERSAAM GEWEES 💪💪
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 3 ай бұрын
Baie dankie Wynand vir jou harde werk en toewyding wat jy vir ons so getrou bring. Daar sal maar altyd ou tannies met nat broeke wees wat oor alles kla!
@johnjoubert1570
@johnjoubert1570 3 ай бұрын
Praat oor wat jy wil😊
@williedekker2223
@williedekker2223 3 ай бұрын
Dankie vir dit hoe u ons voorberei vir wat kom Generaal
@hennietheart8540
@hennietheart8540 3 ай бұрын
More Wynand, stuur jou nie aan die twakpraatjies nie. Dankie vir jou harde werk. Seeninge.
@danievantonder1868
@danievantonder1868 3 ай бұрын
Asseblief Generaal hou moed en moenie jou steur aan oningeligte individue Nie, hier is Baie van ons wat opkyk na jou en wat graag na jou luister
@taniavisser2581
@taniavisser2581 3 ай бұрын
Doen so voort Gnl. Ons salueer jou! Wees geseënd.
@maritzsalomogerhardus9279
@maritzsalomogerhardus9279 3 ай бұрын
More General, praat soos u goed dink. D ie klaers sal nooit luister of hoor nie.Dankie vir wat u doen.
@mjlroux9998
@mjlroux9998 3 ай бұрын
Dankie vir al die moeite❤ Mense weet nie wat om hulle aangaan nie. Hulle het oog klappe aan. Ek volg alle nuus reg oor die wereld.
@nevillerichards7354
@nevillerichards7354 3 ай бұрын
Good morning. I always enjoy your talks never miss any of them. All English speaking South Africans can understand Afrikaans so don't do the translation. And we all know who are the negative comments come from, they don't matter. Have a great day.
@louisschmidt1426
@louisschmidt1426 3 ай бұрын
Ek stem 👍🏻. Die wat nie verstaan nie sal n plan maak om uit te vind as hulle regtig belang stel. Kan nie altyd met n leepel gevoer word nie.
@rgdressler2046
@rgdressler2046 3 ай бұрын
English translations perhaps for similar minded individuals overseas (if it serves a purposes other than attracting the wrong kind of people). Or South Africans/exiles too long outside the country that lost their Afrikaans over time (or their children) but haven't forgotten the country.
@louishurter4952
@louishurter4952 3 ай бұрын
More gen en mede SBB lede gen praat waar oor jy moet praat en dankie vir jou opofering mag jy en jou famiellie n geseende naweek he saluut
@janewilkinson3472
@janewilkinson3472 3 ай бұрын
You are doing an amazing job of informing everyone of the real world. Don't be discouraged by those who see the world through the wrong lenses.
@julsjohnson7008
@julsjohnson7008 3 ай бұрын
Môre Wynand, de moer met die wat nie wil hoor wat jy sê nie........ons ander wil hoor, en praat waaroor jy wil.....👍
@traceylemerle7971
@traceylemerle7971 3 ай бұрын
Morning General, your efforts are appreciated!
@geraldrafferty5485
@geraldrafferty5485 3 ай бұрын
HOU AAN KOLONEL....ONS STUUR OOK JOU BOODSKAPPE UIT . DAAR IS TOG BAAAIE WAT ORE HET !
@thatsme172
@thatsme172 3 ай бұрын
Generaal
@salomonandreoosthuysen6310
@salomonandreoosthuysen6310 3 ай бұрын
10 Miljoen ore......sorry....20 Miljoen 😂😂
@geraldrafferty5485
@geraldrafferty5485 3 ай бұрын
MOOI, hou so AAN , MAANDAG DALK NOG MILJOEN BY !!💪
@niekbekker1549
@niekbekker1549 3 ай бұрын
Wynand, die wat nie wil hoor nie, los hulle, die harde werklikheid sal hulle binnekort soos n donderslag tref en dan sal diegene wat verkies om in lallaland te bly sit, diegene wees wat die hardste gaan skree. Laat ons werk met diegene onder ons volk wat bereid is om te luister en bereid is om oortuig te word tot die waarheid en die feite. Op geestelike en fisiese vlakke. Ons tyd is te kosbaar en te min om met skeefgetrekte en stiksienige mense te werk. Ons kan dit nie meer bekostig nie.
@judithdewinnaar-volschenk2737
@judithdewinnaar-volschenk2737 3 ай бұрын
Goeie more Wynand, volgens my is jy n " watchman on the wall". Ek glo ook dat jy gelei word deur die Heilige Gees om te gee wat goed en nuttig is vir ons. Wat jy aanraak is maar net die puntjie van die ysberg. Wie jou kritiseer het geen behoefte om self uit te vind wat werklik aangaan nie. Hulle gaan met oogklappe deur die wereld in hulle eie gemak sone en wil soos kinders gevoer word. Laat hulle in gebed gaan en dankbaar wees daar is mense soos jy wat jou tyd opoffer om hulle in te lig oor dinge wat hulle veronderstel is om self te doen. N ryklike Geseende dag vir jou en jou span.
@petriebezuidenhout2953
@petriebezuidenhout2953 3 ай бұрын
Baie dankie vir elke boodskap se moeite en tyd en ek stem! Sies vir jul almal wat kla alewig. Gin wonder ons mense lyk soos dit lyk nie!! Altyd klomp beterweters wat niks self doen om ons mense en land te verbeter nie!!
@LambertusjVanTonder
@LambertusjVanTonder 3 ай бұрын
Goeie more Generaal , ek dink , en ek glo ook dat 99 % van die SBB mense wil hoor wat Generaal tese het , ons kry geweldig baie info en insperasie daar deur , en luister daarna. Dankie vir julle opoffering.
@antonetienne3478
@antonetienne3478 3 ай бұрын
Solank die inhoud naastenby koghek is is dit goed.
@HennieBekker-pc6xu
@HennieBekker-pc6xu 3 ай бұрын
Goeie dag, dink Nie jy hoef the verduidelik aqn enige iemand Nie. Dit is joy Kanwal en die wat kla k an verby Gaan. one kry genoeg en belangrike inligting by jou. Hou so aan. Dankie.
@amelialeroux1907
@amelialeroux1907 3 ай бұрын
More Genl. Gelukkig is dit naweek en kan u ontspan😊
@amelialeroux1907
@amelialeroux1907 3 ай бұрын
Ek luister nog elke oggend en waardeer u. Gee nie altyd terugvoer nie want dan neem dit ook u tyd👍
@julievandermerwe7145
@julievandermerwe7145 3 ай бұрын
Ek wil alles weet wat jy met ons deel. Ons moet ingelig bly.
@christofick2568
@christofick2568 3 ай бұрын
Dagse Generaal,jy besluit en doen wat jou pas ons moet net luister of nie.Mooibly
@stefanuskruger4018
@stefanuskruger4018 3 ай бұрын
Môre,Gnl. My pa het my gesê om my boodskap altyd"short,sweet and simpel"...te gee. Lekker naweek en dié een was bakgat,dankie Gnl.❤
@santiecrowther7688
@santiecrowther7688 3 ай бұрын
Ek vind die kanaal uiters waardevol. Baie dankie vir die tyd en moeite wat ingesit word om dit moontlik te maak. Voluit!!! Basta met negatiewe kommentare van buite.
@hansrechter7303
@hansrechter7303 3 ай бұрын
Dankie Wynand! Saluut en Respek! Alles sal reg kom binnekort! God sal nie genaade he nie!
@alexdbnsaa
@alexdbnsaa 3 ай бұрын
Good Morning General ,firstly thank you for all your hard work , we are all here because we want to know the truth about what is going on in South Africa and what world events can trigger a bad situation for us , please don't be concerned by the people that complain most of them are bots ,secondly they don't want to hear what you have to say because they don't like the truth. The truth for these people means that they will have to change there life as the alternative to there little dream world they live in is too terrible to contemplate and so therefore it is better to believe there version of events to get through the day .Please speak about what ever feel is relevant to our safety and potential threats, we are all dealing with this issue even at a home level trying to get our families to see the truth. There is only one way and that is forward. Respect to you sir . PS Thank you for the English subtitles.
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 3 ай бұрын
Goeiemore Kolonel Wynand en SBB lede 'n veilige rustige en geseënde Vrydag en naweek vir julle.
@JohannesKruger-r5v
@JohannesKruger-r5v 3 ай бұрын
Sterk wees Generaal .
@christiaanvanniekerk9649
@christiaanvanniekerk9649 3 ай бұрын
Ai generaal, laat die suurpruime wat kritieseer afklim ons wil hoor. Dankie vir jou grduld.
@pf1830
@pf1830 3 ай бұрын
BAIE Dankie Wynand vir my gereelde daaglikse aktuele luister na waarheid en feite oor Geo-politiese aangeleendhede. Jou analises en waarneming en opsommings is perfek, en enige persoon wat gaan skop en protesteer is natuurlik vry om te maak soos hy/sy wil. (Ek sal neig om non-PC teen-antwoord klap te gee met 'n middel-vinger sein) NOGMAALS DANKIE. Groete
@adrianacoetsee6353
@adrianacoetsee6353 3 ай бұрын
Wynand...my mening...praat oor wat jy dink belangrik is vi ons om te weet...en wat di Vader op jou ❤tjie lè. Vergeet van di negatiwe onkundige mense. Hou aan met jou goeie werk.❤❤❤
@stefanwillemse1886
@stefanwillemse1886 3 ай бұрын
Goeiemore oom Wynand. Baie dankie die klank is perfek en ek wil net vir oom se...gaan aan soos oom aangaan oom het nie nodig om vir enigeiemand te luister oor wat oom deurgee aan ons nie,oom doen n moerse goeie job en ek en my ma waardeer al die inligting wat oom deurgee opreg. Baie dankie oom Wynand
@louisevster2668
@louisevster2668 3 ай бұрын
Dankie Wynand.
@MariusMarius-dj9kr
@MariusMarius-dj9kr 3 ай бұрын
Baie dankie generaal , sterkte vir julle en ons bid vir julle
@vossievosloo7822
@vossievosloo7822 3 ай бұрын
Goeie môre en dankie Wynand. Ek luister al van jou 1 ste video af na jou boodskappe in die oggende. Ek sal nou nie in Buraans sê wat ek wil sê nie, maar steur jou min aan dié wat nie wil luister en kritiek wil lewer nie. Daar is genoeg "Ghriesse" daarbuite wat 'n stok in jou speke wil steek omdat hulle nie 'n "clue" het van wat werklik hier en internasionaal aangaan nie. Doen jy nét so voort, ons het groot waardering vir jou boodskappe en die moeite wat jy doen. Lekker dag en geseënde naweek.
@anikopienaar5757
@anikopienaar5757 3 ай бұрын
Well said‼️🙏🏻 those that don’t want to hear what you say, must not connect to this channel. … “I look fwd every day to your speech” it is absolutely very educational. THANK YOU AND GODS BLESSINGS 🙏🏻❤️🙏🏻
@thatsme172
@thatsme172 3 ай бұрын
Generaal ons waardeer jou kennis, input en omgee geweldig. Baie direk vandag gesê. Die wat dit nie verstaan nie, is dom astrant.
@trudiejansevanrensburg3020
@trudiejansevanrensburg3020 3 ай бұрын
Ek glo die meerderheid van ons is baie dankbaar vir alles wat u met ons deel, die persone wat kla moet maar net verby hou.
@chrisvanzijl7091
@chrisvanzijl7091 3 ай бұрын
More Wynand. Doen net soos die Heilige gees jou lei. Ek waarborg jou dat daar maar min is wat sal kan kersvas hou by jou om te doen wat jy doen. Daar is genoeg wat jou wardeer. Gaan hou n rustige naweek. Geniet jou geliefdes en Maandag gaan dit weer beter. Kom sommer dadelik agter as jy bietjie omgekrap is . Sterkte en vrede vir jou en jou gesin Veilig wees.
@joeygroenewald5723
@joeygroenewald5723 3 ай бұрын
Goeie more Genl. Onthou, die wat belangstel, is die wat nie kla nie. Die res is nie van belang nie. Elkeen is verantwoordelik vir sy eie besluite.
@richarddyer6585
@richarddyer6585 3 ай бұрын
Die rede hoekom ek jou volg, is omdat ek jou profesionele insig wil tap, vir my eie voorbereiding. Sien Maandag.
@KarlMuller-fu1yj
@KarlMuller-fu1yj 3 ай бұрын
Baie dankie Genl aanhouers wen altyd
@Voidy123
@Voidy123 3 ай бұрын
Wynand, se wat jy wil se, dis jou kanaal, niemand anders sin nie, ons is hier om vir jou te kom kyk nie om ander mense gelukkig te hou nie.
@mickipixel
@mickipixel 3 ай бұрын
Don’t get distracted by keyboard commentators General. I enjoyed the new approach to your daily message but you have keep it lekker for yourself otherwise you’ll loose steam and that is what the other side wants. Remember you have almost 33000 people behind you that appreciate your work.
@marcelventer36
@marcelventer36 3 ай бұрын
Goeie môre en baie dankie Generaal, vir jou toewyding en opoffering elke dag. Ons SBB lede het grootse waardering vir jou moeite, wat in die volle waarheid aan ons gebring word. Die waarheid sal hulle wat jou aanval, met skok in die toekoms tref! Geseënde dag en naweek vir julle Boervolk!
@JohanKilian-fv8vp
@JohanKilian-fv8vp 3 ай бұрын
Stem 💯 saam Kon
@bernadinebotes404
@bernadinebotes404 3 ай бұрын
Can't you block them this is not for those fools !! We want to hear what they have to say .Please don't stop talking to us .Thank you for all you do.
@calliefer
@calliefer 3 ай бұрын
Wynand, môre. Do so voort. Om te suggereer dat jy op die betaalstaat is van Putin, is absurd. Vergewe hom, hy weet nie wat hy doen nie😢
@annavermmaak2649
@annavermmaak2649 3 ай бұрын
Wynand gaan net so voort soos altyd.Geseende naweek vir jou en jou familie.Baie dankie vir al die inligting en liefde vir ons volk.
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 3 ай бұрын
Salute genl danki vir jou boodskap elke dag wil net se ek waardeur jou boodskap moenie op hou met jul inligting aan ons wat dit waardeur geseende naweek vir almal wees wakker Salute 🫡
@MelanieThirion
@MelanieThirion 3 ай бұрын
Waardeer ELKE dag se boodskap, laat die wat ore het luister, weet Kol voel die teenstand en dit breek mens af, maar weet net meeste van ons het Kol nodig, die praatjies, veral oor die buiteland is vir my kosbaar, baie baie dankie vir al Kol. se moeite en tyd. JY is vir ons goed genoeg, 'n leier op wie ons kan vertrou. Lekker rus die naweek❤
@JacoStemmet-i2k
@JacoStemmet-i2k 3 ай бұрын
Generaal, daai ouens sal altyd daar wees. Bly doen wat jy doen, die mense wat nie wil hoor wat jy sê nie, is baie welkom om af te klim en sy neus te gaan poeier of iets. Baie van ons luister na hierdie gesprekke omdat dit waardevolle inligting bevat en ek kies om ingelig te wees. As daardie mense n volstruis mentaliteit wil volg is hulle duidelik op die verkeerde plek. Geseënde naweek vir jou en jou gesin.
@luhanbezuidenhout
@luhanbezuidenhout 3 ай бұрын
Ons waardeer die moeite en praatjies op reg Genl . Daai mense wat net Kak wil praat Hulle Moer. Geniet die naweek.
@JohanJacobs-c8f
@JohanJacobs-c8f 3 ай бұрын
More general. Baie dankie vir Al die relefante en insiggewende inligting wat u vir ons daagliks deurgee. Lmal besef nie wat se Groot werk dit van u verg nie. Alle inligting wat u deurgee is uiters belangrik maar daar is altyd persone wat slimmer is en beter weet. Wanner "Die tyd" kom sal hulle die eerstes wees wat sterf of om hulp smeek. Ignoreer asb die dwase en hou aan om vir ons die puik inligting Soos tot op hede aan ons wat die gevaar sien kom deur te gee. U harde werk word baie waardeer. Vasbyt. Jakes Jacobs
@hermanfyfer5990
@hermanfyfer5990 3 ай бұрын
Môre Wynand,dankie vir jou praatjies dit is deel van my oggend roetine. Ek sal graag wil hê dat jy praat oor betaal opsies gedurende die dan tyd. Betaling deur middel van ruilhandel,goud,silver,Ora's of oorsee beleggings.Geld is belangrik in die dan tyd ,daarsonder sal ons nie kan funksioneer nie. Ons sal dalk n deskundige moet kry,wat spesialiseer in finansies gedurende oorlog tyd. Weskus groete.
@frankvanbrakel2340
@frankvanbrakel2340 3 ай бұрын
Xekstra goedjies net een maal n week, dis genoeg..... En wat het die army vir ons geleer.... VASBYT. 😊😊😊😊
@Pieter-p7c
@Pieter-p7c 3 ай бұрын
Genl. Dis jou kanaal en jy gee om vir daai wat nie omgee nie, dis hulle wat nie dink of wil dink nie. Genl. Asseblief jy het jou rang verdien en jou wysheid word vir jou gegee.. want ek glo onse Vader' kyk na die wat ook ons kante bring. Doen wat jy doen. Saluut!
@nokweng
@nokweng 3 ай бұрын
SALUUT GENL. Ons waardeer u en die span se op offerings en elke boodskap en bosberade wat u uitgee. Ons weet dit is nie vir U maklik nie, maar u lede vertrou in God en in u en SBB Leierskap. Een pad boontoe kyk en vorentoe saam in geloof met voorbereiding. Geseend is u, familie, Leierskap en ons lede. SALUUT met Respek. Groete. Pierre e Laila du Toit. .
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 3 ай бұрын
More Wynand en alle SBB. Geseende naweek he Amen ❤
@andyhowardlife
@andyhowardlife 3 ай бұрын
Hou aan gesels dit bly intresant
@billyjones2059
@billyjones2059 3 ай бұрын
Baie dankie ❤ 2:58
@SonjaRoux
@SonjaRoux 3 ай бұрын
Dankie Wynand vir al jou praatjies - ek geniet, waardeer en leer baie. Hou so vol.
@adriaanbadenhorst5094
@adriaanbadenhorst5094 3 ай бұрын
Môre Wynand, gaan rustig en vlytig voort met jou werk, hoeveel mense het op geëindig in Noag se ark?
@peterburger-xq5mh
@peterburger-xq5mh 3 ай бұрын
Wynand, sir. There will always be those to criticise. I have learned, some time ago, not to worry about them. Because they are the ones that haven't been there and done that. Jealousy makes a person nasty, and those are the people that will never understand. They don't even know that there are two buttons, one of them is to switch the radio or TV off. Wouldn't worry about them. Carry on with what you are doing, sir. You are doing a great job, and there are people that care and take note of what you say.
@morneensaracompton4626
@morneensaracompton4626 3 ай бұрын
Ons geniet dit so baie ! Asb gaan aan met jou boodskap, soos altyd en soos wat die Here dit op jou druk !!! Ons almal het jou wysheid en raad nodig !!!! Wens ons het genoeg finansies gehad om sloang voorsorg te tref. As iemand nie wil kyk nie, laat hulle dan ophou kyk.
@wow.sailor.
@wow.sailor. 3 ай бұрын
Gen. Ons mense moet onthou dat dié kanaal nie n entertainment kanaal is nie maar n kanaal wat geskep was om ons mense voor te berei vir n noodgeval, so kom ons hou by wat nodig is en jy moenie skuldig voel nie dit is jou kanaal. Daardie wat nie tevrede is nie staan opsy of hou jou op jou plek. SALUUT
@andriesbreytenbach3595
@andriesbreytenbach3595 3 ай бұрын
Wynand, doen wat jy weet wat reg is en moenie jou steur aan die negatiewe kritiek van mense wat hulle blind hou vir wat in die wêreld aangaan nie. Dankie vir jou insiggewende ontledings en kommentare.
@KobusOlivier
@KobusOlivier 3 ай бұрын
Hierdie kanaal is deel van my oggend roetine al vandat dit begin het, en ek gee nie om waaroor daar gepraat word nie, want daar is altyd iets om te leer. Los al die Engelse onderskrifte en goed, dis tydmors.
@katysteffen7484
@katysteffen7484 3 ай бұрын
Mooi Wynand hou aan op jou trant dis doodreg😊😊
@AndreOosthuizen-yc6si
@AndreOosthuizen-yc6si 3 ай бұрын
Kortste dag .🍻👏. Woza summer 👍👍
@corneprinsloo-nq9tz
@corneprinsloo-nq9tz 3 ай бұрын
Goeie môre Gen Doen wat jy moet doen , daar gaan altyd iemand wees wat iets te se het , daar bestaan nie soding soos om almal tevrede te stel nie . Ons wardeer jou , jou gesin en almal wat betrokke is by die HK se moeite en opofferings . Vrede vir julle , lekker naweek .
@EdwinAustin-v7g
@EdwinAustin-v7g 3 ай бұрын
Goeie more Generaal, baie dankie vir jou harde werk. Dis n Volkssaak wat u omgeneem het. Ons wardeer dit baie. Ek weet n Generaal praat nie soos n Samajoor nie, maar ek is seker hier is baie wat Samajoor verstaan, so hulle moet maar die volgende vertaal in Samajoor. Gaan weg julle wat niks doen nie!
@henniedewet2602
@henniedewet2602 3 ай бұрын
Wat jy doen is reg! Hou so aan!!
@andredevries1296
@andredevries1296 3 ай бұрын
Goeie dag Genl. Volg jou gut-feel, Dit gaan hier oor wat ons MOET weet en nie wat ons WIL weet nie. Basta met diegene wat hulle ore gestreel wil he. Sterkte ons luister graaag na jou!!!!!
@rubelienrheeders6277
@rubelienrheeders6277 3 ай бұрын
Kol Wynand. Jy gaan net voort soos jy elke dag doen, ek raak woedend vir oningeligte mense, hulle moet n werk daarvan maak om na Scott Ritter en Douglas Mcgreggor te luister, hulle weet presies wat die stand van sake in die Russiese oorlog is.
@davidaustin8135
@davidaustin8135 3 ай бұрын
This engelsman understands perfectly. Those who don't bother to learn another language are not worth worrying about.
@RitaHunter-ru1vs
@RitaHunter-ru1vs 3 ай бұрын
I appreciate the English because I share to as many people as I can But love the Afrikaans to much ❤
@carels5158
@carels5158 3 ай бұрын
Thanks for this.
@edmundbasson8497
@edmundbasson8497 3 ай бұрын
More Gen - SBB. Dis n eenvoudig som, u hoef geensins te verduidelik. U lei, ons volg moreel Vorentoe!
@JeanZwart
@JeanZwart 3 ай бұрын
Môre Wynand, dnk vir alles wat jy met ons meedeel, ons moet weet, die wat fout vind moet maar af, jy het mos n keuse!!! Maar ons wat wil hoor en luister doen so voort baie dnk ons waardeer dit, dnk vir die voor bereiding en opoffering wat julle vir ons doen om te kan luister, hou net aan asb!!!
@esmebuitendag7131
@esmebuitendag7131 3 ай бұрын
Goeie More Kolonel, Ons ken almal die ongelowige Thomasse. Mense is in hulle eie gemaksone en hulle glo niks en niemand nie. Baie, baie sterkte!
Hoekom bokspring die Rand so oor die RNE? 20 Junie 2024
1:16:14
So kan nuwe kabinet lyk 19 Junie 2024
54:43
NUUSPOD
Рет қаралды 12 М.
Офицер, я всё объясню
01:00
История одного вокалиста
Рет қаралды 5 МЛН
The Great Partisan Shift | Robert F. Kennedy Jr. | EP 484
1:34:05
Jordan B Peterson
Рет қаралды 1,2 МЛН
Afrikaans Nuus | 21 Junie 2024
20:47
SABC Nuus
Рет қаралды 39 М.
Koerantbespreking | Gert van der Westhuizen - Netwerk24 | 20 Junie 2024
21:50
Koerantbespreking | Gert van der Westhuizen - Netwerk24 | 21 Junie 2024
18:24
Nodig om te weet in die tyd van benoudheid.
15:03
Boerseun van Migdol
Рет қаралды 10 М.
Ex-Special Forces Recce and POW, Wynand du Toit, reflects on Operation Argon
1:24:31
Tales Less Told podcast
Рет қаралды 358 М.
Ons gesels met Wynand du Toit by Pro Patria Militêre Fees
7:43