Weskus Kampkos EP. 2 - Swaardkuns Tjops / Sword Play Chops (english titles) - Kosmeester Kortes

  Рет қаралды 5,632

Kosmeester Kortes

Kosmeester Kortes

3 жыл бұрын

Die weskus open 'n mens se gedagtes en denke. Wyl ek teen die Weskus se waters kamp het ek die gedagte gekry om tjops op hierdie manier te braai terwyl ek langs een van die oneindige lang strande gestap het. Hulle was super-geurig met intense braaivleis geure. 'n Moet Maak!
The West Coast opens one's thoughts. While walking on one of the endless beaches I wanted to explore this style of braaing. They lamb chops were super tasty with intense braai flavours. A must-do!
#kosmeesterkortes #chops #braai #bbq

Пікірлер: 17
@banditboy6444
@banditboy6444 4 ай бұрын
Sumac is een van my gunsteling speserye, nooit gedink dit sou pas by hierdie vleis nie. Dankie vir die wenk.
@hendrikvanderwalt5866
@hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын
💯💯💯💯👌👌👌👌👈👈👈👈PERFECTION JOB..
@edwardwilkinson6860
@edwardwilkinson6860 10 ай бұрын
Ek like die videos kwaai. Baie cool en lekker langs die see.
@kosmeesterkortes
@kosmeesterkortes 10 ай бұрын
Baie dankie Edward.
@j.reichert130
@j.reichert130 3 жыл бұрын
95 om te gaan... dis om die draai.
@kosmeesterkortes
@kosmeesterkortes 3 жыл бұрын
Vir seker😀
@j.reichert2027
@j.reichert2027 3 жыл бұрын
Hierdie episodes verdien nasionale bemarking! Fantasties gedoen!
@kosmeesterkortes
@kosmeesterkortes 3 жыл бұрын
Sjoe mater. Dink jy rêrig so? Ek wonder darem? Maar baie dankie vir die kompliment. As ek tyd het wil ek so bietjie werk maak aan bemarking.
@j.reichert2027
@j.reichert2027 3 жыл бұрын
Meester: aan my kant is video foutief. Kyk hom deur...
@kosmeesterkortes
@kosmeesterkortes 3 жыл бұрын
Hi Maat, waar sien jy die fout? Ek sien niks.
@rushdidaniels4832
@rushdidaniels4832 2 жыл бұрын
Hi Kosmeester..waar kan ek jo spices kry asb. eks in Riebeek Kasteel Kaapstad...ek hou van al jo video's
@kosmeesterkortes
@kosmeesterkortes 2 жыл бұрын
Ag ek is baie bly. Ons bly in Melbos. Ek kan vir jou stuur met pep se paxi diens of as jy soms melkbos toe kom kan jy dit by my oplaai, die patient butcher of selfs ons ok.
@lynnevanheerden8241
@lynnevanheerden8241 3 жыл бұрын
🤤🤤Water my mond nou. Baie dankie vir die video.
@kosmeesterkortes
@kosmeesterkortes 3 жыл бұрын
Reuse plesier.
@lynnevanheerden8241
@lynnevanheerden8241 3 жыл бұрын
Hoe lyk dit met n lekker frikkadel resep daar uit Kraalkop kombuis🙏
@kosmeesterkortes
@kosmeesterkortes 3 жыл бұрын
@@lynnevanheerden8241 as daar mos nou een mens is wat KAN frikkadelle maak dan is dit mos nou ek. Nes my moekie my geleerr het. Ek sal op ‘n kol aan so iets werk. Dankie vir die versoek en idee.
@lynnevanheerden8241
@lynnevanheerden8241 3 жыл бұрын
Baie dankie ek sal uitkyk vir dit. 😁
Kerrie Beesstert Ep. 2 (Indiese Durban Kerrie) - Kosmeester Kortes
11:36
Kosmeester Kortes
Рет қаралды 2,3 М.
Каха ограбил банк
01:00
К-Media
Рет қаралды 11 МЛН
БОЛЬШОЙ ПЕТУШОК #shorts
00:21
Паша Осадчий
Рет қаралды 8 МЛН
When You Get Ran Over By A Car...
00:15
Jojo Sim
Рет қаралды 15 МЛН
Final muy increíble 😱
00:46
Juan De Dios Pantoja 2
Рет қаралды 48 МЛН
Weskus Pad
14:49
toer saam boer
Рет қаралды 32 М.
die langpad vir Inkommers...
13:33
Weskaap Aktueel
Рет қаралды 3,4 М.
Snoektyd in die Weskus
9:01
Weskaap Aktueel
Рет қаралды 99 М.
Butcher Block - 200 lbs, solid walnut, heirloom build
23:35
Ryan Hawkins
Рет қаралды 431 М.
Spies& Plessie Series 01, Part  23
5:02
SABC
Рет қаралды 94 М.
Potbrood Perfeksie - Kosmeester Kortes (Weskus Kampkos)
9:05
Kosmeester Kortes
Рет қаралды 8 М.
How Wagyu Is Made (Farm To Table)
18:42
Nick DiGiovanni
Рет қаралды 6 МЛН
SPAANSE ONTBYT - so maak Kosmeester Kortes hierdie tydlose treffer!
5:59
Kosmeester Kortes
Рет қаралды 1,2 М.
DESAFIO IMPOSSÍVEL! #trending
0:13
O Mundo da Ágata
Рет қаралды 18 МЛН
Парковка ТАКСИ от клоуна!
0:22
Клаунхаус Kids
Рет қаралды 4,5 МЛН
She saved others
0:20
V.A. show / Магика
Рет қаралды 5 МЛН