Spoegwolf - Bring my Geweer (Official)

  Рет қаралды 701,637

Spoegwolf

Spoegwolf

Күн бұрын

© Spoegwolf (PTY) LTD 2022
Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit
Kletsrym Lirieke deur Albert van der Merwe
Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf
Droombrief is beskikbaar op meeste digitale platforms.
Vervaardig deur Spoegwolf
Editing deur Chris von Wielligh
Cinematography deur Hugo Brand*
2nd cam Schalk Hanekom
Pretoria en Potch footage deur Eric T Graham
Bring my Geweer is deel van Droombrief.
Recorded & Performed by Spoegwolf.
Produced by Spoegwolf & Jürgen Von Wechmar.
Engineered & Mixed by Jürgen Von Wechmar.
Mastered by Tim Lengfeld.
Lyrics and Song by Danie du Toit. Music by Spoegwolf.
Rap verse by Albert van der Merwe.
bring my geweer
bring my dogter ook
ek wil haar een keer sien
ek het wakker gelê
en jou in skrefies gehou
as ek verloor
dra my na die boom
waar valke gereeld gaan sit
ek en my broers
sal mekaar weer gaan soek in die wind
sal my waarheid hou tot by jou
waarookal jy nou is?
ons was drenkelinge, enkelinge
saam word die stroom ons rus
trek af die gordyn
maak die ysterkis oop
ek’t haar boek daarin gesit
as sy dit weer lees
sal ons weef aan mekaar in die wind
gaan haal vir Ben
hy moet leer hoe om die perde van die veld in te breek
hy’s ook daardeur
maar Heer, daar’s nog wild wat in hom steek
sal my waarheid hou tot by jou
waarookal jy nou is?
ons was drenkelinge, enkelinge
saam word die stroom ons rus
voor ek op wind vertrek
bring eers my perde weer na die water
drink en wees verlig
roep al my mense dan om my nader
dra die kinders in
hier gaan die engele nou vergader
hand aan hand loop ons huistoe
vlerk aan vlerk gaan ons na die Vader
hang my hoed aan die spyker
begrawe al my verwyte
ek sien hoe naby my tyd is
so kom ons kry laaste kyke
ek weet jou hart is nog myne
jy was met liefde nooit suinig
ek voel 'n fok vir die duiwel
Lig wen die stryd in die einde
(is al my sondes vergewe?
belowe? hand op die Bybel?)

Пікірлер: 120
@francoisvancokekanniedood
@francoisvancokekanniedood 2 жыл бұрын
Cool song boysssss!
@wilburjansenvanrensburg2613
@wilburjansenvanrensburg2613 2 жыл бұрын
Wel, tyd om al die lyrics te memoriseer, alweer.
@NS88crew
@NS88crew 2 жыл бұрын
Respect to Afrikaners! Very talented nation!
@svenmehauden5317
@svenmehauden5317 2 жыл бұрын
Wat een geweldige groep, super ontdekking. Pure nostalgie, wat is deze taal zo mooi met geweldige muziek, kom naar vlaanderen, we love you
@marisa7249
@marisa7249 2 жыл бұрын
Die taal is Afrikaans.
@mewka1990
@mewka1990 2 жыл бұрын
ze zijn 13 augustus in Amsterdam (concerthal de Melkweg) tickets zijn nog beschikbaar ;)
@legion5342
@legion5342 2 жыл бұрын
"Is al my sondes vergewe? Belowe? Hand op die bybel?" FANTASTIESE lyric dai, well done
@frankprive301
@frankprive301 Жыл бұрын
Wow mooie muziek een nieuw geluid voor mij ❤
@willempetrusdeklerk5164
@willempetrusdeklerk5164 2 жыл бұрын
Spoegwolf Julle is die Kalmte deur al my Storms!! AMAZING SONG!!
@gerhardbadenhorstdigkuns
@gerhardbadenhorstdigkuns 2 жыл бұрын
Ouens, waar kry ons die lirieke vir "Donker" asseblief man. Julle moet eintlik al jul lirieke in die beskrywing plaas. 🙂
@charlisesmit8198
@charlisesmit8198 2 жыл бұрын
Ek kan net nie genoeg van julle kry nie... En nou, nog 'n treffer en album 🤗 yes Jah!!
@tiaanvandenberg1010
@tiaanvandenberg1010 2 жыл бұрын
Kan nie meer wag nie, julle musiek, energie en kuns beteken baie vir my🐺🐺🐺🐺🐺🎸🥁🎹🎷🎙🤘🏻🤘🏻🤘🏻
@ninettecelliers3594
@ninettecelliers3594 Жыл бұрын
Kan nie ophou hierdie luister nie!! Julle is regtig uit 'n ander wêreld!!!!
@stegmannkruger8949
@stegmannkruger8949 2 жыл бұрын
Ongelooflik 🙌
@kimmeevanstaden9892
@kimmeevanstaden9892 2 жыл бұрын
This is hands down my favourite band. I love you much... I cannot wait for you to come to Potch again. You make this soutie so so so so so happy. The most magical music that speaks to my soul. ❤️💙❤️💙❤️💙❤️💙❤️💙❤️💙❤️💙❤️
@teaganleroux9395
@teaganleroux9395 2 жыл бұрын
BEFOK!🙌 Julle mag maar
@kathleendubois7128
@kathleendubois7128 2 жыл бұрын
Legendary as always . So proud of you, this is South African talent at its finest.
@151164ms
@151164ms 2 жыл бұрын
Lief my taal afrikaans! Ons is so min in Suid-Afrika! Tog is ons taal versprei regoor die wêreld ! Trots ❤
@loowiz8377
@loowiz8377 2 жыл бұрын
Kon die gees van n berg stoot
@The_Fresh_Mr_Breed
@The_Fresh_Mr_Breed 2 жыл бұрын
Altyd lief vir 'n stukkie kletsrym vanaf Albert. Veral as hy sê 'fok'.
@jeandredutoit1802
@jeandredutoit1802 2 жыл бұрын
"Bring my na die boom waar valke gereeld gaan sit" Fokkit
@its_bacon_bxtch
@its_bacon_bxtch 2 жыл бұрын
pov: she's a 1 but her favorite band is spoegwolf so she is automatically a 10
@onsradio278
@onsradio278 2 жыл бұрын
Weer 'n uitsekende stuk werk..... so lekker om met RSA se Spoegwolf te brek hier in New Zealand !
@slayeriii1388
@slayeriii1388 2 жыл бұрын
Dankie vir die lekker vibes vanuit Israel
@nelismarx3464
@nelismarx3464 2 жыл бұрын
2 APRIL!!! 2 APRIL!!!!!!!!!!!!!!!!!
@raymontvanschalkwyk1078
@raymontvanschalkwyk1078 2 жыл бұрын
EEN WOORD............. BEVOK!!!!!!!!!!!!! BOYS KEEP IT UP........
@willembester4969
@willembester4969 2 жыл бұрын
Aahhh,Spoegwolf! Nou is my dag sommer outomaties beter. Ek sal verbaas wees as hulle nie verklaar word as een vd top 10 beste bands op aarde nie.
@tiaandupreez
@tiaandupreez 2 жыл бұрын
Wie het 'n geweer nodig as mens die manne van Spoegwolf aan jou sy het. 🔥🎵🎵🔥 Hulle musiek het die beste krag.
@lenebaker2250
@lenebaker2250 2 жыл бұрын
Beste Maandagoggend verassing!! ❤️
@koosvantonder8472
@koosvantonder8472 2 жыл бұрын
Well done ouens!! Love the rap deel van Albert!! Time to memorize! Hou so fokken aan!!!
@mari-lizemarais2508
@mari-lizemarais2508 2 жыл бұрын
BLIKSEM 🔥🔥🔥🔥🔥 well done!
@cjconradie7827
@cjconradie7827 2 жыл бұрын
Nice. Die rap stuk is verfrissend. Dit gee n ander dimensie aan julle songs.
@tiaandupreez
@tiaandupreez 2 жыл бұрын
Luister gerus na "EK DINK SOOS JY" ook rap stukkie in😎
@jadedk9835
@jadedk9835 2 жыл бұрын
Fokkeeeen love it!! 😍😍😍😍
@WillieJu
@WillieJu 2 жыл бұрын
Great, julle dissapoint nooit ! Love IT !!
@lelaniebritz7360
@lelaniebritz7360 2 жыл бұрын
Elke song is net beter as die voorige een !! Love dit !! ❤️
@beetlecrushe
@beetlecrushe 2 жыл бұрын
Diep!
@allcapsguy5629
@allcapsguy5629 2 жыл бұрын
INSTRUMENTALS IS FLIPPEN INSANE! EK LOVE DIE SONG ERG! EDIT: OH MY SOUL EN DAARDIE DIGKUNS AAN DIE EINDE! EPIC
@andrefourie7689
@andrefourie7689 2 жыл бұрын
Die ouens kan skryf, sing , perform . Awesome
@hermanbooysen3601
@hermanbooysen3601 2 жыл бұрын
Waar ook al jy nou is...
@jan-chrismarx3197
@jan-chrismarx3197 2 жыл бұрын
Die hoeveelheid hoendervleis wat ek tydens die lied gekry het is verstommend.☝🏼😱
@francoiscalldo4505
@francoiscalldo4505 2 жыл бұрын
Cool. Kannie wag om jou nuwe Song te hoor.🤗 Julle songs is so betekenisvol en diep Ek en my verloofde Reyno Gavin Vermeulen, en ouers het jul in 2019 Hartenbos gesien. Hy was mal oor julle, en hy wou so graag saam met julle gewerk het. Hy was n ware opregte mens en het geleef vir musiek. Hierdie Song gaan groot gaan. Blessings vir Jou en Die Band 😊🎶🎶🙌🏻
@anleziaventer4546
@anleziaventer4546 2 жыл бұрын
Heerlikheid dit is mooi. Well done julle!
@irnajordaan435
@irnajordaan435 2 жыл бұрын
Ongelooflike musiek. Julle maak die tannie se hart so trots. Geniet die toer. Seker die Hollanders gaan julle baie waardeer. Veilige toer.
@coenraadpieterse414
@coenraadpieterse414 2 жыл бұрын
Awesome soos altyd 🙌🏻 well done boys julle rock
@qwerty20671
@qwerty20671 2 жыл бұрын
Befokte song!!
@karlavg1930
@karlavg1930 2 жыл бұрын
10 sekondes in ek sweer ek huil sommer😍👏
@chantalgroenewald6768
@chantalgroenewald6768 2 жыл бұрын
Awesome song❤🎶!!! en nuwe musiek👏👏 al luister ek graag nog die ou songs.
@koosvandeventer6606
@koosvandeventer6606 2 жыл бұрын
Die rap praat met 'n man se hart.
@koosdoos1878
@koosdoos1878 2 жыл бұрын
Hierdie is soos n mix tussen Theuns jordaan en Heuwels fantasties
@fusionfire-za
@fusionfire-za 2 жыл бұрын
awesome band!
@SuperSpiderman1979
@SuperSpiderman1979 2 жыл бұрын
What a Song !!! Julle manne kan en mag maar !!! Dankie
@jacquessteenkamp870
@jacquessteenkamp870 2 жыл бұрын
Sjoe guys !!! Awesome Awesome Awesome. Al wat ek kan sê, baie dankie vir dit weereens
@miekenieder-heitmann7209
@miekenieder-heitmann7209 2 жыл бұрын
Kom asb Nederland toe!
@carmenyoung7742
@carmenyoung7742 2 жыл бұрын
Bliksem‼️💥👏🏼
@tommiewhite4513
@tommiewhite4513 2 жыл бұрын
Lekke man. Ek kry hoender vleisies op my armpies
@reinhardschutte
@reinhardschutte 2 жыл бұрын
Befok, Droom is om die band live te sien
@danellesterhuizen9329
@danellesterhuizen9329 2 жыл бұрын
Nostalgie.
@dyllandebeer5599
@dyllandebeer5599 2 жыл бұрын
Dankie. Ek het hierdie nodig gehad.
@glennadejong8291
@glennadejong8291 2 жыл бұрын
Favourite South African band.... die dinge wat julle al vir my gedoen het... I mean what goes in my mind..... FOOOOOOOOK julle musiek help en DANIE let me just say you are BRILLIANT - daai voice! LOVE IT
@bernadinegoosen178
@bernadinegoosen178 2 жыл бұрын
Fantasties! Well done Danie!
@vitaforce1
@vitaforce1 2 жыл бұрын
Julle disappoint nooit nie ....... flippen awesome tunes
@aninapretorius8243
@aninapretorius8243 2 жыл бұрын
Nog 'n treffer manne 😉 💚
@antonvanschoor148
@antonvanschoor148 2 жыл бұрын
Welgedaan!
@belladutoit8686
@belladutoit8686 2 жыл бұрын
Wow wow wow wow wow wow wow
@boskind515
@boskind515 Жыл бұрын
yes 🔥🖖
@lourensweyer15
@lourensweyer15 2 жыл бұрын
Albert VUURWOLF!!!
@aneriduplessis1158
@aneriduplessis1158 2 жыл бұрын
Definitief n Afrikaner Treffer! Julle stel nooit teleur nie!
@siphiwedlamini2823
@siphiwedlamini2823 2 жыл бұрын
My favorite 😁😁😁 I like them a lot can't get enough of them proudly south African
@1996wj
@1996wj 2 жыл бұрын
Awesome soos altyd!
@veronicadebruin2533
@veronicadebruin2533 2 жыл бұрын
Awesome song
@chantebreytenbach3426
@chantebreytenbach3426 2 жыл бұрын
Well done boys ! Love it 😍
@chrismoll6862
@chrismoll6862 2 жыл бұрын
Gee my trane .. briljant
@andreduplessis79
@andreduplessis79 2 жыл бұрын
Ons wag vir julle toer na New Zealand!!
@gerhardbadenhorstdigkuns
@gerhardbadenhorstdigkuns 2 жыл бұрын
ASB doen dringend 'n show in Kirstenbosch Gardens. Kan jy net imagine?!
@wesleyvermaak9063
@wesleyvermaak9063 2 жыл бұрын
Dit gan mooi lyk
@kyliekriel9076
@kyliekriel9076 2 жыл бұрын
Spoegwolf, ek is crazy mal verlief op julle. Dankie dankie dankie!!!!!!! Lyrics asb?
@jusindalabuschagne647
@jusindalabuschagne647 2 жыл бұрын
crazy oor julle
@andredubuisson9408
@andredubuisson9408 2 жыл бұрын
Ek love love love
@maverickpromotions546
@maverickpromotions546 2 жыл бұрын
Dankie Spoegwolf!!!
@saint11didier
@saint11didier 2 жыл бұрын
Lekker!
@grae-timothybeswick3521
@grae-timothybeswick3521 2 жыл бұрын
Die TOPDOGS!! 🙌🏻🎶
@GreatHatGecko
@GreatHatGecko 2 жыл бұрын
Yay
@jonathansales808
@jonathansales808 2 жыл бұрын
Vokkin awesome song en amazing band. Julle rock spoegwolf
@WynandVanDerMerwe
@WynandVanDerMerwe 2 жыл бұрын
Legends! Daar doen julle dit weer
@keanq
@keanq 2 жыл бұрын
Lovit
@smokeydadj
@smokeydadj 2 жыл бұрын
No ide what they're saying, but I like it
@liamthesner2005
@liamthesner2005 2 жыл бұрын
Nog een wat ek kliphard oor en oor in my kombuis gaan speel
@anjanolte6624
@anjanolte6624 2 жыл бұрын
Wow! Ek het nie woorde nie...😍
@angeliquebruwer478
@angeliquebruwer478 2 жыл бұрын
Awesome Tune! Love julle musiek.
@abigailbarnard7546
@abigailbarnard7546 2 жыл бұрын
Looooooooooove dit!!!!
@EllaBlue
@EllaBlue 2 жыл бұрын
💕 ‼️BAM‼️ 💕
@danellebuys5102
@danellebuys5102 2 жыл бұрын
wow :)
@meganera7709
@meganera7709 2 жыл бұрын
Beautiful 😍
@andrealotter122
@andrealotter122 2 жыл бұрын
AMAZING!!!!
@georgevisagie662
@georgevisagie662 2 жыл бұрын
Ysters
@miaburwise6099
@miaburwise6099 2 жыл бұрын
Speechless😍😍🔥
@amecoetzee2510
@amecoetzee2510 2 жыл бұрын
dit raak net beter en beter😍😍
@caspareksteen3617
@caspareksteen3617 2 жыл бұрын
Awesome tune manne!
@janlozaayman2746
@janlozaayman2746 2 жыл бұрын
Ek soek n movie van julle career manne
@ehrhardthuman4103
@ehrhardthuman4103 2 жыл бұрын
Moskou jou ma moes jou kouw voor sy geslik het🥰
@anjacapuzzimati1331
@anjacapuzzimati1331 2 жыл бұрын
Julle laat my hart met n punt SA toe trek
@marissaviljoen4330
@marissaviljoen4330 2 жыл бұрын
😃😃😃😃😃
Spoegwolf - Verander (Official)
4:25
Spoegwolf
Рет қаралды 2,4 МЛН
Spoegwolf - Vergeet (Official)
3:51
Spoegwolf
Рет қаралды 868 М.
🕊️Valera🕊️
00:34
DO$HIK
Рет қаралды 4,5 МЛН
Part 5. Roblox trend☠️
00:13
Kan Andrey
Рет қаралды 2,7 МЛН
А что бы ты сделал? @LimbLossBoss
00:17
История одного вокалиста
Рет қаралды 8 МЛН
How I Turned a Lolipop Into A New One 🤯🍭
00:19
Wian
Рет қаралды 10 МЛН
Fokofpolisiekar - Die Illusie Van Veiligheid (Official)
4:11
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 732 М.
Loerie
3:05
Spoegwolf
Рет қаралды 513 М.
Otto Klotz - Son Sak (official Audio)
2:58
Otto Klotz
Рет қаралды 2,3 М.
Juan Boucher - Die Gesprek
4:41
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3,1 МЛН
Spoegwolf - Woud (Official)
5:09
Spoegwolf
Рет қаралды 514 М.
Spoegwolf - Elektriese Kind EP (Luister Sessie)
15:04
Spoegwolf
Рет қаралды 259 М.
Janie Bay & Danie Reënwolf - Ek Glo Nog In Jou [Official Video]
3:15
Brendan Peyper - Trouvrou
4:32
Brendan Peyper
Рет қаралды 3,5 МЛН
Spoegwolf - Somersetwes
3:24
MK South African Youth Music Channel (MKtv)
Рет қаралды 946 М.
Spoegwolf - Silwer (Official)
3:45
Spoegwolf
Рет қаралды 856 М.
JENNIE - Mantra (Official Music Video)
2:28
JENNIE
Рет қаралды 31 МЛН
Diana Ismail - Сені кездестіргелі (Mood Video)
2:51
Nursultan Nazirbaev - Қай қала? (премьера песни) 2024
2:33
Asik - CONTROL
3:51
Asik Music
Рет қаралды 392 М.
Bagalau
3:29
Әсет Есжан - Topic
Рет қаралды 245 М.