Sielsverrykend mooi - baie dankie Coenie, Jaconel & orkes!! ❤
@helenavaneden16842 жыл бұрын
Coenie jou musiek was nog áltyd so rég na my hart en jý is nétso kósbaar.... en élke kósbare, kósbare mens....in besónder ál my ou vriende en vriendinne....en álmal vir wie ek só líéf geword het.... hóé sal ek óóít my líéfste, líéfste boeties en sussietjies kan vergeet....álmal wat saam met ons gereis het....maar Willem....jý en Derrich was die állerkôsbaarste vir my....ek sal julle nóóít, óóít kan vergeet nie....dis met oprégte en ínnige hartseer dat ek afskeid van julle neem.... ek wou eintlik nie van jou afskeid neem nie Willem.... ek het net nie 'n ander keuse nie....my man sal nie verstaan as ons vriende bly nie....ek wil só gráág daar wees vir jou.....jou getroue en oprégte vriendin wees....
@emmatheron44712 жыл бұрын
KZbin Mix- Windmeul van jou hart... etc- the best mux eva!
@sunegreeff3220Ай бұрын
die allermooiste musiek
@deonscheepers56666 жыл бұрын
Hoe ryk is ons taal nie in beeldspraak nie. Coenie en Jaconel het albei n besondere talent.
@drikakruger79948 ай бұрын
Skitterend!!!!❤
@user-qz5gi4uh6x4 жыл бұрын
Coenie... meesterlik. Lieflike talent bymekaar.
@gordonnefdt8436 Жыл бұрын
Coenie is 'n ghoenie.
@vanloveverenvan74996 жыл бұрын
Die man kan toor met klank...bring uit die mooiste melodiee
@Taoistdavid5 жыл бұрын
I grew up in South Africa and went to Stellenbosch university but sine coming to Canada 39 years ago have rather lost my Afrikaans but can speak French now. In 2006 when I went back and tried to speak Afrikaans a lot of French got mixed up with it. My wife though my head was only big enough for 2 languages! But this song I REALLY enjoyed. Thank you.
@docsdoc4 ай бұрын
Anybody who survived Stellenbosch has a rather large head! Hats off to you.
@flipopperman87416 жыл бұрын
Baie mooi om na Coenie te luister. Windmeul v my hart 'n baie mooi vertaling.
@hanneliedekiewit72195 жыл бұрын
Ai... absoluut pragtig!! Afrikaans my taal!!
@elizmaelizma64927 жыл бұрын
Altyd n voorreg om na Coenie te luister
@rietteheslinga61628 жыл бұрын
Wat ‘n voorreg om hierna te kan luister. Ons het Donderdagaand onder ‘n volmaan Coenie de Villiers by die mooie Oude Libertas teater beleef.
@alourens41877 жыл бұрын
Pragtige lied! Mooi vertaling en verwerking.
@subzero98566 жыл бұрын
Suiwer musik Coenie...
@LiezlW5 жыл бұрын
PRAGTIG
@altasmit66704 жыл бұрын
Uitstekend
@RNRSA20235 ай бұрын
Ek dink die vertaler, Linette Retief, verdien net soveel komplimente
@douw0042 жыл бұрын
Ek het al na verskeie kunstenaars se engelse weergawes geluister maar nie een sing die lied met die gevoel wat Coenie dit mee oordra nie.