Elke lyric van spoegwolf is soos 10/10 gedigte in jou brein
@janinevandeventer10145 жыл бұрын
Lirieke: Jy was net ne’entien jaar oud Heilige wyn, fok jy was rein. Ek trap oor die lyn Ek is jammer, my ding Die kamer is vol monsters en rook ons was gemaak en toe die wêreld ook ek sal jou volg selfs as ons spook in stede van dood Onthou jy die reën? ek sien jou met my kinders daai dinge maak nie minder seer nie Dis seker beter so dis goed om dit te glo en eindig ek nou los ek dié vir jou Lenie blou al was dit dan verniet was dit als vir jou Jy was net ne’entien jaar oud ek het opgefok ek weet jy’t my vertrou reën dit binne jou ook in silwer, my ding? Die kamer is vol monsters en seer ek is deur die hel vir ons gaan ek weer met jou op my rug sal die duiwel my sien en dit groen om ons huil Onthou jy die reën? ek sien jou met my baadjie ek sou jou nooit raak kon raai nie Dis seker beter so dis goed om dit te glo en eindig ek nou los ek dié vir jou Lenie blou al was dit dan verniet was dit als vir jou Dis seker beter so dis goed om dit te glo en eindig ek nou los ek dié vir jou
@delanoleen67065 жыл бұрын
Janine van Deventer it’s going
@raygroen28 күн бұрын
Met grote dank aan Wierd duk, deze band gevonden. Geweldige muziek! Versta er niks van maar dat maakt helemaal niet uit. Love it!!
@petrusdupreez5 жыл бұрын
Hierdie video is so goed dit maak my nostalgies oor goed wat ek nog nie eers beleef het nie
@rohan01ify2 жыл бұрын
I discovered this band today in the comment of a different band.Totally in Love.I dont understand a single word, as I am an Indian.But this song is hitting me different.
@Redrum___ Жыл бұрын
Search lenie blou I, and lenie blou II ...this is the last song of the 3, they hit the same way
@wandilenzuza53235 ай бұрын
what was that other band ? @rohan01ify
@heidelindeholtzhausen54394 ай бұрын
Haha, I love this comment
@cat-dw9vu5 жыл бұрын
Hierdie laat my nostalgies voel... Maak my hart heel en breek terselfdertyd ❤️. Julke musiek... Julle... Alles is net perfek, alles is amazing ❤️
@nigelniksch98345 жыл бұрын
hierdie musiek is onbeskryflik goed en mooi. Live is hulle amazing. EK kan nie glo ek het eers die jaar van hulle gehoor nie.
@miadesousa715 жыл бұрын
Lenie Blou III Spoegwolf Jy was net Ne'entien jaar oud Heilige wyn, Fok jy was rein Ek trap oor die lyn Ek is jammer my ding Die kamer is vol Monsters en rook Ons was gemaak En toe die wêreld ook Ek sal jou volg Selfs as ons spook In stede van dood Onthou jy die reën Ek sien jou met my kinders Daai dinge maak nie Minder seer nie Dis seker beter so Dis goed om dit te glo En eindig ek nou Los ek die vir jou Lenie Blou Al was dit dan verniet Was dit als vir jou Jy was net Ne'entien jaar oud Ek het opgefok Ek weet jy't my vertrou Reën dit binne jou Ook in silwer, my ding? Die kamer is vol Monsters en seer Ek is deur die hel Vir ons gaan ek weer Met jou op my rug Sal die duiwel my sien En dit groen om ons huil Onthou jy die reën? Ek sien jou met my baadjie Ek sou jou nooit raak kon raai nie Dis seker beter so Dis goed om dit te glo En eindig ek nou Los ek dié vir jou Dis seker beter so Dis goed om dit te glo En eindig ek nou Los ek dié vir jou Lenie Blou Al was dit dan verniet Was dit als vir jou Dis seker beter so Dis goed om dit te glo En eindig ek nou Los ek dié vir jou
@diematchien5 жыл бұрын
Daarsy, 'n vars stukkie hoop vir Afrikaans. Julle bringit nog altyd elke keer- dankie man!
@jacopotgieter72222 жыл бұрын
Ag siestog!Asof jy 'n deskundige op die gebied van musiek is!
@diematchien2 жыл бұрын
@@jacopotgieter7222 don't be a akkedoos, be lekkewaan..
@BloodSteyn2 жыл бұрын
0:51 1969 Framus BL 15 - Billy Lorento. Damn bro, dis nou 'n lekker snaar monster daai. My oorle Pa het vir my een nagelaat en was so bly om een in julle hande te sien. Was 'n great show by Sowaar Bar die 10de gewees en dankie dat julle die tyd gevat het om al drie ons kepse te teken.
@davidjohnrainier77025 жыл бұрын
Baie dankie aan Danie, Albert, Moskou en chris vir al die goeie musiek
@marykemuller92035 жыл бұрын
haai neef. 🦔🦔
@davidjohnrainier77025 жыл бұрын
Hello maryks
@strijdombadenhorst61005 жыл бұрын
Ma: Sit die musiek af. Ek: Hoekom? Ma: Ons het groter speakers onder!
@philiphenning84934 жыл бұрын
Ek wil ook sulke speakers hê!
@mariskafehlhaber68814 жыл бұрын
😂 Jou ma is annibrand
@driesswanepoel4 жыл бұрын
Regte tipe comment hier^^
@strijdombadenhorst61004 жыл бұрын
C G en ek sal dit weer doen want dis fokken waar ;)
@riek3064 жыл бұрын
@C G .....Jesus sipping his coffee silently with his legs crossed waiting for you to calm down and give him attention after you just called him twice....Die Here het jou ook lief
@meggiecourtney5 жыл бұрын
LOVE LOVE LOVE this song, I listen to it every day. 🥰
@quintenvantonder61745 жыл бұрын
Stomgeslaan soos elke maal asof ek dit die eerste maak hoor na meer as n duisend maal. Dankie Danie Dankie spoegwolf
@realexperienc5 жыл бұрын
God dank vir julle fantastiese klank! Hou so aan manne! Chris, jou videografie is legendaries, well done ou!
@wihanleroux84715 жыл бұрын
Spoegwolf julle was awesome in Pietersburg.. my drome het waar geqord deur julle te sie
@simplystudying20005 жыл бұрын
Kan hulle nie maar bqii Tzaneen se SKOU toe kom nie... Sal LOOOOOVVVVEEEE om hulle in lewende lywe te sien... 👀😱
@michalkirsten96895 жыл бұрын
Hoekom is al julle musiek so 'n emotionele rollercoaster?
@davidconradie37854 жыл бұрын
Dankie Spoegwolf. Ek fokken love julle musiek
@theontheron77305 жыл бұрын
Daai oomblik wat jy die video like nog voor jy dit gekyk het want jy weet dit gaan so goed wees.
@151164ms2 жыл бұрын
Love Afrikaans ek lief die song!!
@7goggatjie5 жыл бұрын
Hierdie en storm is my FAVS!!!! LOVE LOVE LOVE
@droseborta5 жыл бұрын
i love you spoegwolf you made my day everytime i hear your songs...
@kellybaartman26265 жыл бұрын
Nostalgies 😍 fantasties 😢💖
@carmengoument31025 жыл бұрын
Absolutely Love Spoegwolf ❤️😍
@brandonbasson3746 Жыл бұрын
Mens kry nie beter as Spoegwolf nie.
@guyinthai5 жыл бұрын
Luister in Thailand🇹🇭 mis SA♥️
@nadiamyburgh51575 жыл бұрын
Die laat my terug na SA verlang. ❤️
@petronelouw98045 жыл бұрын
Selfde!!!!
@danielj.c.basson93875 жыл бұрын
Volgende spoegwolf konsert sien ek julle daar
@henkomeyer57645 жыл бұрын
Nou kom terug
@Sock-Puppet5 жыл бұрын
Hierdie is waarlik n fantastiese liedjie. Kom ons hou aan hom so gooi manne! Well done!
@karlavg19305 жыл бұрын
Amazing.👏Wag al lank vir dit om uit te kom. Love dit julle 😍😍
@CvRensburg5 жыл бұрын
Hoe lekker is dit om na n lang dag op youtube te klim en te sien spoegwolf se nuwe video is uit!!!!! SPOEGWOLF
@dylanbotes6563 Жыл бұрын
It never gets old
@thelhclub38505 жыл бұрын
Die is die beste hou baie van dit
@derickallen89913 жыл бұрын
Seker een van ons beste bands ooit...
@Trekkies9005 жыл бұрын
Julle maak my Vrydagoggend. Briljant en thanks
@NicoUngerer5 жыл бұрын
fokn amazing song. well done julle, mens kan weer afrikaanse musiek geniet.
@ludwigliebenberg88975 жыл бұрын
Die flashbacks maak die video.
@jacquesburger41035 жыл бұрын
Fokken neh? Hoendervleis vir dae
@lontieplontie5 жыл бұрын
Definitief. Goeie opmerking
@ettiennedreyer69335 жыл бұрын
Great stuff julle ouens....Speogwolf what a band!!
@viralplanet30134 жыл бұрын
Lenie Blou 4 PLEASE!
@karen24146 ай бұрын
Bly vir altyd so mooi liedjie
@jessicafoster898011 ай бұрын
Listened to this so many times already, hate leaving public comments but.... Dude this is a good song. I understand completely not having confidence in your vocals but I've heard so many songs where you sang..... Superman is crazy!!! Your voice is definitely good enough! ❤❤
@danielleswart974 жыл бұрын
Help met die lockdown blues🖤🖤
@Jontz195 жыл бұрын
Love dit👍.. Dis awesome song 1 van favourites def op my playlist
@BeachCustom11 ай бұрын
Fala meu irmão Por muitas vezes notei que sua voz embargou Parabéns por cada KM percorrido Grande abraço Tmj
@tyronnerossler87452 жыл бұрын
Ek is nou 19 en ek voel hiri heavy Wees mooi met mkr
@marcbuter5 жыл бұрын
Ag dan kom spoegwolf en als verander binne
@RSSM14 жыл бұрын
legendaries!
@DeonMeiring5 жыл бұрын
Julle is die heel beste! Die heel beste!
@kobusg74605 жыл бұрын
Keith Richards (Rolling Stones) het iets geseg soos: "Most bands can only rock, they don't know how to roll." Hierdie liedjie sal Richards se goedkeuring wegdra vir ordentlike rock 'n roll...
@viralplanet30134 жыл бұрын
This is such a good song !!!
@unisonproductions1235 жыл бұрын
Julle weet goed julle is special! Bly so asb.
@jpswanepoel34425 жыл бұрын
"Heilige wyn, fok jy was rein."
@estamorkel46565 жыл бұрын
Julle is LEGENDS!!
@williestoltz43105 жыл бұрын
Man van 50 hier .ek net 10 liedtjies wat ek in my kar speel en al 11 is van julle.bly jul shows mis maar eendag is eendag dan sal ek daar weed
@steffanputter11645 жыл бұрын
Luister hier uit Ireland 🤘
@stephjose9401 Жыл бұрын
Beautiful. ❤
@fusionfire-za3 жыл бұрын
love julle! sooo mooi!
@saredneck21765 жыл бұрын
Nog n song van spoegwolf wat fokken great is
@stefanpotgieter21814 жыл бұрын
Wat is die verhaal/betekenis agter Lenie blou i -iii ?
@franzgrabe15 жыл бұрын
breathtaking!
@Fres-no2 жыл бұрын
wow, wow.... pay these guys! FYEA!
@janiebaymusic5 жыл бұрын
Next levs 🙌
@emileodendaal45915 жыл бұрын
What a great Music video!! #TrotsAfrikaans
@xanibrookman21995 жыл бұрын
Julle is alles 😍❤
@garry_personal_brand2 жыл бұрын
Masterpiece !
@benanas095 жыл бұрын
Briljant soos altyd. Waar kan ek Danie se weergawe van ‘n Hand Vol Gruis kry?
@angeliquehaupt21864 жыл бұрын
Huh my fav song
@zariafourie41834 жыл бұрын
Love dit❤❤❤❤❤❤
@Airsoftdude11005 жыл бұрын
Awesome music video 🤟🏼
@gerardhageman26853 жыл бұрын
Hoe kom ik aan je dichtbundel please greetz from the netherlands
@tylerbuitendag23862 жыл бұрын
Aaaaaiiiiii myyyyy leniiieeeeee bloouuuuuuu
@hendywriting.6733 Жыл бұрын
ek is feeling lekker to tune
@jccarstens77115 жыл бұрын
Wow, amazing
@walterdocarmo67185 жыл бұрын
Love dit!!
@wanda3673 жыл бұрын
Kan net nie genoeg kry van die song nie.
@dianmarieschoombie10295 жыл бұрын
Fokkit. 😍
@unisonproductions1235 жыл бұрын
Lief vir julle.
@LorindaPretorius5 жыл бұрын
Waar is Lenie Blou 2?
@micaelaneil40345 жыл бұрын
Lorinda Pretorius gaan kyk liewe lisa
@danielj.c.basson93875 жыл бұрын
Lenie blou 2 het n week terug release
@jankejansenvanrensburg22855 жыл бұрын
Dit het my ook eers deurmekaar gehad... dit was 1 , 3 en toe 2🤣🤦♂️
@mauritzswart80512 жыл бұрын
Ja asb. Dit hou my geplant... love julle...
@jacobuys25615 жыл бұрын
Dis musiek 😍😍 wat almal se lewens beter maak 🔊🔊
@jansevanrensburgmarthinus36375 жыл бұрын
fokit my man, dis fokken awsome!!!
@volkdehey61614 жыл бұрын
Top👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼
@151164ms3 жыл бұрын
❣️❣️❣️
@HostingAfrica_biz Жыл бұрын
❤❤
@timothyhalvey7770 Жыл бұрын
awesome
@Fres-no2 жыл бұрын
is dit n gedig..... is dit n liedjie...... nee, djs n katarsus!
@Fres-no2 жыл бұрын
soos superman...
@Fres-no2 жыл бұрын
yes!
@andreesterhuizen17212 жыл бұрын
GOD DANK VIR KLANK
@jacquesburger41035 жыл бұрын
Dude Wow
@louwhanncrous35895 жыл бұрын
Flippen Amazing!
@johanolwage39195 жыл бұрын
Sien julle by die Vrystaat fees!
@theodeklerk59355 жыл бұрын
Bliksem. Julle MAG maar!
@renabrown29462 жыл бұрын
Julle is enig in jul klas. Hierdie 75 jarige tannie is gek oor julle. Doen so voort.
@jorgedemendonca35635 жыл бұрын
cool tune...
@karentheart18015 жыл бұрын
🔥🔥🔥🔥
@AEPMUSlC4 жыл бұрын
the ending was just ridiculous 😂
@elriotto65795 жыл бұрын
Wow Wow Wow 😍😮👌
@angieross72175 жыл бұрын
Vlippen cool😍😍😍
@lizecoetzer11133 жыл бұрын
Vet feelings
@jess69square8 ай бұрын
Kerels. Julle is befok. Ek dink julle is SA se Marillion.
@xmy0994 Жыл бұрын
Damn zu viel passiert. Ich glaube nächsten Monat wird mehr als wild