Halleluja amen dis ons as mens van hoe ons glo wat Abba Vader beperk in ons eie gedagtes.
@hennievanniekerk60403 жыл бұрын
Shalom Pastoor, dankie vir die woord vandag. Amen
@hennievanniekerk60403 жыл бұрын
Amen. Die God van hemel en aarde sal daagliks byvoeg by die gemeente.
@marieswanepoel84513 жыл бұрын
Lekker en mooi boodskap. Geniet Elke boodskap. One dien 'n Groot God.
@edwarddippenaar91033 жыл бұрын
WEES WAKER EN STRY VIR DIE WAARHEID. DANKIE GOD VIR U SEËNINGE DIE WOORD EN DIE WAARHEID ,TEL HUL EEN VIR EEN ELKE DAG, MOET NOOIT OP GEE NIE, OM OP TE HOU OM DIE WOORD TE LEES NIE ,BID IN GELOOF HOOP EN MET BAIE LIEFDE, DANKIE MY ABBA VADER ELKE DAG VAN MY LEWE DANKIE ABBA VADER,MY SIEL ROEP UIT HALLELUJAH. SHALOM EN GESEËNDE DAG IN JESUS LIEFDE VIR ALMAL.
@vasti0183 жыл бұрын
Sien so uit na Koffietyd! HalleluYah!! 🙌🙏
@lornaburger62373 жыл бұрын
Dankie pastoor Frik vir jou kragtige en belangrike boodskap!
@karinalouw64803 жыл бұрын
Thank you for your msg of release and fullness in Jesus Christ
@annetjieprinsloo78403 жыл бұрын
Baie dankie vir die boodskap🙏🙏🙏
@colletvanzyl56213 жыл бұрын
Met my God is als moontlik amen hallelujah
@pamelablankenberg37553 жыл бұрын
Dankie Pastoor Frik my antw. is ja ek gaan die dakke breek Halleluja geseënd is u
@ARenewedmind3 жыл бұрын
Hallelujah vir dié boodskap!
@lizellejansen37652 жыл бұрын
Awesome boodskap!!! Dankie Pastoor! PRESS TRHOUGH IN FAITH, do whatever it takes as jy Yeshua se deurbraak hê, soos die bloed vloeiende vrou wat aan Yeshua se soom moes raak en Jairus deurgedruk het in die skares vir sy dogter om by Yeshua deur te kom. Hy is ons enigste hoop en uitkoms!!
@hennievanniekerk60403 жыл бұрын
We can never ever limit the God of the impossible.
@etiennebotha84543 жыл бұрын
Amein! Breek die dak in my en my gesin se lewe, Yahushua haMessiach, sodat ons kan vlieg op Arends -vlerke soos bepaal deur U voor die grondlegging van die aarde! Snel voort in julle apostelskap, Frik en Amelia Weideman!
@tonybenade66653 жыл бұрын
Hallelujah Amen
@letitiastieler19712 жыл бұрын
Baie dankie pastoor.
@tonybenade66653 жыл бұрын
Kragtige boodskap Pastoor. Baie dankie. Ek breek nou alle beperkings wat my bind & inperk, in die wonderlike Naam, die NAAM bo alle name, JESUS CHRISTUS, my Verlosser en Saligmaker. Amen en Amen
@chrisswanepoel99623 жыл бұрын
Baie dankie past
@hennievanniekerk60403 жыл бұрын
Ons kan die Skepper Lewende God nie beperk nie, dit is "n vorm van ongeloof.
@riaswanepoel74223 жыл бұрын
Amen 🙏
@hwi55613 жыл бұрын
So tydig... Godsdiens is die vyand dink ek
@toekiels52123 жыл бұрын
Hallelujah. Salom.
@christellestrydom43932 жыл бұрын
So 'n wonderlike ware boodskap!
@hennievanniekerk60403 жыл бұрын
Amazing grace!!!
@hennievanniekerk60403 жыл бұрын
He is called El-Shadai, the God of plenty !
@esmeoosthuizen19113 жыл бұрын
Halleluja!!!
@anitabrits17732 жыл бұрын
ANEN...AMEN
@hennievanniekerk60403 жыл бұрын
Wat vir die mens onmoontlik is, is sleg 'n uitdaging vir Skepper Lewende God.