Пікірлер
@MXOMNDABA
@MXOMNDABA 4 күн бұрын
EK IS LIEF DIE MUSIKIE
@engelavanzyl628
@engelavanzyl628 5 күн бұрын
Dis wonderlk om jou dag af te sluit met hierdie pragtige musiek
@NoOne-qj8mg
@NoOne-qj8mg 7 күн бұрын
Yes. Even if i blow out my last breath.. 100,jaar nasies Hul wil Di reenboog steel.❤😂🎉 En jul jol net saam Skaampte
@marielottering4071
@marielottering4071 8 күн бұрын
Amen!!!! Amen!!!
@divianbotha2520
@divianbotha2520 15 күн бұрын
Net Die Here Weet 🙏💜
@philippusretief3762
@philippusretief3762 16 күн бұрын
Groot opgroei wording is by elke mens anders en uniek by elkeen indiwidu spesiaals
@mtblover
@mtblover 16 күн бұрын
👌🙏👏👏👏
@mtblover
@mtblover 16 күн бұрын
👏👏👏👏👏💥
@tillabezuidenhout6460
@tillabezuidenhout6460 24 күн бұрын
So mooi. Mooier as mooi!!!!!!
@chriscocks3670
@chriscocks3670 Ай бұрын
What a voice!!!! A national treasure. Wow
@mariuspieter
@mariuspieter Ай бұрын
Ek sing elke dag hierdie lied oor ons volk, dat mense sal besef dis net onder die Here se aangesig wat ons sal floreer
@anacleto6610
@anacleto6610 Ай бұрын
Beautiful song Sister Liezel, Praise to you O my Lord Jesus Christ - your children are singing and worship you O Lord - Amen!
@amoneloggenberg6556
@amoneloggenberg6556 Ай бұрын
Hierdie lied beteken so baie vir my. Ons sing hom ook by my skool se koor
@AmandaBotha-ty7uf
@AmandaBotha-ty7uf Ай бұрын
Mamma ek mis jou so baie ❤
@rianapoolman9832
@rianapoolman9832 Ай бұрын
Ons Skepper en Verlosser🙌 Dankie Jesus❤🙏
@patricksaayman3133
@patricksaayman3133 2 ай бұрын
So goed te hoor hoe die Here se seen besing en gesing word.Prys sy naam❤
@miadurand-ej9cj
@miadurand-ej9cj 2 ай бұрын
Go riana😂
@YolandiPrince-jq1hp
@YolandiPrince-jq1hp 2 ай бұрын
Ek mis iemand wat ek baj lief het en ek wens ek kan hom weer trug kry ek sal hom veraltyd lief he ❤
@markogerber6462
@markogerber6462 2 ай бұрын
Uitsteekend
@madeleenhasenjager6038
@madeleenhasenjager6038 2 ай бұрын
Amen! So mooi.
@TheressaNel-tm9be
@TheressaNel-tm9be 2 ай бұрын
Baie mooi Riana die Here seen jou
@rikivanderlinde3277
@rikivanderlinde3277 2 ай бұрын
Dankie julle God seen jul 🤗😑
@martmeyer
@martmeyer 2 ай бұрын
Hierdie Lied laat my besef hoe klein all ons aardse issues is, en vergelyking met hoë groot is ons Heer. Loof Hom vir ewig!!!
@cashy-leighdamonse9922
@cashy-leighdamonse9922 2 ай бұрын
My rolmodell. 🥺🥺🥺🥺🥺🥺❤️
@HeinoWayneAbrahams
@HeinoWayneAbrahams 2 ай бұрын
My nuwe whatsapp status. Dankie❤Amen 🙏
@rikivanderlinde3277
@rikivanderlinde3277 2 ай бұрын
dankie so mooi 🤗😑
@user-hd6yw7te7b
@user-hd6yw7te7b 2 ай бұрын
❤❤❤❤❤
@hannesmaree8486
@hannesmaree8486 2 ай бұрын
Dankie Riana dat jy onbeskaamd sing. Hou so aan
@rikivanderlinde3277
@rikivanderlinde3277 2 ай бұрын
My gunsteling lied ... so baie dankie 🍃
@lanelwen86
@lanelwen86 16 күн бұрын
2 maande gelede het ons ons dogtertjie verloor, wat maar 4.5 maande oud was. Hierdie lied het ons deur die swaar tye gedra. Ons het dit in die hospitaal oor haar en onsself gespeel. Ons mis haar verskriklik, maar ons is so dankbaar aan die kunstenaars vir hierdie pragtige weergawe in ons moedertaal. ❤❤❤ Mag almal wat hierna luister God se seën tasbaar ervaar en weet dat daar net een Redder in hierdie wêreld is.
@tillabezuidenhout6460
@tillabezuidenhout6460 3 ай бұрын
Dankie.
@andrekruger7298
@andrekruger7298 3 ай бұрын
Riana jy hop so lekker ! Vry
@susanmiggels1043
@susanmiggels1043 3 ай бұрын
Beautifulllll Song ❤❤❤
@tillabezuidenhout6460
@tillabezuidenhout6460 3 ай бұрын
Baie dankie!!!!
@tillabezuidenhout6460
@tillabezuidenhout6460 3 ай бұрын
Dankie. Amen.
@rikivanderlinde3277
@rikivanderlinde3277 3 ай бұрын
Dankie dit bly mooi Ek waardeer 😑😊🤗
@HyliAir
@HyliAir 3 ай бұрын
Offer your products with white/silver writing as not everyone will want bright Orange. I really like the table and drop down interior roof shelf.
@annerinezapheriou5173
@annerinezapheriou5173 3 ай бұрын
Pragtig❤
@juanitamccarthy1112
@juanitamccarthy1112 3 ай бұрын
+ elke persoon wat 'n instrument speel, asemrowende vertoning. well done julle, wees geseënd
@juanitamccarthy1112
@juanitamccarthy1112 3 ай бұрын
buiten die span, die lied & die woorde, het die persoon wat die video geneem het, uitstekende werk gedoen. seën julle ook, in Yahushua se naam
@rikivanderlinde3277
@rikivanderlinde3277 3 ай бұрын
Thank you appreciate this 😑😊🤗
@bliksimstraal
@bliksimstraal 3 ай бұрын
Riana Riana kom kuier in USA asb.!
@user-qb1ne8kb2c
@user-qb1ne8kb2c 3 ай бұрын
Amen🙏 Hallelujah....❤
@user-eo7wp3ty9k
@user-eo7wp3ty9k 3 ай бұрын
Dankie Jesus Amen en Amen.
@user-eo7wp3ty9k
@user-eo7wp3ty9k 4 ай бұрын
Dankie vir U seën Here ek het U so vreeslik nodig in my lewe en kan nie sonder U nie my Here my God en my Almagtige Jesus Christus Amen en Amen.
@dalenedb5142
@dalenedb5142 4 ай бұрын
Nogsteeds die beste lewenslesse in 1 lied vir my en baie wat saamstem!! Dankie sweetheart ✝️❤️‍🔥🎯
@rikivanderlinde3277
@rikivanderlinde3277 4 ай бұрын
So mooi Dankie julle 😑😊🤗
@doctortafadzwa9752
@doctortafadzwa9752 4 ай бұрын
lots of love
@mtblover
@mtblover 4 ай бұрын
Sjoe, slaan hierdie woorde my in die krop......dankie vir pragtige lerieke. ❤🙏
@rowi
@rowi 4 ай бұрын
damn shit
@nicoliebenberg3315
@nicoliebenberg3315 4 ай бұрын
Wow Riana, groot woorde. Dankie dat jy die waarheid so mooi vasvat. Te veel kerk mense probeer voorgee, ons moes net oorgee!!! Jesus het betaal vir elkeen wat Hom nooi as verlosser. God haat sonde, maar op ons eie verloor ons baie keer in die stryd met die bose, ons val vir sy fluister in ons ore en sy veroordeling wat nooit daarna stop nie. Jesus se werk is soooo great. Doen so voort my sussie.