No video

Waterslangverhaal Getruide Klaase, Tweerivier

  Рет қаралды 3,365

Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Күн бұрын

As deel van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se missie om die historiese gemarginaliseerde Afrikaans variëteite en lankvergete leefwyses, vervat in talle volksoorleweringe (folklore), op te teken, is die instelling sedert 2008 hard besig met die Noord-Kaapse mondelinge oorleweringsprojek. Daarom is ons verheug om videogrepe van die mense wat hierdie verhale met ons gedeel het, nou aan die groter publiek beskikbaar te stel. In Suid-Afrika is daar in volksvertellings ’n duidelike gevoel van geeste wat in ons 'binnewaters' woon. Een hiervan is die wydverspreide opvatting dat haas elke belangrike rivier, waterpan en kuil op sekere tye van die jaar slagoffers eis. Stories vertel van watergeeste wat voorkom in die vorm van watermense en waterdiere, in die besonder waterslange. Die waterslang is geen gewone slang wat in die water woon nie, maar ’n mitologiese slang met besondere magte. Sien www.taalmonument.co.za vir ’n volledige artikel.

Пікірлер
Spookstories Nicolaas Makatees, Tweerivier - Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument
14:34
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 7 М.
Waterslangverhaal Willem Ruiter, Soebatsfontein 1
4:16
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 13 М.
managed to catch #tiktok
00:16
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 47 МЛН
Little brothers couldn't stay calm when they noticed a bin lorry #shorts
00:32
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 20 МЛН
Rooikappie en die Drie Varkies
4:31
Tolla van der Merwe - Topic
Рет қаралды 13 М.
Waterslangverhaal Sophia Beukes, Tweerivier
3:40
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 7 М.
Transitioning in Portugal as a Foreigner
22:41
Jamie PlasticVeinsBible
Рет қаралды 315
Waterslangstories Katriena Adams
9:47
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 2,5 М.
Waterslangverhaal Johannes Cloete, Leliefontein
3:48
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 2 М.
Die dwalende opsigter van ... daai plek
11:25
Afrikaanse liefdesverhale en stories #Audioboeke
Рет қаралды 1,1 М.
Die Drie Varkies
4:15
Tolla van der Merwe - Topic
Рет қаралды 13 М.
Karoo Kitaar Blues | Suikerbossie/Pepsi Cola (Live Performance)
4:53
Spookstories Byron Cloete deel 6, Nourivier - Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument
9:28
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 2,7 М.