No video

Waterslangverhaal Johanna Willems, Paulshoek

  Рет қаралды 734

Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Күн бұрын

As deel van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se missie om die historiese gemarginaliseerde Afrikaans variëteite en lankvergete leefwyses, vervat in talle volksoorleweringe (folklore), op te teken, is die instelling sedert 2008 hard besig met die Noord-Kaapse mondelinge oorleweringsprojek. Daarom is ons verheug om videogrepe van die mense wat hierdie verhale met ons gedeel het, nou aan die groter publiek beskikbaar te stel. In Suid-Afrika is daar in volksvertellings ’n duidelike gevoel van geeste wat in ons 'binnewaters' woon. Een hiervan is die wydverspreide opvatting dat haas elke belangrike rivier, waterpan en kuil op sekere tye van die jaar slagoffers eis. Stories vertel van watergeeste wat voorkom in die vorm van watermense en waterdiere, in die besonder waterslange. Die waterslang is geen gewone slang wat in die water woon nie, maar ’n mitologiese slang met besondere magte. Sien www.taalmonument.co.za vir ’n volledige artikel.

Пікірлер
Spookstories Nicolaas Makatees, Tweerivier - Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument
14:34
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 7 М.
Waterslangstories Katriena Adams
9:47
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 2,5 М.
Please Help Barry Choose His Real Son
00:23
Garri Creative
Рет қаралды 23 МЛН
SPILLED CHOCKY MILK PRANK ON BROTHER 😂 #shorts
00:12
Savage Vlogs
Рет қаралды 50 МЛН
Yum 😋 cotton candy 🍭
00:18
Nadir Show
Рет қаралды 7 МЛН
Мы сделали гигантские сухарики!  #большаяеда
00:44
Waterslangverhaal Manus Pumidie, Tweerivier
4:35
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 4,2 М.
Spookstories Byron Cloete deel 6, Nourivier - Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument
9:28
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 2,7 М.
Waterslangverhaal Dirk Steenkamp, Soebatsfontein
4:27
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 2,7 М.
Waterslangverhaal Jakob Saul, Klipfontein
2:49
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 442
Waterslangverhaal Pieter Brand, Rooifontein
2:59
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 1 М.
Waterslangverhaal Getruide Klaase, Tweerivier
4:00
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 3,3 М.
Waterslangverhaal Frik Cloete, Rooifontein
3:53
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 1,3 М.
Spookstories Linda Beerwinkel, Petrusville - Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument
3:12
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 3,8 М.
Please Help Barry Choose His Real Son
00:23
Garri Creative
Рет қаралды 23 МЛН