11Millennium...vervolg...
22:17
4 жыл бұрын
9EINDGEBEURE in ONS TYD..
24:36
4 жыл бұрын
Die WOENSDAG-KRUISIGING..
24:40
4 жыл бұрын
6TALESPRAAK...vervolg...
24:13
4 жыл бұрын
5TALESPRAAK:  maak sin....of  onsin?
25:02
4 Is die HEILIGE GEES n PERSOON?
21:53
Johannes Drie Vers Sestien
24:44
4 жыл бұрын
God-Familie..vervolg
24:20
4 жыл бұрын
Die WAARHEID oor die GOD-FAMILIE
21:22
Die Skokkende Waarheid
21:22
4 жыл бұрын
THE SANCTUARY and FUNERAL OF SATAN
34:09
The Shocking Truth About God  Part 1
32:53
Spreek in Tale: glossolalia Deel 2
24:51
Пікірлер
@LydiaGunter
@LydiaGunter 6 ай бұрын
Ek luister ni eers wat da gese word ni.Gaan lees Handelinge 2vers 38.As jy ni dit verstaan ni sal jy nooit ni.Die"jy" wat ek gebruik is ieder en elkeen.Ek het nooit geglo in praat in vreemde tale ni.Tot een dag ek in vreemde tale begin praat het.Van daar af glo ek dat dit wel bestaan as di Heilige gees oor jo kom.En ni almal praat in tale ni.Niemand sal my verkeerd bewys ni.Baie dankie.
@MILC0M
@MILC0M 11 ай бұрын
As u n 360° draai maak is u maar net waar u begin het. Glo u moet n 180° draai maak.
@willieduplessis-tv1ph
@willieduplessis-tv1ph 11 ай бұрын
Baie leersaam, dankie en groete hier uit Gordonsbaai.
@grant2149
@grant2149 11 ай бұрын
When God said return onto me for i am your husband means Covenent remains. Paul says a wife is to remain unmarried or reconcile to Husband not EX HUSBAND. Only death breaks a covenent. Read Ezra. Hosea and Gomer etc. Al the verses you give you are reading your bible out of context. You are deceiving many.
@grant2149
@grant2149 11 ай бұрын
You need to study from 1800 years ago. Dr Mike Gorrie,Dr Joseph Webb,David Pawson,Login Fowler, DR Richard Cowell,Stephen Wilcox, David R Jenkins. Gino Jennings and many more there is only 2 options remain " Single" oor reconcile. There is No remarriage. You are leading people to sin.From these men i mentioned has 50 plus years up to 60 years of Scripture study. Greek,Hebrews etc... God divorced israel yet FURTHER ON HE SAYS RETURN ONTO ME FOR I AM YOUR HUSBAND.REPENTENCE MEANS ASK FORGIVENESS AND STOP!!! A SIN. LUKE 16 VERS 18. EVERY SEXUAL ACT WITH SOMEONE AFTER DIVORCE IS CONTINOUS UNREPENTED SIN. PEOPLE RUN AS FAST AS YOU CAN FROM THIS MAN
@grant2149
@grant2149 11 ай бұрын
Liar. You just telling people what they want to hear. " Called to Peace " DOES NOT MEAN REMARRY THAT IS ADDING TO SCRIPTURE. ONLY DEATH ENDS A COVENENT. NOT UNDER BONDAGE MEANS NOT ENSLAVED YOU ARE STILL BOUND PAUL WILL NOT BE CONTRIDICTING HIMSELF. PEOPLE RUN FROM THIS MAN.
@riccardopillay4368
@riccardopillay4368 Жыл бұрын
Goeie Middag vanuit Suid Afrika.Baie Dankie Mnr Barkhuizen vir die uitleg.Ek het gedink Ek het verkeerd gelees of verkeerd verstaan toe ek uitvind ,dat in ons kerk,die praat van tale gesien word as die bewyse van invulling van die Heilige Gees.Dankie dat u bevestig het,dat Ek nie die enigste een is wat die tale way in Handelige van gepraat word,tale in die wêreld is,om die Woord van GOD aan almal te verspre, way byeengekom het, van verskillende dele van die wêreld..,Net soos wat U die verduidelik het.Presies,op elke punt.Want,as die gawe van genesing ,van n gebreekte been byvoorbeeld die bewyse was van invulling van die Heilige Gees,sou daar Baie,baie min bewyse van Ingevulde mense was.Nou kies Hulle n gawe wat maklik is om mense te verneuk end om die boss te lei.Want die tale praat van die mense,soos wat baie van hulle nou doen,kan van die Heilige Gees wees,of n bose gees wat nie vir God loof en prys nie.Ons Bid en vra dat God vir elkeen van Ons sal help om Sy Woord te kan vesrstaan,en onthou en versprei.
@MariaFerreira-z6g
@MariaFerreira-z6g Жыл бұрын
Wat beteken Romeine 14 vers 5en 6 baie dankie
@neelsdelange5828
@neelsdelange5828 Жыл бұрын
Doop is nie verpligtend nie alhoewel dit 'n opdrag is.
@cplvdm
@cplvdm Жыл бұрын
Ek is ook verkeerd geleer van geboorte af, en het op ,"56", ook eers die lig begin sien, onder leiding vd Heilige Gees...amen.
@cplvdm
@cplvdm Жыл бұрын
U is 100% reg omtrent die sabbat💯
@melanieknapp4207
@melanieknapp4207 Жыл бұрын
Dr. Barkhuizen, I would like to thank you for your work as an evangelist. I was baptized almost years ago after one of your Bible prophecy seminars in Charlotte, NC. I just found my certificate after completing the seminar in November 1992. I pray that God will continue to use you to lead others to Him through the light He has blessed you with. May the Lord bless you abundantly.
@melanieknapp4207
@melanieknapp4207 Жыл бұрын
I apologize. I was baptized almost 31 years ago as a result of your seminar.
@sanetsmith5581
@sanetsmith5581 Жыл бұрын
Amen God Bless
@gertpretorius2038
@gertpretorius2038 Жыл бұрын
Grootfontein..Namibiè vind u leërstellings baie interrisant..
@steveniemand2411
@steveniemand2411 Жыл бұрын
Pieter, watter kalender is gebruik by die kruisiging van Jesus.
@Lukha21
@Lukha21 2 жыл бұрын
Hallo. Ek wil liewer miks se nie So.. no comment
@riekiewentzel2102
@riekiewentzel2102 2 жыл бұрын
Bible verses to substantiate the theory of 6 groups please.
@jakesholtz6062
@jakesholtz6062 2 жыл бұрын
Baie dankie
@jakesholtz6062
@jakesholtz6062 2 жыл бұрын
Baie dankie
@frontaccess6696
@frontaccess6696 2 жыл бұрын
Die einde was vir my baie treffend, dankie Pieter. John 5:24 - In Engels "Very Truly I tell you, whoever hears My word, and believes Him who sent me, has eternal life and will not be judged, but have crossed over from death to life"
@philliphattingh8293
@philliphattingh8293 2 жыл бұрын
Nee Dr...Jy het gee kennis van die boek Openbaring nie
@huibrechtjames7050
@huibrechtjames7050 2 жыл бұрын
Ek kyk
@megantheunissen81
@megantheunissen81 2 жыл бұрын
past jinne U verduidelik alles so pragtig Amen. wees Geseend
@megantheunissen81
@megantheunissen81 2 жыл бұрын
More pastoor. Wat van n Man Wat Sy vrou vir 19 jaar Abuse het haar vanaand wee gewurg hy is eintlik n baie agresiewe men's
@afranscoisstanderstander7360
@afranscoisstanderstander7360 2 жыл бұрын
Pastoor wil jou nie aanval en verneder nie, maar ek sal jou graag wil vermaan en probeer help en die waarheid vertel en beduie wat God se perspektief is aangaande die doop en nagmaal en die tiende, en hoe die doop moet plaasvind en wat is ons geestelike werke en geestelike lof offers wat ons by die altaar aan God moet offer.
@jesusfollower247
@jesusfollower247 2 жыл бұрын
Kan dr. asb. verduidelik wat 'dispensasies' beteken? Is dit iets waarin n wedergebore Christen moet glo?
@neelsdelange5828
@neelsdelange5828 Жыл бұрын
Luister na Andy Woods van Sugar Land Bible Church
@ronelpye1113
@ronelpye1113 Жыл бұрын
Dispensasie is 2 duisend jaar. Soos 'n 100 jaar is 'n eeu.
@pamhankins3468
@pamhankins3468 2 жыл бұрын
Where can I find your sermon regarding Revelation 17?
@tillajacobs9321
@tillajacobs9321 3 жыл бұрын
Baie dankie Dr.ek verstaan nou die Bybel dit is vir my persoonlik baie leersaam
@tillajacobs9321
@tillajacobs9321 3 жыл бұрын
Ek en my kinders kyk baie dankie
@tillajacobs9321
@tillajacobs9321 3 жыл бұрын
Vee uit
@kobusbritz9574
@kobusbritz9574 3 жыл бұрын
Dankie vir n praktiese bybelse leasing.
@gerdavanderwesthuizen5853
@gerdavanderwesthuizen5853 3 жыл бұрын
Kyk nou vir die eerste keer. Amazing. Ek sal my dogter vra my te help met die E boek. Ek nog nie behoorlik t.o.v. internet vaardig nie. Darem al bietjie gevorder. So baie dankie sê ek en nou aan ons Hemelse Vader wat y deur die Heilige Gees gelei word my mee te deel van Sy woord. Ek is gered wil net nog meer weet en leer van Hom my Vader. Ek sê baie dankie van uit Brackenfell Suid Afrika. Amen en Amen. Jesus liefde🙏🙌🙌🙌🙌🙌
@kobusbritz9574
@kobusbritz9574 3 жыл бұрын
Mooi gesindheid Dr. Peter. En mooi verduideliking. Selfs die spreek van engele tale gebeur nog. Mag ons Vader u ryklik toerus met Sy woord. Dankie.
@rynocordier2068
@rynocordier2068 3 жыл бұрын
Amen !
@rockprophecy
@rockprophecy 3 жыл бұрын
Job 38:11, 26;10, 240 verses you need to read, I LOVE YOUR Teachings, but your LOVE OF TRUTH IN DANGER, IF YOU WANNA. BIEVE THE LIE!!
@rockprophecy
@rockprophecy 3 жыл бұрын
Earth is flat. The Bible is a flat earth book. FIRMAMENT, EARTH IS FICED With foundations, space is another lie of rome.
@mariamargharethacilliers8569
@mariamargharethacilliers8569 3 жыл бұрын
Kan ek asb meer inligting kry volgens u sienswyse waar u verskil van die Rooms Katolieke
@dvg107gp
@dvg107gp 3 жыл бұрын
Baie dankie. Ek het "toevalig" op die videos afgekom en vind dit baie leersaam. Cecilia Alberton
@mariamargharethacilliers8569
@mariamargharethacilliers8569 3 жыл бұрын
Dankie vir al die lering Dis wonderlik en elkeen kan dit verstaan God s Rykste seen
@willieliebenberg9861
@willieliebenberg9861 3 жыл бұрын
Die probleem is egter nie die 9 gebooie nie,maar slegs die Sabbatsgebod.Ek was ook n Sabbatteur gewees maar besef dat die Sabbat was slegs n teken was tussen Isreal in Egipte en God.Eseg is baie duidelik dat die Sabbat slegs n verbondsteken is,soos die Reenboog en die besnydenis ens!!!Dis waarom die Sabbat lynreguit tussen die verhouding van God en die mens staan,,,Hebr 4 praat egter nie meer oor n dag nie,,maar wel oor Christus.Enige mens wat n leersame gees het sal sien dat alle Sabbats voordele is in Christus in vervulling.Ons moet besef dat die nuwe testament het n ander verbondsteken wat NIE,die Sabbat is nie,maar wel die doop in Jesus Naam...
@martinvanderberg9447
@martinvanderberg9447 3 жыл бұрын
Die Sabbat is reeds by die skepping ingestel en het niks tedoen met die jode nie. Dis die enigste dag wat geheilig is. Prys God vir al Sy liefde en Openbaringe.
@steveniemand2411
@steveniemand2411 3 жыл бұрын
Het iemand al die Hebreeuse kalender ondersoek, want dit is die kalender wat in die bybel tyd gebruik is. Die Hebreeuse kalender en ons huidige kalender se dae en datums verskil elke maand. So my vraag is, is Saterdag die Sabbat wat ons in die bybel van lees ?
@wesseldutoit3076
@wesseldutoit3076 3 жыл бұрын
0
@margaretdevilliersjoubert2014
@margaretdevilliersjoubert2014 4 жыл бұрын
Dankie vir al.die duidelike en mooi uitleg van die woord. Uit SA Kaapstad
@pietuys2931
@pietuys2931 4 жыл бұрын
Kasarses moontlik tyd jou gevang
@pietuys2931
@pietuys2931 4 жыл бұрын
Tale van engele ook 1kor 13
@pieterbarkhuizen378
@pieterbarkhuizen378 4 жыл бұрын
1 Kor 13: 1-3 is waarna ons verwys as HIPERBOOL! PEB
@pietuys2931
@pietuys2931 4 жыл бұрын
Mark 16 v17 vermy hy om dit gereformeerd te hou .ook 1 kor 14v3,4. Vermy hy
@pieterbarkhuizen378
@pieterbarkhuizen378 4 жыл бұрын
Niks word "vermy" nie, dit is waarom jy self moet navorsing doen en die boek aanvra, Dis verniet. In Markus 16:17 word bloot verwys na die belofte wat gemaak was in Lukas 24:49..wat bewaarheid is in Hand 1:8. Wat 1 Kor 14 aanbetref, moet jy mooi luister na die aanbieding.. In die boek word dit breedvoerig bespreek. As jy Afrikaans praat tussen n klop Chinese, sal die FEIT dat JY en God verstaan waaroor jy bid, vir HULLE van geen waarde wees nie. JOU BEGRIP is vir hulle niks werd nie..hulle word nie "gestig" nie. Praat eerder ook Chinees, dan verstaan almal.B
@pietuys2931
@pietuys2931 4 жыл бұрын
Skrifte so verbuig dat die natuurlike mens dit verstaan .Ag nee man .
@pieterbarkhuizen378
@pieterbarkhuizen378 4 жыл бұрын
Piet, doen jouself n gunsie en vra vir die GRATIS e-boek, Die Skokkende Waarheid by [email protected], waar ELKE versie oor talespraak behandel word. Asook nog ander interessanthede wat jy sal geniet.. En as jy enigiets vind wat onBybels is, dan kry jy dalk n nuwe Mercedes. Dit KANNIE gedoen word nie. Vra jou pastoor om te help. Jy weet mos self wat eintlik aangaan as jy in tale praat. Liefde en groete uit Trump se Land. Pof PEB
@estievorster2065
@estievorster2065 4 жыл бұрын
Ek verstaan nou glad nie Lukas 16:19-31 Abraham was dood en het gepraat met die ryk man wat ook dood was? Die ryk man het gesterf en toe hy sy oë oopmaak in die doderyk?? Toe slaap hy nie meer nie... En toe is hy nie meer in die graf nie toe is hy in die doderyk wat se plek is dit??? Dog hy moet slaap in die graf en nou is hy wawyd wakker en ly smarte in 'n vlam????? Hulle is in plekke by hulle volle verstand en praat met mekaar en die ryk man vra vir water want hy ly smarte in die vlam... Terwyl Abraham en Lasarus in 'n goeie en lekker plek is. Die engele het Laserus weggedra na die boesem van Abraham toe???? Hy is nou ook nie meer in die graf nie???? En wawyd wakker. Verduidelik dit asb...en die kloof tussen die twee plekke??? So dis 2 verskillende plekke reg langs mekaar.
@pieterbarkhuizen378
@pieterbarkhuizen378 4 жыл бұрын
Vra verseker vir die GRATIS e-boek, Die Skokkende Waarheid Oor God, en die meegaande videos, wat al jou vrae en nog meer sal beantwoord. Ons stuur dit binne ure. Stuur net vir ons jou e-posadres na [email protected]. Groete uit Trump se Land. dr Pieter
@estievorster2065
@estievorster2065 4 жыл бұрын
Kan u asb vir my verduidelik wat moet ek verstaan in 1Thess 4:16,17 1Kor 15:51-54
@jacobusstefanuspotgieter1332
@jacobusstefanuspotgieter1332 4 жыл бұрын
Thanks. I have given this thought in the past. But how did the Son come into exsistance? Was he created. In order for me to have a son I need to make a son......... with the help of my wife obviously.
@pieterbarkhuizen378
@pieterbarkhuizen378 4 жыл бұрын
Stuur gerus jou e-posadres aan [email protected] en ons stuur vir jou die GRATIS e-boek, Die Skokkende Waarheid Oor God, plus die meegaande videos, wat al jou vrae behoort te beantwoord. Groete uit Trump se Land. Yvonne
@henniehomann5975
@henniehomann5975 4 жыл бұрын
Goeie dag Pieter. Ek het nou vir eerste keer ingeskakel op julle uitsending. Seën vir julle. Het jy al die Genesis skeppings gebeure bespreek? Hoor graag van julle. Epos [email protected]