God stoei met ons Genesis 32 Ds Gustav Opperman GK Ventersburg Woorde uit sy Woning

  Рет қаралды 2,398

Woorde uit sy Woning

Woorde uit sy Woning

Күн бұрын

Пікірлер: 7
@KobieBurger
@KobieBurger Жыл бұрын
❤ DANKIE vir die BOODSKAP van GENADE
@martievanderlinde4351
@martievanderlinde4351 Ай бұрын
Dankie ds Gustav
@andriestheunissen9525
@andriestheunissen9525 2 жыл бұрын
Dankie Ds. en suster Ina. Dankie dat ons weer daaraan herinner was dat ons nie in die eerste plek na God gekom het nie, nee ons het soos Adam en Eva van God af weg gevlug maar die Here het ons nie daar gelaat maar Hy het ons opgesoek ons vas gegryp.....Prys die Heer met blye galme....
@lorrainehamman3013
@lorrainehamman3013 Жыл бұрын
Dit beteken so baie vir ons hier in Australia ons het al na al u preke op die internet geluister kyk elke dag uit na nuwe preke God seen U baie dankie
@bernadettelebereki8709
@bernadettelebereki8709 2 жыл бұрын
🇳🇦🙏❤️
@johandejager6575
@johandejager6575 2 жыл бұрын
Dankie ds. Gustav. Sonder Jesus Christus,GEEN enkele tree nie. MET Jesus Christus, tot aan die uithoeke van di wereld!
@emmiestoffberg4339
@emmiestoffberg4339 2 жыл бұрын
Baie-baie dankie vir hierdie wonderlike geseënde Woord. Dit is voorwaar die beste preek wat ek ooit oor hierdie gedeelte gehoor het. Ek het ń voorreg gehad en nogsteeds het om my hele lewe in die huis van die HERE te kon woon. Die HERE het u geseën en gesalf as Woord bedienaar. Mag die HERE u nog baie gebruik in Sy wyngaard.
Stank vir Dank! Fil 2 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
27:09
REAL 3D brush can draw grass Life Hack #shorts #lifehacks
00:42
MrMaximus
Рет қаралды 12 МЛН
🕊️Valera🕊️
00:34
DO$HIK
Рет қаралды 16 МЛН
Osman Kalyoncu Sonu Üzücü Saddest Videos Dream Engine 275 #shorts
00:29
How One Family Lives in the Mountains Far from Civilization
34:48
Food Around The World
Рет қаралды 4 МЛН
If You Wake Up Between 3AM & 5AM, DO THESE 3 THINGS! | C.S Lewis 2024
19:24
C.S. Lewis Legends
Рет қаралды 3,2 МЛН
Christus voer God se raad uit, aangesien die heiliges bid
1:31:52
Gereformeerde Kerk Oranjerivier
Рет қаралды 143
God hou ons vas Luk 22 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning GK Ventersburg
29:38
Vasbyt in die Geloof  Hebr 12 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning te GK Innesdal
27:38
Tevrede te alle tye Fil 4 Ds Gustav Opperman GK Outjo @WoordeuitsyWoning
28:11
Woorde uit sy Woning
Рет қаралды 2,3 М.
As jou bed brand! Ps 4 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies @WoordeuitsyWoning
25:00