VRYSTAAT NG KERK

  Рет қаралды 4,257

SOLA Platform

SOLA Platform

Күн бұрын

Пікірлер: 30
@annalinekennedy1027
@annalinekennedy1027 10 ай бұрын
Alles gaan oor menslike sienings en oortuigings . Wat hulle besluit is reg of verkeerd en JESUS se bevele en sy Woord gee nie die deurslag oor hoe dinge volgens Hom gedoen moet word nie. Punt vals lerasrs en ons moet hardloop so gou en ver moontlik. Dankie dr
@helenmeyer3634
@helenmeyer3634 10 ай бұрын
Ek stem saam met u. Dankie dat u opstaan vir die waarheid en God se Woord.
@henniecronje2868
@henniecronje2868 10 ай бұрын
So mooi boodskap vir die wedergeborens, maar 'n doring in die vlees van die valse prediker en ongereddenes. Baie dankie Ferdie. Ek besef die werk wat dit verg vir so 'n presentasie. Ek waardeer dit opreg.
@errollmulder8850
@errollmulder8850 10 ай бұрын
As indicated before, I have huge respect for Dr. Andrew Murray. I could never understand how these existentialist 'theologians' could be awarded the 'Andrew Murray Prize.' He must be spinning in his grave, except he's resurrected with Christ and in Him.
@willene58
@willene58 10 ай бұрын
Baie dankie Ferdie ! Jou werk is uitsonderlik.Ek sien uit na die volgende episode .
@mariusjansenvanrensburg7066
@mariusjansenvanrensburg7066 10 ай бұрын
...... want daar sal 'n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra nie, maar, omdat hulle in hul gehoor gestreel wil wees, vir hulle 'n menigte leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede,
@WakkerWordWoord
@WakkerWordWoord 10 ай бұрын
Baie dankie vir u harde werk! Soos Moses herhaaldelik vir Josua aangespoor het: "Wees sterk en vol moed!"
@janlinde7477
@janlinde7477 9 ай бұрын
Mag ons Hemelse Vader hierdie dwaal leer aanhangers vergewe.....baie dankie Dr Ferdie hou met jou goeie werk!.....mag ons Hemelse Vader jou seën!
@SOLAplatform
@SOLAplatform 9 ай бұрын
Bid asseblief vir ons Jan!
@fransvdmerwe8301
@fransvdmerwe8301 10 ай бұрын
Ek is ‘n emeritus predikant in die Vrystaat. Ek stem een honderd persent saam met jou . Ek onderskryf nie die skrywe vd beswaardes nie. Hoekom sê hulle nie openlik hulle aanvaar dieselfde geslag verhoudinge nie ?. Vir hulle gaan dit nie meer oor die Bybel alleen nie maar oor hoe hulle die Bybel verstaan en uitlê. Ek lees die Bybel soos dit geskryf is en die Sinode of die Pous kan my nie vertel hoe ek dit moet lees nie.
@annanievandenberg398
@annanievandenberg398 10 ай бұрын
Amen!
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 10 ай бұрын
Buitendien dat die Bybel duidelik se dat huwelik (en seksualitaeit) tussen man en en vrou is. Behoort gesonde verstand van alleen dieselfde vir jou te vertel. Maar nou ja, met hierdie soort stryery kaap faksies soms die gesprek. En wie die eerste iets se vind gewoonlik die meeste gehoor. Ek sien hierdie homoding in 'n meer ernstige lig as net 'n verskil oor die skrif. Dit dui vir my aan dat daardie ouens die kluts kwyt is en oorgegee is aan hulle begeerlikhede (Romeine 1 verduidelik dit). En dat dit so sterk gedruk word dui ook op 'n agenda wat met energie, organisering en beplanning vervolg word.
@nicobrits5111
@nicobrits5111 9 ай бұрын
Hulle is nie openlik nie want hulle weet as hulle te openlik is gaan gemeentes hulle losmaak van die NGK en baie lidmate gaan na ander kerke gaan. Dan is ons hulle dankoffers kwyt, wat ons salaris is.
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 9 ай бұрын
@@nicobrits5111 Dis my indruk ook. Kom ons veronderstel iemand verskil van trad. Gereformeerde leer. Daar hinder niks hom aan, om te bedank en saam met ander hulle eie kerkgroup te stig. Maar dan verloor hulle hulle posisie en ook toegang tot ander hulpbronne. En dis dei teologies meer behoudende mense binne die NGK wat daardie hulpbronne beskikkbaar maak. Dus eerder 'n geveg binnekant begin en solank aangaan tot mense ingee en hulle aanvaar of dan die standpunt aanpas. Behalwe dit wil hulle ook nie he nie dat daar kerke oorbly wat aanhou om heteronormativiteit te verkondig. Nog minder hou hulle daarvan dat aangewys word dat homoseksuele begeertes vuil begeertes is wat afkomstig is uit verwerping van God, soos Romeine 1 dit ook verduidelik. En let wel. Ek dink nie dit sal by homoseksualiteit bly nie. Die volle LGBTQ spektrum (pedofilie en bestialiteit inkluis) sal met tyd aanvaar moet word. Die hele program wat in Levitikus aangedui word sal aanvaar moet word, is die doel daar. In Amerika is hierdie tipe mense alreeds baie meer militant en tree teen kerke op wat LGBT agenda verwerp. archive.org/details/lgbt-terrorists-versus-christians
@gerhardvanzyl4821
@gerhardvanzyl4821 10 ай бұрын
Amen Amen!+
@WillieMassyn
@WillieMassyn 10 ай бұрын
Baie dankie vir die waarheid.
@jaapbronkhorst3155
@jaapbronkhorst3155 10 ай бұрын
Die dolerende gemeentes moet hierdie mense afsny van hul gemeentes en dan verbintenis soek met ander NG gemeentes wat dieselfde glo en behoudend is. Hierdie afvalliges is nie deel van die ware NGK nie. Was ' insiggewende gesprek dankie.
@errollmulder8850
@errollmulder8850 10 ай бұрын
The hierarchical nature of the institutional church further complicates issues. Where is the priesthood of all believers?
@abelvanbiljon6012
@abelvanbiljon6012 2 ай бұрын
Dankie dankie dankie....!!!
@ernstmarais1205
@ernstmarais1205 10 ай бұрын
Dit is n skande ,ek sien die magtige ngk,nie as my tuiste nie, ek wil nie deel wees nie.
@ernstmarais1205
@ernstmarais1205 10 ай бұрын
Ek wil ook weet asseblief,en wie het die ous ,die reg gegee,en hoekom is baie ngk lidmate so bang om op te staan, en baie ou mense wil nie iets sê nie ,hoekom?
@chrissiefunck5209
@chrissiefunck5209 10 ай бұрын
Wat sê ds in ander provinsies?
@estieventer-li3xt
@estieventer-li3xt 10 ай бұрын
Definitief vals. Ek toets dit net aan die leer van die kruis, net dit. ❤
@jljjoubert3611
@jljjoubert3611 10 ай бұрын
Dag leser. Die "riumte"waarvan daar nou gepraat word is dit nou riumte vir ander gelowe. Maw dat die kerk dit nou sien as aanvaarbaar en dat die bestaan daarvan amptelik erken word. (Ek verneem dat daar gemeentes in die Wes-Kaap is wat gesamentlik aanbid)So ons kan nou almal saam onder een dak dienste edm hou? Cobus🐳 Ns: Terwyl die skrif sê hulle name moet jy nie eers op jou lippe neem nie.
DR PETER NAGEL
45:11
SOLA Platform
Рет қаралды 2,3 М.
Israel - et forhatt land, Jøder - et forfulgt folk | Christian Tybring-Gjedde
45:47
黑天使只对C罗有感觉#short #angel #clown
00:39
Super Beauty team
Рет қаралды 16 МЛН
Sigma Kid Mistake #funny #sigma
00:17
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 14 МЛН
ALGEMENE SINODE WAARSKUWING?
33:53
SOLA Platform
Рет қаралды 48 М.
The Gospel Is the Power of God
48:00
Alistair Begg
Рет қаралды 99 М.
Die Heilige Gees (Inleiding) | Vita Dei 559
47:36
Riekert Botha
Рет қаралды 10 М.
VRYSTAAT SINODE
15:01
SOLA Platform
Рет қаралды 1,8 М.
STRAND GEMEENTE - DS FRIKKIE VAN NIEKERK
1:10:31
SOLA Platform
Рет қаралды 4,8 М.
Ds Jan Lubbe RSG onderhoud
35:04
SOLA Platform
Рет қаралды 10 М.
Alles te doen met Jesus Mat 27 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
28:20
Medepligtig aan Dwaalleer?
15:04
SOLA Platform
Рет қаралды 3,5 М.
Faith - Part 1 | Joyce Meyer | Enjoying Everyday Life
29:12
Joyce Meyer Ministries
Рет қаралды 120 М.
Retief Burger se pad deur Depressie - 2 van 2
22:37
Matters of the Soul _ Sake van die Siel
Рет қаралды 6 М.
黑天使只对C罗有感觉#short #angel #clown
00:39
Super Beauty team
Рет қаралды 16 МЛН