“Wie was op Carte Blanche?” - Die Real Housewives van Pretoria | S1 | Ep 1 | kykNET

  Рет қаралды 32,888

kyknettv

kyknettv

Күн бұрын

Die stokvel aand het ‘n onverwagse wending geneem toe die gesprek draai na Mel, en haar man, se verlede toe...
---
Kyk dit nou op DStv: bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Пікірлер: 21
@JacquesSpies
@JacquesSpies 2 жыл бұрын
Genade ek kry skaam vir die swak produksie. Die hele gesprek voel geforseer, die toneelspel is swak, daar is absoluut geen vloei of sin.
@Kwagga82
@Kwagga82 2 жыл бұрын
Agree
@laurenbeeton9528
@laurenbeeton9528 Жыл бұрын
Daars net een ding om te se... Carte Blanche... Carte Blanche, Carte Blanche. As julle dit nie gesien het nie, daars ook n nuwe Carte Blanche storie.. 9 dae gelede. Ek verstaan nie. Hoe kan n persoon pretend dat hulle steel nie van mense nie, maar al die information is klaar op die internet. The sponsored ads for Tammy Taylor are also still on KZbin 😕😑
@forhimbyher2689
@forhimbyher2689 Жыл бұрын
Ek wonder hoekom was hy van die rol geskrap? Want hy is n skelm!
@nataliebews3695
@nataliebews3695 Жыл бұрын
Iets met property transfers en city of jhb te doen
@yvonnedreyer9573
@yvonnedreyer9573 Жыл бұрын
Rohna jy is die mees mooiste en classy dame in die show. Daai twee dom blonds is so jaloers op jou dis eintelik snaaks. Renske marie en telana is ook baie oulik.
@deliabotha7187
@deliabotha7187 2 жыл бұрын
Sjoe, die vroue is fake
@janomesteve3129
@janomesteve3129 2 жыл бұрын
Hulle wil soos die Amerikaanse huisvroue wees fake, geld en status
@ACF1972JHB
@ACF1972JHB 8 ай бұрын
Proet? Verstôn? ‘Wie wôs op Kôrt Blônsh?’ Pace André P. Brink (1975): ‘Wie was hulle?’ 🫣
@hesterpaulsen5646
@hesterpaulsen5646 Жыл бұрын
Mel het duidelik nie verstaan wat Rhona bedoel nie. En wat het die verlede met die hede te doen.
@mmadiako
@mmadiako Жыл бұрын
I hope it doesn’t last
@Quadruple8888
@Quadruple8888 Жыл бұрын
Even me. The 1st programme had me nauseas.
@RV-in2mc
@RV-in2mc Жыл бұрын
It's an embarrassment
@ruaan44
@ruaan44 Жыл бұрын
Wie is hierdie kommin mense?
@alidakleynhans9167
@alidakleynhans9167 Жыл бұрын
Julle moet nog groot word
@maggiebooysen9103
@maggiebooysen9103 Жыл бұрын
Mel is rude. Ek likes haar glad nie.
@hizelriffel
@hizelriffel 2 жыл бұрын
Screaming!!!
Margaret Gardiner - Kwêla | kykNET
18:55
kykNET Argief
Рет қаралды 72 М.
哈哈大家为了进去也是想尽办法!#火影忍者 #佐助 #家庭
00:33
Ozoda - Lada ( Official Music Video 2024 )
06:07
Ozoda
Рет қаралды 21 МЛН
Офицер, я всё объясню
01:00
История одного вокалиста
Рет қаралды 6 МЛН
Pretoria: Living in the Land of Apartheid
26:02
Best Documentary
Рет қаралды 441 М.
Rhona en Renske speel 'As die vellie (of hakskoen) jou pas'
4:02
Maroela Media
Рет қаралды 3,1 М.
The mobster, the beauty queen and the hitmen | Carte Blanche | M-Net
15:03
哈哈大家为了进去也是想尽办法!#火影忍者 #佐助 #家庭
00:33