Witblits en Peach Brandy (1978) (HD-1080p weergawe is ook gelaai)

  Рет қаралды 32,758

Tillie

Tillie

Күн бұрын

Пікірлер: 23
@Notsofatamerican
@Notsofatamerican 7 ай бұрын
My engelse juffrou in Std 6 gewees. Ons laaities was almal verlief.
@koosuys3101
@koosuys3101 5 ай бұрын
Oe Tillie ek het nou sommer 'n klomp van jou flieks gekyk. Heerlik. En wragtag ons aktrises was darem mooi daardie dae.
@premierhoner614
@premierhoner614 Ай бұрын
Ai lekker man, lekker... Baie oulik.. Baie dankie vir die plasing van die film. ❤❤😂😂
@solliedeklerk5873
@solliedeklerk5873 Жыл бұрын
Baie dankie het die film witblits en peach brandy vreeslik geniet.
@abduragiemsamsodien4887
@abduragiemsamsodien4887 23 күн бұрын
Vreeslik geniet baie dankie ❤
@paulrautenbach7854
@paulrautenbach7854 Жыл бұрын
Hallo Tillie, het jy miskien in Witbank gebly jare terug?
@tillie9530
@tillie9530 Жыл бұрын
Hello Paul. Ek is op Bredasdorp gebore, na Montagu toe ek 4 jaar oud was, daar grootgeword en getroud 1979. Nov 1983 is my man na Vredendal verplaas waar ons tot Januarie 1993 gebly het tot hy Bellville toe verplaas is. So van toe af bly ek in Kaapstad behalwe vir 2 jare wat ek in 2016 vir 6 maande en daarna weer in 2018-2019 vir 1+½ jaar by my sus en haar familie in Pretoria gaan bly het. Maar die Kaap met ou Tafelberg roep my altyd weer terug en nou bly ek in my eie plekkie by my seun en sy familie 🙂
@paulrautenbach7854
@paulrautenbach7854 Жыл бұрын
@@tillie9530 Hi Tillie jy het vir my so bekend gelyk na Tillie wat met Anton du Plessis getroud was, jare teru in Witbank. geniet jou film plasings baie. Groetnis Paul.
@1Boontjie
@1Boontjie Жыл бұрын
Baie dankie Tillie hy werk nou reg.
@Freddino5345
@Freddino5345 3 ай бұрын
👍
@hannesviljoen641
@hannesviljoen641 Жыл бұрын
Baie dankie het dit baie geniet.
@vasti018
@vasti018 Жыл бұрын
Dankie Tillie!!
@ulrichroach8880
@ulrichroach8880 Жыл бұрын
Sofie was n mooi vro
@sanetduplessis7531
@sanetduplessis7531 Жыл бұрын
Baie dankie....het dit sò geniet!!
@magdacloete8830
@magdacloete8830 Жыл бұрын
Dankie vir flieks geniet dit do baie.❤ Tillie
@ruaboshoff6850
@ruaboshoff6850 Жыл бұрын
Baie Dankie dit was baie ontspannend baie dankie baie geniet
@annavanderwesthuizen8263
@annavanderwesthuizen8263 Жыл бұрын
Pragtig dankie hou daarvan
@sanetnieuwoudt9345
@sanetnieuwoudt9345 Жыл бұрын
18:16.Hi Tillie, is dit moontlik om videos te kan download vir wanneer krag afgaan. Het nie wifi nie Geniet dit verskriklik baie🎉
@tillie9530
@tillie9530 Жыл бұрын
Hello Sanet. Ek gebruik 'ClipGrab'. Dit werk regtig baie goed vir my. Hoop jy kom reg... ek gee vir jou die skakel... clipgrab.org/faqs/howto-download-youtube-video 🙂
@Herr_Flick_of_ze_Gestapo
@Herr_Flick_of_ze_Gestapo Жыл бұрын
Hahahaha fantastiese fliek. ekt dit lekker geniet. Baie dankie vir die oplaai Tillie
@Helgardt6189
@Helgardt6189 Жыл бұрын
Dankie vir oplaai.Lekker gekyk.👍♥️😊
@kitty-rp7bg
@kitty-rp7bg Жыл бұрын
Thank you 🤣 😊
@marthageduld5246
@marthageduld5246 Жыл бұрын
Baie dankie ,ek is vreeslik bly dat ons Afrikaans nie heeltemaal tot niet is nie 😅
Pens en Pootjies (1974) (HD-1080p weergawe is ook gelaai)
1:22:46
Die Koster   1978 Afrikaanse Tv Rolprent
1:29:46
Old Afrikaans Country Music & South African Movies
Рет қаралды 22 М.
Inside Out 2: ENVY & DISGUST STOLE JOY's DRINKS!!
00:32
AnythingAlexia
Рет қаралды 13 МЛН
Ozoda - Lada ( Official Music Video 2024 )
06:07
Ozoda
Рет қаралды 17 МЛН
когда не обедаешь в школе // EVA mash
00:57
EVA mash
Рет қаралды 3,7 МЛН
Verkeerde Nommer (1982) (Afrikaans)
1:31:54
AntekPistool
Рет қаралды 37 М.
Halfmanspunt  1986 Afrikaanse Rolprent
1:43:55
Old Afrikaans Country Music & South African Movies
Рет қаралды 25 М.
The School of Obedience | Andrew Murray | Free Christian Audiobook
3:21:02
Aneko Press - Christian Audiobooks
Рет қаралды 222 М.
CLMD Martin Danielle - Wolfgang Wee Uncut #4
3:46:01
Wolfgang Wee Uncut
Рет қаралды 96 М.
Weerskant die nag  1978 Afrikanse Rolprent
1:41:11
Old Afrikaans Country Music & South African Movies
Рет қаралды 73 М.
Kootjie Emmer (1977) (Afrikaans)
1:33:36
AntekPistool
Рет қаралды 12 М.
Lindie (1971) (HD-1080p weergawe is ook gelaai)
1:24:46
Tillie
Рет қаралды 56 М.