My dierbare broer in Jesus Christus....het al n hele paar van jou boodskappe geluister en ek kan nie anders as om God ons Vader en Jesus ons Verlosser met my hele lewe van 88 jaar, met hart en siel dankie se vir jou waarheid bemoediging aan die ore wat hoor en oe wat sien.....en dit deur Sy onbegryplike Liefde en Genade......mag die Waarheid deur breek na veral ,die gemeentes van die NG kerk .......die eerste kerk in die suide punt van donker Afrika.
@annanievandenberg3982 жыл бұрын
Ek huil lang trane voor Jesus. Dankie Ferdi vir jou reguit praat. Mag ons Regverdige Vader jou en jou gesin ryklik seën tot sy eer. Liefde
@annanievandenberg3982 жыл бұрын
Ek het saam met ds James se suster gebid en sy was ñ voorstander van dr John MacArthur, wat dwaalleer nooit sal toelaat in sy kerk.
@marietteschlebusch36532 жыл бұрын
Dankie Hemelse Vader dt U WOORD nie verander wanneer mense U WOORD verkeerd sny nie, maar dat dit slegs U WOORD soos oorspronklik deur U gegee wat sal bly staan terwyl alles verder sal vergaan saam mt di Naam van ons Here Jesus wt bo elke ander naam gestel is. Ons eer U dat "...YOU manified YOUR WORD above all of YOUR NAME." Ps138:2 NKJV
@melanievanaswegen2336Ай бұрын
Dankie dat jy standpunt in lyn met die Woord van God inneem.
@PietM7492 жыл бұрын
Wanneer jy grense begin afbreek wat God ingestel het, dan het jy alreeds begin om die gebou ook af te breek. Wanneer net die puinhope oorbly en almal verslae staan, vra die dwase nog; wat het verkeerd gegaan.
@errollmulder88502 жыл бұрын
Correct, without compromising Scripture, we need to keep cultivating relationships with those who are confused about their sexual identity. I have witnessed it in action, and it has been fruitful in a number of instances.
@Gratusgratus2 жыл бұрын
Dankie, Ferdie. We have here to do with wolves (church leaders) in sheep clothes who are leading the faithful away from Christ and his Word. Mat 7v15 Beware of false prophets, who come to you in sheep's clothing but inwardly are ravenous wolves. Acts 20v28-30: Pay careful attention to yourselves and to all the flock, in which the Holy Spirit has made you overseers, to care for the church of God, which he obtained with his own blood. I know that after my departure fierce wolves will come in among you, not sparing the flock; and from among your own selves will arise men speaking twisted things, to draw away the disciples after them.
@miasgreyling1830 Жыл бұрын
Ek is bly daar is mense soos jy wat nog vashou aan die Bybel se waarhede. Ek en my vrou het die ng kerk vaarwel toe gesê en is nou lidmate van die EG Kerk in Nylstroom . Dank GOD dat die Heilge Gees ons só gelei het. Sterkte met u bediening en die opofferings wat u gemaak het vir die saak van die HERE oor jare! Liefde Groete Mias en Anita Greyling.
@jjkoos2 жыл бұрын
Baie dankie, Ferdie!!
@justpassingthruuu2 жыл бұрын
vandag se owerpriesters! 🤮 Joh 19:15 "Maar hulle skreeu: Neem weg, neem weg, kruisig Hom! Pilatus sê vir hulle: Moet ek julle Koning kruisig? Die owerpriesters antwoord: Ons het geen koning behalwe die keiser nie."