In de donkerste storm die ik ooit heb meegemaakt, komt dit lied voorbij. Ik zing dit lied mee. Soms in vol geloof, soms laat ik de woorden over me heen spoelen als een proclamatie die ik zelf niet kan zingen... Ik heb God nog nooit zo dichtbij gevoeld als in deze storm. Wat een genade dat Hij juist nu laat merken dat Hij er is. We bidden voor rust en dat Hij de storm doet zwijgen door Zijn Woord 🤍🙌 Dank voor dit lied.
@charneyterblanche90122 жыл бұрын
Ek was daar..maar God was heeltyd by my!. In daardie storms!!,awasome song!!!!!!!!!
@sarahmeiring24763 ай бұрын
Die Naam bo alle Name !! Jesus die Koning van my hart !! Jesus die oorwinnaar !! Amen en amen 🙏🏻 ❤🌹
@lawrentiuszeelie62732 жыл бұрын
Die lied slaan diep. Was by my dogter se begrafnis gespeel. Dankie Koning Jesus dat U saam my is tydens my storms!
@rikivanderlinde32772 жыл бұрын
So mooi Ja Hy regeer God is oral in Sy mag Amen Thx 🤗😊👌👍
@ellalaubscher9286 Жыл бұрын
Ðankie vir die pragtige lied, dit is so waar dat God ons dra in ons storms. Wanneer jy voel die seer ni meer kan dra , dan bring Sy krag jou nuwe hoop. Dankie.
@amandavelloen39522 жыл бұрын
amen
@charneyterblanche9012 Жыл бұрын
Did my lewenslied!!!
@johnjohnson-fo2hi Жыл бұрын
Great music very uplifting, thanks for your faith which encourages those that seek God!
@veronicaveronica45672 жыл бұрын
Abba vader AMEN
@charneyterblanche90122 жыл бұрын
Dit beteken sooo baie vir almal in hul storms,dankie
@ydasteyn69482 жыл бұрын
Pragtige lied ! Prys die Here !
@rikivanderlinde32772 жыл бұрын
Dankie 🤗😊👌👍
@sarahvanderspeck4721 Жыл бұрын
Dankie Here, u is met ons in die storms. Retief jy sal nie besef wat hierdie lied beteken vir ñ ma wat op moed verloor se vlaktes is nie.
@lindapelser99753 жыл бұрын
Awesome lied. Het dit so nodig gehad vannaand
@rickyhadlow25806 ай бұрын
Wow awesome🙏❤️
@driekievanniekerk41053 жыл бұрын
Yes Lord you are with us in all storms
@estavanzyl61132 ай бұрын
Beautiful❤
@amandaelliott46272 жыл бұрын
❤❤😊😅
@melodyrainertregear896 Жыл бұрын
Van wie sing hulle? Dit is vraag wat n mens wat nie Jesus ken nie vra. Want nie een keer is die Naam van Jesus genoem nie. Vir mense wat Hom nie ken nie, hoe moet hulle weet dat julle oor Hom sing? Dink asb daaraan. ❤
@VenessaSanton4 ай бұрын
Pragtig dit laat my dink toe Jesus op die water geloop het op die see van Galilee. U word herhaaldelik gebruik so ek weet die sang is oor Jesus Christus. ❤
@carikevandenheever14102 жыл бұрын
Dankie Heer, in die storm wat ek nou is, weet ek U is in beheer. Maak nie saak wat ek nou deur gaan nie. U is hier. U hoef net een woord te spreek. Al het ek soveel keer getwyfel, het U my telke male verkeerd bewys. U was nog Altyd daar, al glo mens dit nie wanneer dit moeilik gaan nie. Help my op my kniee te bly en Volkome op U te vertrou.
@sandralucas5370 Жыл бұрын
Dit is pragtig 🙏🏻❤🙌
@charneyterblanche9012 Жыл бұрын
dankie Jesus❤
@WelmariHanekom Жыл бұрын
Die liedjie prikkel my hart dankie Here
@elsjewilken13224 ай бұрын
Kan ek asb vra Here dat U vir my n man kan stuur wat na U hart is? n Godsman 🙌 wat liewer is vir U en dan vir my 🥰🤍
@charneyterblanche9012 Жыл бұрын
God is net soo in beheer❤😊
@lizettelamprecht9586 Жыл бұрын
Nou, hier in my kanker"storm" is hierdie lied so spesiaal vir my want ek weet dat God by my is in hierdie storm en dat Hy in beheer is.
@stephanieodendaal38733 жыл бұрын
Beste sanger!!
@judimeyer58154 жыл бұрын
Absoluut pragtig en bemoedigend. Dankie Retief.
@tharinemarais17463 жыл бұрын
N n
@ronelvanjaarsveld61553 жыл бұрын
Awesome My God leef
@ameliabotha93625 жыл бұрын
Wat n awesome song. Dankie Retief vir jou mooi hart en liefde vir Jesus. Bless jou.
@mariamaree88594 жыл бұрын
Jy bly my gunste sanger!!!!
@EttieneJosua5 жыл бұрын
Dankie vir die awesome liedjie! Prys Die Here 🔥🙏🕆☝🙌
@alicesteenekamp37445 жыл бұрын
Amen dis awesome. Ja GOD is altyd hier
@christajoseph11945 жыл бұрын
Baie mooi!!
@vburger1607 Жыл бұрын
❤
@elizabethgeises9962 жыл бұрын
yes o Lord amen
@dienavanderbank4521 Жыл бұрын
Pragtige lied
@Poppievn4 жыл бұрын
Amen
@papacoco19434 жыл бұрын
Geweldig.
@joeswartz618110 ай бұрын
I miss home
@altawilliams11814 жыл бұрын
Pragtige lied Retief..
@susanvdmerwe65153 жыл бұрын
Dis pragtig.
@rosabotes93922 жыл бұрын
Retief jy mag sing !!! Sooo Pragtig... Baie Dankie vir jou stem Dankie Jesus vir jou wat sing !!! Seen op Seen
@elmarigous36935 жыл бұрын
Love dit
@hennievanniekerk60403 жыл бұрын
In die middel van die storm staan ek en al wat ek sien is die wolke van verandering nie die einde van die oorwinning nie.