Leer my, Heer, u regte weë, wys die regte pad my aan! Dankie ds. vir die suiwer prediking. Seën vir u en Ina.
@leonardhenson347217 күн бұрын
Dankie vir u mooi boodskappe Dominee. 🙏🏼✝️🙌
@janduplessis478517 күн бұрын
Baie dankie Ds. Mag hierdie boodskap voorwaar ons lewens verander en by ons bly.
@fredrikalategan661817 күн бұрын
Insiggewende boodskap dankie Ds
@kobusmeintjes706417 күн бұрын
Dankie uit NZ🙏
@MariettaMuller-pm6jj17 күн бұрын
Weer eens Baie dankie vir die treffende boodskap. Ons het almal nodig om dit gereeld te hoor. Ons het maar voete van klei en raak maklik die pad byster. Mag U en u familie ‘n Geseënde nuwe jaar beleef. Groete vanuit Namibië.